English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 237
Total Replies: 248 893
Total Views: 83 115 505
topics: 218
replies: 3 526
views: 87 601
In this section we share and discuss various technical advise that help fellow campers in general or regarding specific questions.

Store caravan with movers engaged

replies: 24
views: 311
13 Apr 2020 @ 13:03:45 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16902
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Is daar enige nadele om jou karavaan te stoor met die movers teen die bande?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Apr 2020 @ 13:11:40 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5804
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Sal seker afhang vir hoelank.  Kort rukke is ok, maar ...

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Apr 2020 @ 14:48:13 pm
PietG
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2173
Joined: 12 May 2015
Experience: 48 years

Geert ek sal ook graag n defnitiewe antwoord daarop wil he. Dit is al wat lastig is van die Ewiks. Partykeer gebeur dit net so dat jy baie naby n muur moet parkeer en nie kan bykom om die Ewiks te ontspan nie. Hoeveel druk word deur die mover op n band geplaas?

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Apr 2020 @ 15:41:08 pm
Swanie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 731
Joined: 26 May 2013
Experience: 46 years

ek sal so glo.

Die moever vervorm die band om styf genoeg teen hom te druk om rotasie te verseker. Ek glo dus dat jy ' rif waar die moverwiel teen die band gaan los en dit soos 'n flat spot sal werk as jy hom weer sleep.  Die band sal na normaal terug keer maan weet nie na hoeveel km se sleep nie. 

Onthou as 'n band pap is word die opervlakte wat beinvloed word omtrent so groot soos 'n A4 Blaai  dir mover dryf roll is baie klein dus sal hy langer neem om terug na normaal te kom

Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Apr 2020 @ 15:50:43 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4298
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Ek sal dit ook nie aan los vir lang periodes nie.

Piet, hoor by die Ewiks agente of hulle 'n koppeling/staaf het sodat jy albei movers van enige kant kan span en ontspan. My Powrtouch het die staaf tussen die twee movers.

 

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Apr 2020 @ 15:58:07 pm
JohanMarais
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 570
Joined: 04 Mar 2014
Experience: 31 years

Ek gebruik PowrTouch en die rollers druk baie hard teen die bande, ek sal dit nie vir lang periodes (meer as ‘n week) teen die bande los nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Apr 2020 @ 16:03:06 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16902
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

As ek so kyk, misvorm hy nie naastenby die band so baie soos die onderkant waarop hy staan nie. So ek glo as jy nie probleme met jou bande kry van staan nie, sal movers ook nie probleem veroorsaak nie. 

Maar my 2c

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Apr 2020 @ 16:23:14 pm
BrianB
Neptune Member
77% Profile Strength
Posts: 4232
Joined: 10 Sep 2011
Experience: 41 years

I agree with Willem, I have never left mine engaged and probably never will.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Apr 2020 @ 17:35:13 pm
Lennie
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2009
Joined: 19 Jul 2012
Experience: 51 years

Ek sal beslis ook nie die roller vir 'n lang periode geaktiveer hou nie.  Die roller druk nie oor die hele loopvlak van die band nie ('n band wat op 'n vloer druk, druk oor die hele loopvlak) en gaan 'n duik veroorsaak in die loopvlak waar die roller druk en so gelaat word..

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Apr 2020 @ 19:01:13 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15971
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

ek sal so glo.

Die moever vervorm die band om styf genoeg teen hom te druk om rotasie te verseker. Ek glo dus dat jy ' rif waar die moverwiel teen die band gaan los en dit soos 'n flat spot sal werk as jy hom weer sleep.  Die band sal na normaal terug keer maan weet nie na hoeveel km se sleep nie. 

Onthou as 'n band pap is word die opervlakte wat beinvloed word omtrent so groot soos 'n A4 Blaai  dir mover dryf roll is baie klein dus sal hy langer neem om terug na normaal te kom

Dis ook my opinie

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Apr 2020 @ 20:03:06 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9408
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Nee ek sal movers nie so los nie.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Apr 2020 @ 21:14:04 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16902
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek sal maar môre afhaal....darem nie baie werk nie....gelukkig is daar darem spasie aan muur se kant. Liewer veilig speel.

Dankie julle!

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Apr 2020 @ 21:16:18 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16902
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Geert ek sal ook graag n defnitiewe antwoord daarop wil he. Dit is al wat lastig is van die Ewiks. Partykeer gebeur dit net so dat jy baie naby n muur moet parkeer en nie kan bykom om die Ewiks te ontspan nie. Hoeveel druk word deur die mover op n band geplaas?

Toe hulle laasmaand my Ewiks opgesit het, het Wouter gesê hulle is besig met n wireless stelsel....maar dink dis net vir bestuur, nie vir engage nie

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Apr 2020 @ 21:17:45 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9408
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Stuur die laaitie in, hy sal nie die wa skuif as hy teen die muur druk nie.........lol.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Apr 2020 @ 21:20:40 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16902
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Stuur die laaitie in, hy sal nie die wa skuif as hy teen die muur druk nie.........lol.

