English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 446
Total Replies: 251 980
Total Views: 83 205 352
topics: 238
replies: 3 750
views: 93 629
In this section we share and discuss various technical advise that help fellow campers in general or regarding specific questions.

Stort pompie

replies: 74
views: 881
page 1 of 2
29 Dec 2019 @ 11:36:32 am
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1466
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Ek is nou g@t vol. Ons kamp so goed as permanent so my Exclusive is maande lank in gebruik. Ek trek nou al by die fyfde water pompie. Die oorspronklike whale pomp was stukkend toe ek die woonwa gekoop het. Ek vervang toe met die Chinese TFM? pompie, een week later is die ook uit gebrand, toe sit ek n’ Comet (blou) pompie in. Drie weeke later is hy ook open circuit. Ek koop toe twee Comet pompies. Na vier weeke toe blaas hy die 10A fuse, ook stukkend. Ek het vanogend die spaar een ingesit. Ons stort nooit langer as 15 min nie en vermy back to back stort. My afleiding is dat die pompie nie gemaak is vir lang termyn gebruik nie en dat sy duty cycle nie voldoende is nie.

Dit lyk vir my ek sal maar n Shurflow of soortgelyke pomp moet insist.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Dec 2019 @ 12:16:48 pm
Butts
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1204
Joined: 15 Dec 2012
Experience: 7 years

Paul, kannie help nie maar verstaan jou frustrasie. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Dec 2019 @ 14:15:43 pm
Lein
Platinum Member
88% Profile Strength
Posts: 244
Joined: 11 Jul 2012
Experience: 46 years

Shurflo destyds (2013) in Classique gesit en werk steeds by volgende eienaar soos 'n droom!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Dec 2019 @ 14:27:50 pm
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1466
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Dankie Lein en Butts. Ek wou juis vra wat die ondervinding is met die SHURflo diaphragm pomp. Ek Sien Dieter en Piet het in 2016/17 so n pomp in hulle Exclusive gesit en toe was hulle tevrede.

Ek het klaar n slave relay ingesit so die pompie moet net vervang word. Of werk die SHURflo trail king 10, 2095-403-143 met n daling van druk in die stelsel om aan te sit?

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Dec 2019 @ 14:41:05 pm
Lein
Platinum Member
88% Profile Strength
Posts: 244
Joined: 11 Jul 2012
Experience: 46 years

Die Shurflo wat ek ingesit het het nie soos 'n "druk"stelsel gewerk nie omdat die Classique slegs op "demand" gewerk het, maw die stelsel was nie deurentyd onder druk nie en die pompie het slegs gewerk wanneer die krane oopgemaak is ( die Jurgens produkte van daai tyd het mikroskakelaars in die krane gehad wat krag na die pompie verskaf wanneer die kraan oopgedraai word) .My huidige stelsel op die Sensation is 'n druk stelsel waar die hele watersisteem deurentyd onder druk is en die krane gewone huishoudelike krane is. Die pompie kom van tyd tot tyd aan om druk in die stelsel te herstel (ek het 'n klein lekplek in die stelsel en daarom kom my stelsel van tyd tot tyd aan ongeag of die krane gebruik word al dan nie.) Lekker stelsel sonder probleme en goeie druk.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Dec 2019 @ 15:20:25 pm
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1466
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Ja, my Exclusive werk met microskakelaars wat die pomp aan sit wanneer n kraan oop gemaak word en ek glo nie die stelsel moet onder druk gehou word nie.

Waar koop mens die SHURflo pomp?

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Dec 2019 @ 15:40:07 pm
Swanie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 809
Joined: 26 May 2013
Experience: 46 years

https://www.sustainable.co.za/shurflo-8000-443-136-12v-standard-demand-pump.html

bestel online 

Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Dec 2019 @ 16:12:37 pm
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4822
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 43 years

Paul jammer om te hoor jy sukkel steeds met pompie. Jy kan by Silwerlakes Camp world die Shurflo 2095 kry. As jy die drade deurgaan sal jy my foto sien met die specs. Dit is nie 'n hoë druk pomp soos die China pompe nie. Stroom pla jou nie meer nie maar ek glo die 2095 trek net 3.5A. Ek glo jy pomp net koue water wat deur die geiser gepomp word? Die blou pompie kan nie veel meer as 38 grade hanteer nie.

