English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 440
Total Replies: 251 893
Total Views: 83 201 802
topics: 11 521
replies: 138 691
views: 39 319 550
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Stokstert meerkatte (Engels suricate)

replies: 4
views: 3818
06 Sep 2004
Danie
Bronze Member
44% Profile Strength
Posts: 16
Joined: 22 Mar 2003
Is daar dalk iemand wat weet waar daar stokstert meerkatte in n karavaanpark of naby n karavaanpark voorkom. My dogter op Universiteit moet n studie oor die diertjies doen en moet hulle oor n lang tydperk bestudeer.Ons weet van die in die Kgalagadi maar dit is te vêr.Die plek moet verkieslik nie verder as 200km vanaf Johannesburg wees nie.
Sal dit baie waardeer as iemand my kan help.
Groete
Danie
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Sep 2004
Anonymous
Danie, ons gaan die naweek Sondela toe dan sal ek sommer vir jou kyk of daar is en hoeveel.
Groete, Kevin
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Sep 2004
Anonymous
check with Sondela sites 60 to 64 there used to be a large family.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Sep 2004
Johan
Gold Member
14% Profile Strength
Posts: 133
Joined: 22 Jul 2007

Danie

Kyk bietjie na die webtuiste : www.meerkatmagic.com.  Jy kan dalk hier meer inligting oor hulle voorkoms, of ander info kry. Ek het hulle persoonlik nog net in die Kalahari en natuurlik Etosha gesien, waar hulle baie volop is.

Johan H.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Sep 2004
Anonymous
Hallo Danie,
Ek het ongelukkig nie vir jou goeie nuus nie. Al wat ons die naweek gesien het wat 'n tipe muishond (Mongoose in Engels). Daar was baie. Ek het so 'n paar fotos geneem, maar dis nie wat jy wou hê nie. Ek sal aanhou uitkyk vir jou.
Groete,
Kevin
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za