Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21772 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17580 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 5998 |
Bostoe | 5434 |
BrianB | 5102 |
Uranus Member | 2600 + |
DR DRAKE GP not a Doctor nor a GP | 3369 |
Grumpy/Hannes | 3208 |
Saturn Member | 2000 + |
mulderpm | 2452 |
Lennie | 2192 |
Kanneman | 2140 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1966 |
Swanie | 1850 |
Heindrich | 1831 |
Nico | 1734 |
steamer | 1686 |
Ski | 1669 |
Hennie Botha | 1661 |
Karoo Klong | 1648 |
Dansan | 1528 |
Mars Member | 1000 + |
Butts | 1448 |
George | 1203 |
Louvan | 1193 |
RichardJ | 1105 |
Gerden | 1068 |
Moon Member | 700 + |
Chris Centurion | 831 |
JohanMarais | 814 |
CampingKitty | 715 |
Titanium Member | 450 + |
Fanie | 697 |
ELU | 661 |
snys | 631 |
Benkie | 587 |
Douglas Green | 575 |
Andrew | 524 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 447 |
Willie54 | 419 |
Andre Smit | 415 |
Rare Breed | 404 |
Nabro | 380 |
LEEN | 375 |
survivalist | 351 |
Herman | 336 |
1Pierre2 | 333 |
RD | 319 |
Izak | 319 |
Kurper | 302 |
captiva | 278 |
Dieter | 265 |
Meerkat | 262 |
Gold Member | 100 + |
Hennie1968 | 231 |
REAList | 230 |
Stoorplek vir Bande
Ek moes nou al 5 my karavaan se bande vervang - ook darem die eerste keer in 14 jaar (Blykbaar mag sekere versekering firmas 'n probleem he met eise as jou bande ouer as 5 jaar is).
As ek nie my wa gebruik nie, domkrag ek hom op, sodat al 4 wiele in die lig is.
Moet die bande afgehaal word as ek nie die wa gebruik nie en in bv 'n toe garage gestoor word, of moet hulle net uit die son gehou word, of moet hulle uit die wind en weer ook wees ? (Dit raak nogal 'n pyn om die 4 bande elke keer aan/af te sit/haal as ek moet gaan kamp.
Eerstens moet mens weet dat bande degradeer al ry jy nie met hulle nie. Rubber se vyand is die volgende Suurstof, Lig (Nie eers direkte sonlig nie) en dan hoe temperature.
Dis die rede waarom 'n band se week no en jaar van vervaardiging daarop aangebring is. Iets soos 3411 beteken, Week 34 van 2011. Nuwe bande word toegedraai in silver tipe gladwrap en as dit gestoor word staan hulle fisies op die loopvlak. Dit is nie goed vir 'n band om op sy kant te le nie. In groot stoore waar bande lank kan staan word die band ook gedraai om sodoende nie heeltyd op een plek van die band drukking te he nie.
Ek sal die wa op 'n koel plek stoor bande van die grond af en dalk 'n sak oor elke wiel trek om lig te beperk. Dis dit, afhangende van die tipe band kan jy krake (Seperation) in die band verwag van 'n ouderdom van 5 jaar af.
My riglyn is om die bande elke 5 jaar te vervang ongeag die loopvlak wat nog op is. Dit is waarlik nie 'n mooi gesig as die band die "Wielboog" van jou wa stukkend geslaan het nie, die skade is baie meer as die prys van twee nuwe bande.
Dankie Leon, Waardeer jou terugvoer.
Nog nooit n band opgelig of vervang na 5 jaar nie en sleep al 49 jaar en ons is in die bande bedryf 25 jaar al , my nuwe classique het ek nuwe bande 8ply opgesit en hy is nou 6 jaar oud.
Willem, as ek kon skat sou my karavaan bande wat ek afgehaal het seker nog 25000km kon doen, maar die "risiko" kom in ,ek dink as 'n ongeluk gebeur en die assurransie se assessor kom kyk na die datum op die bande. Dit was 'n "duur" gemoedsrus vir my, maar ek is liewer bang jan as dooie jan.
Kaspaas elke ou het maar sy uie opienie, ek respek dit.
Geneig om saam met Willem te stem. Inspekteer die bande af en toe vir tekens van krake, snye ens. Die ding om bande te vervang elke vyf jaar, al is hulle opgepas, is na my mening oorbodig.
My vraag is. Van wanneer is die 5 jaar periode? Is dit vanaf vervaardiging of vanaf die opsit datum. Is daar so 'n klousule in die versekering skedule? Ek glo nie.
Look at the date on tyres on new caravans at any dealer. Loads will be years old. Manufactureres buy up " end of run" tyres and store them till needed.
Some years ago there was a run on Penta blowouts and punctures. We did a mini survey ' inbetween beers ' at 2 full parks in Plett and found that all the new Pentas had old tyres ???
I also have never lifted wheels or removed tyres on any of my vans over 35 years or so. Never had a puncture or blowout. Always stored at home under a solid carport with sides to keep out the sun. During Xmas our vans have parked in full sun at the coast for 6 weeks . Keep them clean and the occasional spray of silicone tyre black is all you need to do. Bend down and look at the inside of the tyres every so often too in case of bulging spots.
Your choice but the thought of all that work before and after a trip seems a senseless distraction ?
I totally agree with Duncan and Willem - I have also been towing for over 35 years and don't have problems with the caravans tyres. Why go through all that sweating by jacking the wheels off the ground or worse still, by removing and then refitting the wheels after every camping trip - come on guys that's far too much work - rather save that energy for relaxing and getting ready for the next camping trip.