Ek moet sê die blou pompie kan maklik tot 40min aanmekaar werk sonder probleme. Ek het gereeld my badwater op die gras met 1 uit gepomp. Wat wel gepla het is dat hare in die impeller inkom en as dit weke in water staan roes die assie. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Dec 2019 @ 16:16:03 pm
steamer
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1473
Joined: 06 Jun 2015
Experience: 46 years

The Whale pump surprises me as it is sold as a bilge pump, which generally run for long periods at a time. Hope you come right.

Your strongest weapon is your mind!
And then there's, Power Tools!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Dec 2019 @ 17:33:33 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9708
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Ek klim nou net uit onder die Classique wat n maand oud is en daar het sy pomp ook in die pomp gek@k.

Ek is gatvol vir Jurgens wat n produk aan jou verkoop en dit hou net n rukkie.

Kyk die Classique wat ek gekoop het en ons was is die fabriek is die grootste fout van my lewe.

Die tente lek, die stort lek, van die goed trek los binne en daar kk die pomp ook.

Darm moet hulle maar reg maak.

Nie gelukkig met Jurgens nie.

Ek is nou g@t vol. Ons kamp so goed as permanent so my Exclusive is maande lank in gebruik. Ek trek nou al by die fyfde water pompie. Die oorspronklike whale pomp was stukkend toe ek die woonwa gekoop het. Ek vervang toe met die Chinese TFM? pompie, een week later is die ook uit gebrand, toe sit ek n’ Comet (blou) pompie in. Drie weeke later is hy ook open circuit. Ek koop toe twee Comet pompies. Na vier weeke toe blaas hy die 10A fuse, ook stukkend. Ek het vanogend die spaar een ingesit. Ons stort nooit langer as 15 min nie en vermy back to back stort. My afleiding is dat die pompie nie gemaak is vir lang termyn gebruik nie en dat sy duty cycle nie voldoende is nie.

Dit lyk vir my ek sal maar n Shurflow of soortgelyke pomp moet insist.

Sal jou sê watter pomp hulle insit. Maar laatweet wat jy insit.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Dec 2019 @ 17:54:19 pm
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1466
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Danie:

Wat wel gepla het is dat hare in die impeller inkom en as dit weke in water staan roes die assie. 

n water pomp wat nie binne in water kan staan nie is soos n chocolate kettle.

John:

The Whale pump surprises me as it is sold as a bilge pump, which generally run for long periods at a time. Hope you come right.

The Whale company is a marine bilge pump supplyer. It supplies a range of pumps of which the inline one used by CI Campworld is the baby. I would also have thought pumping fresh water for camping should be a walk in the park for them. I opened my Whale pump....with a saw...and the plastic housing of the pump motor had cracked causing water ingress and rust and failure. I think the fundamental problem is overheating of the pump when used often and then if not used often the shaft rusts causing a seizure and burn out....stainless steel rusts? So which ever way the impeller pump is doomed.

Maybe the diaphragm SUREflo pump is the answer for duarability.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Dec 2019 @ 07:40:55 am
George
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 418
Joined: 01 May 2016
Experience: 12 years

i have never checked what pump we have in our exclusive, but i can say that we have now been living in our van for 11 months now and the pump works every single day and has never missed a beat, what is however looking a little worse for wear is the window struts, but i guess thats wind related.

two roads diverged in a wood and i took the one less traveled by, and that has made all the difference.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Dec 2019 @ 08:01:12 am
Hennie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 977
Joined: 09 May 2014
Experience: 26 years

Ek klim nou net uit onder die Classique wat n maand oud is en daar het sy pomp ook in die pomp gek@k.

Ek is gatvol vir Jurgens wat n produk aan jou verkoop en dit hou net n rukkie.

Kyk die Classique wat ek gekoop het en ons was is die fabriek is die grootste fout van my lewe.

Die tente lek, die stort lek, van die goed trek los binne en daar kk die pomp ook.

Darm moet hulle maar reg maak.

Nie gelukkig met Jurgens nie.

Sal jou sê watter pomp hulle insit. Maar laatweet wat jy insit.

 

Ai Jin, dat 'n mens soveel probleme moet ondervind en jy betaal jou g@t af vir so 'n wa. Ek het gedink dat die kwaliteit beter sou wees.

