English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 299
Total Replies: 250 288
Total Views: 83 149 724
topics: 990
replies: 14 011
views: 3 254 087
In this section we discuss industry businesses and product reviews.

Steadies

replies: 9
views: 262
15 Mar 2020 @ 23:18:42 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17147
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Is hierdie steadies beter as die swart steadies wat op die ouer waens is? Kan mens die swartes vervang met hierdie op foto....of gaan mens maar weer die swartes moet kry?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Mar 2020 @ 08:00:57 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16005
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Kan nie die foto sien wat jy geplaas het nie.  Dis dalk my rekenaar.  Kan ander forum lede die foto sien?

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Mar 2020 @ 08:04:53 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16005
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Okay daar kom hy nou deur.  Volgens my kennis het hierdie hoekstutte 'n baie hoë gewigs klasifikasie.  Soos ek verstaan is dit hoër as die ou swart hoekstutte en die enigste rede hoekom ek so sê is om dat my oorlede kamp maat die ou swart hoekstutte op sy Classique laat vervang het met die tipes en hy het daai breë plastiek voetstuk daarop laat aanbring.

So hie praat ek so half uit sy mond uit.  Kom ons hoor maar wat seg die ander forum lede.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Mar 2020 @ 08:06:59 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16005
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Dan so van die os op die jas Geert daai Expo lyk heel chapperig agter die Tipper. Baie geluk.

Hoop julle het sommer miljoene gemaklike sleep kilos en kamp ure met daai wa.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Mar 2020 @ 08:23:49 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17147
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Dan so van die os op die jas Geert daai Expo lyk heel chapperig agter die Tipper. Baie geluk.

Hoop julle het sommer miljoene gemaklike sleep kilos en kamp ure met daai wa.

Baie dankie Leon. 

Jy het n vinnige rekenaar.....myne wys nog soos op foto. 

Ja....ons is self opgewonde, wil hom hierdie naweek inwy. Wouter kom vandag Ewiks opsit

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Mar 2020 @ 11:33:51 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9551
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Dan so van die os op die jas Geert daai Expo lyk heel chapperig agter die Tipper. Baie geluk.

Hoop julle het sommer miljoene gemaklike sleep kilos en kamp ure met daai wa.

Stuur foto ek ook sien op whatsup

 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Mar 2020 @ 12:19:25 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17147
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Snaaks....myne wys nig die ou avatar

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Mar 2020 @ 16:18:20 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5805
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Daai is beter en sterker steadies.  Die enigste probleem is dat 'n sekere tydperk was die Jurgens karavane baie laag en dan gaan daai steadies orals skuur, maar jy beplan mos om joune te lig ?

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Mar 2020 @ 20:09:57 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9551
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Dis wat die classique tans op het.

Hulle is baie laag en skuur teen alles.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Mar 2020 @ 20:59:54 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17147
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Daai is beter en sterker steadies.  Die enigste probleem is dat 'n sekere tydperk was die Jurgens karavane baie laag en dan gaan daai steadies orals skuur, maar jy beplan mos om joune te lig ?

Wou met Swing....soms gesukkel om by garage pad uit te kom. Sover okay met Expo  maar was leeg 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za