English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 529
Total Replies: 252 792
Total Views: 83 248 622
topics: 11 575
replies: 139 216
views: 39 342 632
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Storm net

replies: 17
views: 369
19 Sep 2020 @ 10:17:17 am
JohannR
Bronze Member
81% Profile Strength
Posts: 33
Joined: 10 Dec 2014
Experience: 30 years

Ek gaan binnekort see toe en wil 'n net of seil aanskaf wat kan keer dat my tent omwaai ens. die staanplek is oop na die see toe so die wind kan dalk lol. Ek het stormtoue maar wil iets oorsit wat die hele tent vashou. Wat werk goed?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Sep 2020 @ 10:22:50 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9765
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Ek ry n net saam maar in jare van kamp hom nog nie op gesit nie, gebruik net tou, moet sê ons Kamp net in die bos, het nog nie sulke erg wind gehad nie.

Darm vat hy min plek voor in die neuskas.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Sep 2020 @ 10:44:46 am
FlipnTilla
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 451
Joined: 28 Jun 2011
Experience: 47 years

Silwer skadudoek. Hou tent skoon en vas. Sit net genoeg toutjies aan.

Flip de Wet
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Sep 2020 @ 11:13:43 am
Chris Centurion
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 651
Joined: 04 May 2016
Experience: 33 years

Ek sit silwer seil op en dan 'n stormnet.

Seil alleen kan met erge wind op die tent raas.

Moeg geploeg.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Sep 2020 @ 13:52:11 pm
Nabro
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 322
Joined: 27 Jan 2015
Experience: 14 years

Ons woon langs die kus en gebruik stormtoue (ek het 4). Sover werk dit goed. Dit is belangrik om ordentlike penne te gebruik wat meegee, anders wikkel die wind die penne los. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Sep 2020 @ 15:57:36 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Maxcon penne

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Sep 2020 @ 17:41:47 pm
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1314
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 41 years

Stem saam met Geert. Hulle werk puik vir ons.

AMAZING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Sep 2020 @ 18:29:03 pm
George
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 438
Joined: 01 May 2016
Experience: 12 years

we use a storm net and storm straps, but then the larger tent with the exclusive was always going to need a little extra to hold it down.

two roads diverged in a wood and i took the one less traveled by, and that has made all the difference.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Sep 2020 @ 13:49:57 pm
Dansan
Moon Member
96% Profile Strength
Posts: 809
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 40 years

Ek het vir ons n silwer seil LAAT MAAK wat presies oor die tent pas, met gaatjies wat presies op die tentpale pas. Ek het permanente toue laat aanbring op die plekke wat vir my reg lyk. Jy kan dan vir jou stormbande laat INBOU in die seil wat jy met stormpenne vaskap.

Dieselfde geld vir die karavaan met sy eie blink seil en eie toue.

Ek vind dat die koste van n doelgemaakte seil bykans dieselfde is as n seil wat jy klaargemaak koop.  

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Sep 2020 @ 14:03:34 pm
RichardJ
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 489
Joined: 02 Sep 2015
Experience: 52 years

Danie waar het jy dit laat maak, asb?

Living the dream
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Sep 2020 @ 14:33:08 pm
Swanie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 875
Joined: 26 May 2013
Experience: 46 years

Het storm Net maar nog nooit gebruik nie ek gebruik MAXCON penne en Silver Seil wat web srips oorkruis het..

Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Sep 2020 @ 14:35:52 pm
Dansan
Moon Member
96% Profile Strength
Posts: 809
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 40 years

Hier in die Strand, daar is twee plekke.  Ek gebruik hierdie ene, bitter vriendelik. Het al vir my heelwat werk gemaak. Vir my boswa ook.

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Sep 2020 @ 21:53:23 pm
RichardJ
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 489
Joined: 02 Sep 2015
Experience: 52 years

Thanks Danie, will consider calling them.

Living the dream
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Sep 2020 @ 07:11:55 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16140
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ek gaan binnekort see toe en wil 'n net of seil aanskaf wat kan keer dat my tent omwaai ens. die staanplek is oop na die see toe so die wind kan dalk lol. Ek het stormtoue maar wil iets oorsit wat die hele tent vashou. Wat werk goed?

Die storm straps doen hul werk maar onthou as daar teveel beweging by die penne is het daai strap 'n wrywing skuur effek op die tent daar waar jy hom elkekeer oor span.  Dan hou die strap die tent net onder beheer daar waar die strap gespan is.  Somtyd noodsaak dit meer as een strap.

Ek self gebruik 'n storm net.  Die net span jy styf oor die tent soos wat jy 'n geskenk sal toe maak met papier.  Die net hou die groot seil oppervlaktes onder beheer.  Ek gebruik dit selfs oor 'n Gazebo op die strand en die net maak dan ook voorsiening om die kids se nat handoeke teen op te hang uit die sand uit.  Sommige mense koop groot vragnette vir die doel maar ek is van opinie dis 'n over kill.  Ek gebruik 'n Sokker net van dun nylon tou gevleg.  Tot dus ver werk dit puik want al die nylon toutjies saam werk om die tent in die wind onder beheer te hou.  Dan vou die sokker net so klein op hy sal in 'n dubbel groote skoen boks pas.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Sep 2020 @ 09:02:07 am

Dit klink vir my na 'n goeie plan.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Sep 2020 @ 14:13:37 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9765
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Geert het n net wat hy verkoop.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Sep 2020 @ 21:13:36 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Geert het n net wat hy verkoop.

Vanoggend op daai groep verkoop

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Sep 2020 @ 17:37:47 pm
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1830
Joined: 21 May 2013
Experience: 20 years

Ons gebruik ons silwer seil en stormnet en het nog nooit enige probleme gehad nie. Ek anker my tent, silwer seil en stormnet elkeen aan sy eie stel v-vormioge tentpenne. Belangrik om ook die tentpenne in die middel van jou tent binne die tent teen die tentpaal in die grond te anker. Dit keer dat dit nie met rukwind oplig nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za