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Dec 2019 @ 08:16:14 am
Dolrik
Silver Member
81% Profile Strength
Posts: 92
Joined: 02 Apr 2016
Experience: 35 years

Lein, as jy jou kombuis eenheid terug gly, maak seker dat jou kraan se pyp nie te diep in die wasbak gedruk is nie. Sit hom omtrent parralel met die blad, hy lek partykeer daar en dan skakel die pomp aan en af.

Groete Almal en Voorspoedige Nuwe Jaar.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Dec 2019 @ 13:44:33 pm
Lein
Platinum Member
88% Profile Strength
Posts: 244
Joined: 11 Jul 2012
Experience: 46 years

Dankie Dolrik, ek het nie 'n wasbak in die uitgly "kombuis" nie. Ek het by aankoop gevra dat dit nie ingesit word nie maar los verskaf word sodat ek self 'n opwasstaander agter die woonwa kon maak-ek het warm en koue waterpunte agter (buite) aangebring en dan as ons kamp opslaan koppel ek die wasbakstaander aan die waterpunte , het ook 'n lig daar aangebring en ook 'n seildakkie wat kan aanglip om skadu en reen beskerming bied. Nou het ek 'n baie groot werkvlak langs die uittrek stoof en dit pas ons manier van kamp perfek!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Dec 2019 @ 16:01:19 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9708
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Ai Jin, dat 'n mens soveel probleme moet ondervind en jy betaal jou g@t af vir so 'n wa. Ek het gedink dat die kwaliteit beter sou wees.

Het n whale pomp in wat afgebreek het by die klamp aan die uit gedeelte.

Darm n shurflo gekry wat hulle gaan vervang.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Dec 2019 @ 23:20:58 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Ek hoop die regte mense lees die draad.😲🤔

Whale pompie, shuffle of shurflo pompie, stort pompie, selfs op Jakaranda speel hulle iets van n boere pompie. 

Te veel inligting vir my, ek hardloop 🏃

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Dec 2019 @ 23:25:59 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Ek hoop die regte mense lees die draad.😲🤔

Whale pompie, shuffle of shurflo pompie, stort pompie, selfs op Jakaranda speel hulle iets van n boere pompie. 

Te veel inligting vir my, ek hardloop 🏃

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Dec 2019 @ 13:02:51 pm
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1466
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Jin, waar het jy die Shurflo pomp gekry? En watter een is dit?

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Dec 2019 @ 13:52:13 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4455
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Ek hoop die regte mense lees die draad.😲🤔

Whale pompie, shuffle of shurflo pompie, stort pompie, selfs op Jakaranda speel hulle iets van n boere pompie. 

Te veel inligting vir my, ek hardloop 🏃

Aweh Bra! Aweh!

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Jan 2020 @ 09:37:43 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9708
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Jin, waar het jy die Shurflo pomp gekry? En watter een is dit?

Ek weet nie watter een dit is nie. By Discovery gekry.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Jan 2020 @ 17:48:25 pm
Lennie
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2029
Joined: 19 Jul 2012
Experience: 51 years

My Exclusive is 15 jaar oud en sy fabriek-pompie (Whale) het 8 jaar goeie diens verrig.  Ek het dit in 2013 met presies dieselfde pompie (Wale in-line booster Pump GP1392) vervang  - koste in 2013 R650.  Die tweede pompie loop dus nou al 7 jaar foutvry.  Die aanbeveling in die instruksies is dit moet nie langer as 15 minute aanmekaar pomp nie.

Die Whale pompie dra 'n 1 jaar waarborg en is in Ierland vervaardig.

As myne weer ingee, vervang ek dit met presies dieselfde pompie.  Trouens, ek dink dis nou tyd dat ek vir my 'n spaar pompie koop of sommer nou die pompie vervang en dan die bestaande ene hou vir 'n spaar  -  dit behoort die ongerief om die pompie te vervang tydens vakansie, uit te skakel.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Jan 2020 @ 21:47:43 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4455
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Moet se die oorspronklike pomp is ons wa het 10 jaar gehou, waarvan dit elke dag in gebruik was vir meer as vier jaar toe ons getoer het. Twee jaar terug vervang met 'n TMC wat ek by Takealot gekoop het. Dink hulle kos so R300. Sover nog geen probleme.

