English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 243
Total Replies: 229 716
Total Views: 82 362 917
topics: 117
replies: 1 843
views: 41 297
In this section we share and discuss various technical advise that help fellow campers in general or regarding specific questions.

Stoor van woonwa tussen vakansies

replies: 7
views: 198
15 Sep 2019 @ 11:09:43 am
Floris2
New Member
37% Profile Strength
Posts: 3
Joined: 08 Dec 2018

Ek het 'n Jurgens Penta. wat tussen vakansies onder 'n soliede afdak gestoor word.

Moet ek die dak op of af hou?

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Sep 2019 @ 11:26:02 am
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1734
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Ek maak toe Floors. Jy sal nje glo hoeveel stof kom nog steeds binne in. Ek wil nie weet hie dit gaan lyk as die dak gelig is en wat nog van die verweer van die dak seil.

Many people will walk in and out your life, but only true friends leave a footprint in your heart
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Sep 2019 @ 11:50:09 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7803
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

My wa staan ook in n toe sluit garage.

Die dak is toe, hy kry stof in al is die seile toe getrek as die dak gelig is. 

Lig hom net so dag of twee vir die Girl om als inte pak en dat sy nie haar kop stamp nie.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Sep 2019 @ 15:45:33 pm
Karoo Klong
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1502
Joined: 22 May 2014
Experience: 6 years

Seker ook nie goed vir die skokbrekers [lifts] nie,stof en vog kan die bloodgestelde kroom dele beskadig

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Sep 2019 @ 20:13:40 pm
PietG
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1889
Joined: 12 May 2015
Experience: 47 years

My Fleetline staan ook in n toegesluite vliegtuig "hanger" met die dak toe. Dit hou vog en stof uit.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Sep 2019 @ 06:08:49 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13991
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek het ook met die Penta karavane die dak af posisie gestoor.  Dit was grootendeels weens die hoogte van afdakke wat die oplig nie toegelaat het nie.

Ek sou seker ook dit weens stof altyd eerder toe gehou het.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Sep 2019 @ 20:29:14 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13699
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

My afdak is ook te laag om karavaandak uit te stoot, maar as hy hoër was sou hy buitendien toegebly het. Wat nadelig van so n lae afdak is dat mens maar gebuk die karavaan moet pak as jy weggaan

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Sep 2019 @ 13:16:03 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1519
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Met Malelane hitte stoor ek die wa met die dak oop en sit vogopvanger in die wa weens humiditeit.

Die hitte wat in die wa opbou deur 'n 45° dag maak groter skade saam met humiditeit as stof wat mens maar gereëld afvee.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required