I would advise if caravan is not to be used for a month or longer, to lift the wheels from the ground with the help of either a trolley jack and axle resting on supports or scissor type jacks on both sides and the the van's jacks to steady, and that is to prevent flat spots. You may be lucky not having flat spots after 2 months with wheels on the ground, but it can be the other way around as well.
I bought my last van with tyres about two years old, and had it for 8 years, and there was no sign of any cracks on the inside as well as outside.
Make sure of the correct tyre pressure, and stick to that, Most of the times you will get a blow out if pressure was too low.
I ran my last van, 1992 Jurgens Esprit, with 8 ply bakkie tyres on 4.2 bar, filled with Nitro. I switched to Nitro 3 years ago on car, van and luggage trailer, and found that you don't need to top up that often. I have good tyre gauge and compressor in the car for emergency top-up, but can say I have it checked regularly, but only need to put Nitro in about once in 6 months.
Regards.
Frans
Kamp liewer meer dan gaan dit nie nodig wees om die wiele te lig nie. Ons probeer een maal 'n maand te kamp en het nog nooit die wiele van die grond gelig of afgehaal nie.
Ek kan pyne en probleme lekker uitsorteer as ek by die huis is maar wil nie op die pad sukkel nie. Dus maak ek seker ek doen wat ek kan om my daai frustraties te spaar.
Vir my is die vervang van 2 x bande 'n klein prys om te betaal teenoor die geld om die wa reg te maak en daarna die sielkundige wete dat ek met 'n gepatchde ding rond ry en kamp.
Ek het met 'n persoon gepraat wat sy woonwa deur die jaar stoor en net Desember gebruik. Hy sê sy bande makeer niks na so lank staan nie. Ek persoonlik dink ook die ouens hierbo oor reageer bietjie met die bande storie. Vandag se bande is nie meer die van ouds nie. Daar is baie motors, vragmotors en ander voertuie wat baie swaarder is as woonwaens wat vir maande staan en daai bande kom niks oor nie. Kyk maar gereeld vir krakies en slegte plekke en geniet die wa. Dis woorvoor hy gebou en ontwerp is.
Groete
Johan
Johan, as jy my plasing lees sal jy my ondervinding waarneem, en ek het ook in langer as 30 jaar se sleep, met behandeling soos ek genoem het, net een bars band gehad op Sprite Sunway (dubbel-as), en dit was die ENIGSTE keer wat ek NIE na my kamp van 3 weke by die "ou" Warmbad" , die banddruk nagegaan het nie. Blykbaar het een snuiter van die waens se wiele bietjie afgeblaas, soos wat ek later uitgevind het.n Daar wasgevalle aangemeld in 'n Engelse Woonwa tydskrif jare gelede dat "nuwe" woonwaens binne 1 jaar bandprobleme gehad het, en die spesifieke bande was reeds 5 jaar "oud", volgens die vervaardigers stempel. Toevallig was die bars band toe te skryf aan te lae druk, en het "warm" geword. Ek het familie wat in die vervoer bedryf was vir JARE, en te lae banddruk was die GROOTSTE faktor van "blow-outs". Kyk hoe lyk die paaie van stukkee bande, dis skrikwekkend. En daardie "stukke" bande veroorsaak verdere skade indien "opgetel" word deur ander vragmotor tussen sy dubbel agterwiele, vra vir my, 4 jaar terug naby Kuruman so 'n stuk band deur vragmotor in m kar se rooster vir "ingeslinger", en meer as R30 000.00 skade veroorsaak. Maand sonder kar, en huur motor het versekering nog 'n R20 000.00 of meer gekos!!!!
Mens het die geleentheid om die bande na te gaan, te kyk vir krake ens., maar die belangrikste is die korrekte druk!!!!
Groete.
Frans
Ek het 20 jaar terug n swembad in gesit lang storie kort die ou se ek moet elke 22de aan chloor gooi 2 keer week back wash ens ens ek het met die oog gewerk en my bad gechloor en backwash soos nodig ek doen dieselfde met my karavane 33jaar al maar nou worry ek iemand praat van penta blowouts ek ry 2005 penta my bande lyk goed ek weet nie hoe om die datum en waar te sien nie help asb.
JC, soos bo genoem, daar is baie faktore vir "blow-outs" , maar die grootste rede is te lae banddruk, wat veroorsaak word dat band te warm word.
Ek sal probeer om sommer my kar se band met die datum af te neem, en kyk of ek dit hier kan plaas.
As die bande nie enige barste/krake (kyk ook aan die binnekant, waar jy nie normaalweg kan sien nie, m.a.w. die kant wat weg wys van die wieldop) het nie, en jy hou die druk so hoog as voorgeskryf, sal die kanse baie verminder word. Die NITRO in stede van gewone lugdruk maak ook verskil.
Groete.
Frans
Baie dankie Frans, sal baie waardeur dankie ek koop liewer onodig 2 bande as nuwe karavaan. Dis hoekom ek so deur al die ou posts gaan mens leer gedurig iets en maak te veel staad op eie alleen kennis
Kamp liewer meer dan gaan dit nie nodig wees om die wiele te lig nie. Ons probeer een maal 'n maand te kamp en het nog nooit die wiele van die grond gelig of afgehaal nie.
Camping flows through your blood
https://www.pirelli.com/tyres/en-gb/car/driving-and-tyre-tips/how-to-read/tyre-dot-code
I see skies of blue
And clouds of white
The bright blessed day
The dark sacred night
And I think to myself
What a wonderful world