 

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Jan 2020 @ 14:18:34 pm
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1466
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Miskien is ons net te skoon :)

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jan 2020 @ 10:44:05 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16105
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Paul jy moet gaan afkoel in die oord se swenbad nie in jou stort nie.  Wel ek het nie vir jou 'n antwoord nie.  Dalk moet jy 'n chinese pomp in sit.  Hy kan of langer hou of hy kos so min dit pla jou nie om dit te vervang nie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jan 2020 @ 14:33:57 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5807
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

My Exclusive se pompie het ook ingegee.  Na ondersoek het ek gevind die fuse het nie lekker ontak gemaak nie, daarom het die pomp geloop maar niks water gepomp nie toe groed hy.  Ek het 'n Big pen se spring so 5, 6mm geknip en voor die fuse gesit en die pomp vervang met die selfde wit in-lyn pomp en geen probleem.  Selfs die 32 nagte by die kamp het hy soms 3 keer se stort per dag hanteer en dan nog die skottelgoed bakke ook van water voorsien.

 

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jan 2020 @ 14:41:07 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16105
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ek is 'n groot voorstander van onder deel vervang met dit waarmee die wa of voertuig uitgekom het.  Dit is items wat werklik al oor en oor gestoets is tensy die model 'n heel nuwe ontwerp is.

Die Classique wat ek in 2011 gekoop het stap steeds vandag met sy oorspronklike water pompie.  En die mense is ook pensioenarise wat die land plat kamp.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jan 2020 @ 17:12:51 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9708
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Ja, my Exclusive werk met microskakelaars wat die pomp aan sit wanneer n kraan oop gemaak word en ek glo nie die stelsel moet onder druk gehou word nie.

Waar koop mens die SHURflo pomp?

Was nou net by Discovery Karavane. Hulle het baie shurflo pompe.

My wa sin word vrydag ingesit.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jan 2020 @ 14:30:02 pm
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1466
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Dankie Jin en almal vir julle waardevolle insette. Ek het toe n' SHURFlo pomp by Silwer Lakes Leisur World gekoop vir R500 minder as by Campworld (R1500). Dit is nogal groot en swaar en kom met n' in-line mesh filter. Kan 1.5 Bar lewer (verstelbaar) teen 7 L/min en trek so 4A. Het ingeboude thermal cut out en over pressure regulator. Jy kan hom permanent aan los as jy will en hy sal <1.5 bar op jou kraane hou of jy kan hom met n' toggle skakelaar aan sit waneer jy water will gebruik of jy kan deur n' relay jou kraan skakelaars gebruik om hom aan te sit. Die pomp het dus n' 100% duty cycle en is n' diphragma pomp, dus niks elektries kan in aanraaking met die water kom nie. Ook self priming tot 9 meter hoogte. Dit is n' groot verbetering bo die in-line Whale of Comet impeller pompies. En goedkooper as die Whale pompie.

Gaan hom die week in sit. Ek gaan die bestaande kraan skakelaar met die fog light relay gebruik.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jan 2020 @ 15:26:15 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9708
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Paul.

Laatweet my as jy dit gaan doen. Ek wil graag bywees en help.

Hulle sou gister(vrydag) myne kom regmaak het maar met baie verskonings dit gelos.

Sien die baas was mos nie daar nie en dit was vrydag.

Ek gaan hom sommer self insit.

Ek is gatvol vir n plek wat swak diens lewer.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jan 2020 @ 15:41:39 pm
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1466
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Jin ek het besluit om my woonwa na One Stop Caravan Clinic toe te vat om hom te laat re-seal. Ek het hulle gevra om sommer dan ook die pomp in te sit.

Ek glo nie dit is mooielik nie. Die fog lite relay se coil vervang die bestaande pomp en dan skakel jy die permanente 12V wat een kant van die coil gekoppel is deur die kontak na die pomp en trek jy n' aarde draad van naby na die negatief van die pomp. 

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jan 2020 @ 15:43:41 pm
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1466
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Die oorspronklike manier, soos bo in die kring, was om die negatief te skakel. Maar ek gaan nou die positief liewer skakel, well Alfred by One Stop gaan dit so doen..