 

Darem breed genoeg...ek bêre my grasmasjien daar tussen wa en muur

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Apr 2020 @ 21:28:06 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9408
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Darem breed genoeg...ek bêre my grasmasjien daar tussen wa en muur

Okay

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Apr 2020 @ 21:34:43 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16902
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Toe hulle laasmaand my Ewiks opgesit het, het Wouter gesê hulle is besig met n wireless stelsel....maar dink dis net vir bestuur, nie vir engage nie

Dit gaan n stelsel wees wat jy op jou huidige instalasie kan bysit....dis waarom ek noem dat dit nie engage funksie dal insluit nie, want dit sal extra motortjie en ratte verg

 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Apr 2020 @ 07:26:24 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9408
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Dit gaan n stelsel wees wat jy op jou huidige instalasie kan bysit....dis waarom ek noem dat dit nie engage funksie dal insluit nie, want dit sal extra motortjie en ratte verg

 

Het hulle dalk n prys genoem.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Apr 2020 @ 08:13:41 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16902
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Het hulle dalk n prys genoem.

 

 

Nee, maar kan nie dink dit kan te duur wees nie. Ewiks se kontroller is baie eenvoudig....dis net 2x toggle switches...elkeen op en af. So hul pc-board moet dan 4 outputs kan neem. 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Apr 2020 @ 08:20:38 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16902
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Nee, maar kan nie dink dit kan te duur wees nie. Ewiks se kontroller is baie eenvoudig....dis net 2x toggle switches...elkeen op en af. So hul pc-board moet dan 4 outputs kan neem. 

Ek dink jy kan selfs wegkom met n hekmotor remote. As jy n 4-channel receiver insit en dan hom werk met n 4-button remote, behoort dit te werk. Elke knoppie sy eie rigting....1x linker wiel voorentoe, 1x linkerwiel agtertoe, 1x regterwiel voorentoe en 1x knoppie regterwiel agtertoe

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Apr 2020 @ 09:06:32 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9408
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Ek dink jy kan selfs wegkom met n hekmotor remote. As jy n 4-channel receiver insit en dan hom werk met n 4-button remote, behoort dit te werk. Elke knoppie sy eie rigting....1x linker wiel voorentoe, 1x linkerwiel agtertoe, 1x regterwiel voorentoe en 1x knoppie regterwiel agtertoe

Het dit ook so uitgewerk. Dankie.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Apr 2020 @ 09:09:59 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9408
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Geert ek sal ook graag n defnitiewe antwoord daarop wil he. Dit is al wat lastig is van die Ewiks. Partykeer gebeur dit net so dat jy baie naby n muur moet parkeer en nie kan bykom om die Ewiks te ontspan nie. Hoeveel druk word deur die mover op n band geplaas?

By my was die geval met die explorer, het dan buite die ewiks ontkoppel en hom met die hand verder ingestoot.

Hy het in garage gestaan.

 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Apr 2020 @ 09:19:18 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16902
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek dink jy kan selfs wegkom met n hekmotor remote. As jy n 4-channel receiver insit en dan hom werk met n 4-button remote, behoort dit te werk. Elke knoppie sy eie rigting....1x linker wiel voorentoe, 1x linkerwiel agtertoe, 1x regterwiel voorentoe en 1x knoppie regterwiel agtertoe

Ek gaan by Danie SLK hoor...hy sal definitief kan sê

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Apr 2020 @ 10:53:28 am
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4795
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 43 years

Geert n.a.v. jou Watsaap kan ek die volgende inset lewer. Soos genoem moet mens net 'n 4 stap ontvanger gebruik maar ook die bypassende afstandsbeheer. Baie goedkoop by Banggood maar ook bekikbaar in SA by mense wat dieselfde invoer veral nou dat geen invoere inkom van China af nie.

Mens kan dan die 4 insette na die PCB deurgee vir die 4 aksies.

Net 'n punt rondom die hekmotor afstandsbeheer. Hulle gee deesdae net 'n oopmaak of toemaak puls deur en die puls val dan weg. So jy sal nie die motors op die mover aanmekaar kan laat beweeg nie. Mens moet 'n ontvanger gebruik waar daar 'n "latch" funksie is. Hier bly die switch=relay toe of opgetel tot jy weer die remote druk. Dis hoe ek met my mover op die A-raam werk. In my geval gebruik ek net 1 relay want ek het op die mover 'n vorentoe en agtertoe switch asook 'n aan en af wat die krag afsit na enige rigting.

Die hekmotor se PCB tel deesdae die hoeveelheid draai v d motor om die limiete te kry en te weet waar om te stop. Die afstandsbeheer gee dus net 'n puls sodat die hek weet om te beweeg en sal bv nie beweeg as dit toe is en jy druk nog 'n keer. Dis slim genoeg om te weet die hek is reeds toe. Op die Gemini is dit die swart blokkie ding wat in so rooi klampie sit bo-op die motor.

Ek wil half dink ek het so module vir die Ewik gesien teen R750. Omdat ek nog nooit die PCB vir die Ewik gesien het kan ek nie volle besonderhede gee nie. As iemand dalk 'n foto kan plaas v d switches en ook die PCB. Mens wil dieselfde relays op die PCB gebruik want om die 40A plus te kan aansit en weer breek is waar die relays nogal duur kan wees. Om dit wel te kan oordra sou mens 2 soeklig relays saam laat werk wat dan omtrent 60A kan oordra.

Geert jy kan ook vir my fotos Watsaap as jy wel by jou mover se boks is. Ek sal dan verder kan reageer.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Apr 2020 @ 11:20:50 am
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4795
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 43 years

LINK

Hier by ons kan jy nie eers 'n enkel remote koop vir die prys nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za