English & Afrikaans Forums
Total Topics: 20 458
Total Replies: 218 095
Total Views: 81 856 474
topics: 824
replies: 10 888
views: 3 139 170
In this section we discuss industry businesses and product reviews.

Stefini elektriese geyser

replies: 14
views: 243
21 Mar 2019 @ 19:37:50 pm
neelsec
Silver Member
96% Profile Strength
Posts: 74
Joined: 13 Apr 2016
Experience: 54 years

My stefini het die gees gegee sal graag n ander een wil aanskaf vir my karavaan opwas bak

as daar iemand is wat my kan help met n telefoon nr asb

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Mar 2019 @ 19:41:00 pm
neelsec
Silver Member
96% Profile Strength
Posts: 74
Joined: 13 Apr 2016
Experience: 54 years

Ek sal ook kyk na verskillende ander soorte op e mark

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Mar 2019 @ 21:24:03 pm
FlipnTilla
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 365
Joined: 28 Jun 2011
Experience: 46 years

www.appliancespares.co.za

 

Flip de Wet
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Mar 2019 @ 21:34:42 pm
neelsec
Silver Member
96% Profile Strength
Posts: 74
Joined: 13 Apr 2016
Experience: 54 years

Dankie Flip ons by yellowsands en waar ons staan is water druk baie laag die rede hy uitgebrand het

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Mar 2019 @ 22:02:58 pm
FlipnTilla
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 365
Joined: 28 Jun 2011
Experience: 46 years

Neels hulle het nie baie druk nodig nie, maar die pyp moet vol water wees voor jy krag koppel.

Moet elke slag gedoen word as jy aan nuwe toevoer koppel. Koppel die water en laat loop deur tot alle lug uit pype is en dan eers koppel jy die kragdrade.  As jy dit nie elke keer doen nie brand hy gou gou.

 

Flip de Wet
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Mar 2019 @ 10:01:06 am
Dansan
Platinum Member
96% Profile Strength
Posts: 288
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 39 years

Neelsec ons het nog nie n elektriese warm-maak-gadget al gehad nie, ons weet eintlik nie hoe hulle funksioneer nie maar van ons vriende hert dit. Ek vind, na al die jare, nog steeds die beste om my warm water met n emmer in die ablusie-blok te gaan haal.

En dan het ons n lekker 5-liter plastiek-emmer met n element in gekoop by Cjeckers vir goedkoop, hy werk soos n bom en verskaf alle warm water.  

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Mar 2019 @ 10:55:16 am
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 12224
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Neelsec ons het nog nie n elektriese warm-maak-gadget al gehad nie, ons weet eintlik nie hoe hulle funksioneer nie maar van ons vriende hert dit. Ek vind, na al die jare, nog steeds die beste om my warm water met n emmer in die ablusie-blok te gaan haal.

En dan het ons n lekker 5-liter plastiek-emmer met n element in gekoop by Cjeckers vir goedkoop, hy werk soos n bom en verskaf alle warm water.  

Voor ons die Classique en Sensation gehad het, het ons 'n 20liter Urn gebruik vir die warm water.  Sit hom aan as die kamp begin die Vrydag aand byvoorbeeld Na 'n tydjie is die koffie water altyd reg om te tap en ons skep met 'n maat beker water uit die bokant om skottelgoed te was.

Loop net eenkeer die naweek om urn vol te maak. Met lang naweek moet ek hom wel op top.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Mar 2019 @ 22:31:51 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 3731
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Ek sal ook kyk na verskillende ander soorte op e mark

Neels ja jy sal na 'n ander maak moet kyk want die een wat jy het word nie meer gemaak nie. Ek het vir iemand inligting gesoek so ruk gelede. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Mar 2019 @ 18:06:25 pm
neelsec
Silver Member
96% Profile Strength
Posts: 74
Joined: 13 Apr 2016
Experience: 54 years

Ek het ook probeer om een te kry maar as ek net n element in die hande kan kry sal dit ook help 

Ek kan n ander maak kry maar hier by ons in Port Elizabeth is dit nie so maklik,kan bestel maar ek vertrou nie die verskaffers nie

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Mar 2019 @ 18:18:01 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 11969
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Comet karavane in Boksburg het nog n ruk terug gehad....miskien kan hulle courier. Hulle prys was egter heelwat meer as die ouens wat dit privaat gesmous het

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Mar 2019 @ 18:22:31 pm
FlipnTilla
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 365
Joined: 28 Jun 2011
Experience: 46 years

Het sommer 'n ketelelement in 'n plastiese emmer gesit. Goed gewerk om skottelgoedwater te verhit.

Flip de Wet
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Mar 2019 @ 18:25:26 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 11969
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Het sommer 'n ketelelement in 'n plastiese emmer gesit. Goed gewerk om skottelgoedwater te verhit.

Ons gebruik die Minigeza.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Mar 2019 @ 19:29:30 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 3731
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Ek het ook probeer om een te kry maar as ek net n element in die hande kan kry sal dit ook help 

Ek kan n ander maak kry maar hier by ons in Port Elizabeth is dit nie so maklik,kan bestel maar ek vertrou nie die verskaffers nie

Neels kan jy dalk 'n epos stuur aan woonwaled at gmail kolletjie com Dalk kan ons een vir jou in die hande kry.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Apr 2019 @ 12:27:47 pm
neelsec
Silver Member
96% Profile Strength
Posts: 74
Joined: 13 Apr 2016
Experience: 54 years

Danie dankie dat jy my gehelp het met n geyser hy le en wag vir my in Port Elizebeth sal hom gaan optel sodra ons daar aankom

Kan net noem dat Danie my verlede jaar ook gehelp het en n laaier vir my gestuur toe my kragbox opgepak het

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Apr 2019 @ 13:13:58 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 3731
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Dis 'n plesier Neels. Jy kan maar altyd laat weet as jy iets soek. Met ons rondloop en gesels kom ons op baie nuttige goed af.

Ek moet toegee ek het nou self vir die 1e keer gekyk na die mini geysers en ja hulle werk regtig baie goed - net jammer nou dat ons krag wil spaar dat hulle nie 'n 2000W model maak en net die goed in 3000W dat hulle vinnig water kan warm maak.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required