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jan 2020 @ 15:57:20 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9708
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Okay dankie.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jan 2020 @ 16:02:20 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9708
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Okay dankie.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jan 2020 @ 16:02:30 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9708
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Okay dankie.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jan 2020 @ 16:59:56 pm
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4822
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 43 years

Die oorspronklike manier, soos bo in die kring, was om die negatief te skakel. Maar ek gaan nou die positief liewer skakel, well Alfred by One Stop gaan dit so doen..

Ek persoonlik glo ons skakel maar die spoel se negatief omdat daar alreeds 'n gemeenskaplike negatief tussen al die krane loop. Gewoonlik kry die pomp 'n permanente positief. Dus is daar minder bedrading veranderinge soos jy op jou skets aangetoon het.

Paul ek glo vas jy het aan die einde van jou gesukkel gekom met pompies. Ek self was baie beindruk met die kompleet stel met filter op die Shurflo daarom het ek dit destyds op die ander drade gedeel met model nommer en specs.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jan 2020 @ 18:01:05 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9708
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Hulle vervang die whale wat tans in is met n shurflo.

Hy het gekraak by die klamp wat te styf vas gedraai is en lug suig.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jan 2020 @ 18:05:22 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9708
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Jin ek het besluit om my woonwa na One Stop Caravan Clinic toe te vat om hom te laat re-seal. Ek het hulle gevra om sommer dan ook die pomp in te sit.

Ek glo nie dit is mooielik nie. Die fog lite relay se coil vervang die bestaande pomp en dan skakel jy die permanente 12V wat een kant van die coil gekoppel is deur die kontak na die pomp en trek jy n' aarde draad van naby na die negatief van die pomp. 

Jy het my met n aard draad as hy 12volt werk.

Kan ek hom op die whale se draad net las. Of moet ek n nuwe draad na die battery deur trek..

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jan 2020 @ 09:28:09 am
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1466
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Jin:

Kan ek hom op die whale se draad net las. Of moet ek n nuwe draad na die battery deur trek.."

Jin, die permanente +12V op die Whale is 10A rated, so ja daardie draad is dik genoeg. Die microskakelaartjies wat die -12V skakel kan nie die hoer stroom, (4.5A i.p.v 2.2A) hanteer nie en dus moet jy n' "slave" relay insit. Die microskakelaars skakel die relay wat dan die pomp aan sit. Die 4.5A pomp stroom is deur die relay se kontak en die relay se coil stroom wat 250mA is, is dan deur die microskakelaartjies. Jy moet erens n' permanente -12V (chassis) kry en n' draad in trek. Myne het ek van my mover gekry.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jan 2020 @ 10:37:30 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5807
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Die oorspronklike manier, soos bo in die kring, was om die negatief te skakel. Maar ek gaan nou die positief liewer skakel, well Alfred by One Stop gaan dit so doen..

Paul wat vra hy om die Exclusive te herseël ?

 

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jan 2020 @ 10:44:47 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9708
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Jin:

Kan ek hom op die whale se draad net las. Of moet ek n nuwe draad na die battery deur trek.."

Jin, die permanente +12V op die Whale is 10A rated, so ja daardie draad is dik genoeg. Die microskakelaartjies wat die -12V skakel kan nie die hoer stroom, (4.5A i.p.v 2.2A) hanteer nie en dus moet jy n' "slave" relay insit. Die microskakelaars skakel die relay wat dan die pomp aan sit. Die 4.5A pomp stroom is deur die relay se kontak en die relay se coil stroom wat 250mA is, is dan deur die microskakelaartjies. Jy moet erens n' permanente -12V (chassis) kry en n' draad in trek. Myne het ek van my mover gekry.

Dankie.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jan 2020 @ 15:47:40 pm
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1466
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Paul wat vra hy om die Exclusive te herseël ?

 

Willem ek weet nog nie. Hy moet my nog quote. Ek het gister my Exclusive na hom toe gevat vir die herseel en toe vra ek hom om maar ook te diens en die pompie te instaleer. Die diens kos R1500. Ek sal jou laat weet wat hy vra vir die herseel. Ek dink dit gaan nogal duur wees want hy verwyder die kant van die rubber seel onder die aluminium profile en dan vervang hy dit met Sicaflex. Ek het die selfde, ter aanbeveeling van hom, op my Penta gedoen en hy het nooit gelek nie.

