English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 505
Total Replies: 234 958
Total Views: 82 558 391
topics: 586
replies: 3 630
views: 3 324 273
Share all those nice recipes with everybody...

Steak Marinade

replies: 7
views: 499
27 Oct 2017 @ 20:49:14 pm
Herman
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 243
Joined: 08 Dec 2016
Experience: 15 years
Baie mense sweer hoog en laag hulle staek marinade is dei beste
Hier is een waarvan wat ek maar altyd gebruik
Halwe koppie Balsamic asyn
Kwart koppie Soy sous
Drie eetlepels olyf olie
Twee eetlepels flokkies knoffel
Twee eetlepels heuning
Twee eetlepels growwe peper
Een teelepelWorcester sous
Een teelepel fyn uie poeier
Meng goed deur en sit die steaks in n bak en gooi die sous oor maak seker die steaks is goed bedek met die sous. Draai so elke halfuur die steaks om enverf die steaks met die sous.
Jy kan die steaks vir n lang tyd in die sous laat le.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Oct 2017 @ 05:11:34 am
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1222
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 40 years

Gaan dit probeer. Net met Balsamic , olyf olie en braai speserye is hy reeds n wenner.

Probeer altyd ander idees ook. Wissel af en hou dit interessant. Dankie Herman

AMAZING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Oct 2017 @ 06:55:49 am
Hennie
Bronze Member
92% Profile Strength
Posts: 36
Joined: 27 Oct 2017
Experience: 14 years
Gaan hom prober, kan seker vars knoffel ook gebruik. dankie Herman.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Oct 2017 @ 19:54:05 pm
Bostoe
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4459
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 34 years
Thanks Herman
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Oct 2017 @ 13:35:05 pm
Herman
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 243
Joined: 08 Dec 2016
Experience: 15 years
Ja jy kan ook vars knoffel gebruik geen probleem
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Nov 2017 @ 21:12:39 pm
Anonymous
Na ń baie lang tyd, eers vloeistof dieet, toe sagte dieet kon ek vandag die 1ste maal vaste voedsel inneem.
My 1ste keuse was ń vleisie met hierdie marinade en werklik ń groot wenresep.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Nov 2017 @ 15:57:07 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14840
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years
Ek marineer nie die steak nie. Braai netso met sout en pepertjie en dan 'n sousie apart daarby.
So ek is die ene ore as iemand 'n lekker sousie het.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Nov 2017 @ 20:16:54 pm
Herman
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 243
Joined: 08 Dec 2016
Experience: 15 years
Met hierdie resep gooi ek gladnie eers sout oor die steaks as ek begin braai
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required