N' Ander ding, Willem, in 2016 het jy uitvoerig en voledig verduidelik hoe jy jou silwer seil laat maak het deur SA Shade. My vraag is; hoe werk daai "metal triangles" op die hoeke? Ek gaan nou so n' seil laat maak maar met 95% silwer shade cloth wat n' 10 jaar waarborg het. My blou tarpaulin van R1000 het nie eens 5 maande gehou nie. Dit is nou te se, ons het permanent gekamp!!! vir 5 maande, met warieerend skaduwe.

 

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jan 2020 @ 15:57:16 pm
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1466
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Hier is my plan vir die shade cloth.

Ek will moduler doen met zips. Die woonwa en tent is een en dan zip die car port en patio optioneel aan. Die woonwa en tent stuk ryg in op die tou profile aan die ver kant van die woonwa. Ek dink om gaate in die net te maak vir die dak lueke. Alles gaan met 95% shade cloth gemaak word en dit behoort te hou vir permanent kamp.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jan 2020 @ 15:59:55 pm
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1466
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Dit is die link waarvan ek praat Wilsur se silwer seile

 

Dit is nou ordentelik off topic :(

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jan 2020 @ 17:52:03 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9708
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Paul.

Is die shurflo sagter as die whale wanneer jy hom gebruik.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jan 2020 @ 08:48:06 am
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1466
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Paul.

Is die shurflo sagter as die whale wanneer jy hom gebruik.

 

Weet nog nie Jin. Die handleiding se jy moet oppas om nie die rubber monteerings te styf te draai nie anders gaan die vibrasie gehoor word. Ek sou verkies om te hoor of die pomp loop.

Alfred by One Stop vra R1400 vir Exclusive se herverseel. Ek dink dit is billik. Dit het my n' dag gevat om my Penta te herverseel.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jan 2020 @ 11:49:47 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5807
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Paul, dankie vir die prys van herseël, klink nie sleg nie.

Daai 3 hoekke werk baie goed want die ogies maak dit 'n swak punt waar hy kan uit skeur.

Ek het 'n rope line stripbo op die dak gesit waar die blinkseil inskuif om beter aan die woonwa vas te maak.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jan 2020 @ 11:57:00 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9708
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Dankie.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Jan 2020 @ 16:56:26 pm
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1466
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Jin, ek kom nou van One Stop af en Alfred gaan die pomp onder die dinet in die geyser kas sit en hy gaan hom deur sy eie skakelaar aan die  bestaande pomp se 12V koppel. Die kraan skakelaars gaan dus niks meer doen nie. Die pomp bly aan en hou die stelsel onder druk (verstelbaar <1.5Bar) soos n' huis se stelsel. Dit is hoe die SURFlo pomp ontwerp is. As jy nie vir n' ruk die water gaan gebruik nie sit jy die pomp skakelaar bloot aff. Hy se dit is hoe hy dit altyd doen en het geen klagtes gekry nie. Hy verseeker my die pype en kraane kan die 1.5Bar met gemak hanteer.

Hy het ook twee plekke gekry, en my gewys, waar water deur die dak se naate gelek het. Jy kan dit net sien as jy die oorspronklike verseeling verwyder het. Hy gaan nou 3 buise Sicaflex gebruik met die herverseel van die hele dak sowel as om die dak luike. Hy het my ook gewys dat die toilet se rins pompie gedeeltelik gebreek het. Dit wou nie meer ordentlik vir vroulief spoel nie. Hy het dit met plastic weld dit terug gesmeld. N' vervangings onderdeel vat te lank om te kom (5 maande). Hy wys my toe waar daar 3 van die spoel pompies le wat net so gebreek het en hy het hulle uiteindelik met nuwes vervang. Daar is plastiek haakies wat die heel onderste gedeelte van die pomp vas hou. Hulle breek aff en dan seel die pomp bodem nie meer nie wat die efektiewietyd verminder.

Alfred is deeglik!

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Jan 2020 @ 21:20:17 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9708
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Paul dankie.

My shurflo pomp is na 45min vandag ingesit en jy hoor hom gladnie.

Drukking is lekker sterk en kan my nou weer skoon spuit.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Jan 2020 @ 07:58:25 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5807
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Jin, wie het hom ingesit ?

Paul, Ek is maar bang om die water onder druk te los want daai pype kan maklik liskom deur die nag of wanneer jy nie by die was is nie.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
page 1 of 2
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za