English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 304
Total Replies: 250 350
Total Views: 83 152 053
topics: 1 156
replies: 12 174
views: 4 835 065
Jokes and everything else that makes you laugh

Stakings

replies: 61
views: 7484
page 2 of 2
14 Jun 2016 @ 15:06:23 pm
Anonymous

Dis deel van my punt Herman, die ouens hierdie kant moet bietjie pak kry ook... die wat hul gestuur het, hul vatte veel miljoene...

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jun 2016 @ 14:57:37 pm
FredaD
Pluto Member
85% Profile Strength
Posts: 4706
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 2 years

Johann, Colin het die bacon verbrand vanoggend.   Tel dit?

Bacon is nie meer goedkoop nie, jy weet.laughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jun 2016 @ 15:01:17 pm
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2207
Joined: 31 May 2014
Experience: 53 years

Johann, Colin het die bacon verbrand vanoggend.   Tel dit?

Bacon is nie meer goedkoop nie, jy weet.laughing

Dit tel baielaughing Slim plancool 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jun 2016 @ 16:00:43 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4428
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Die oproer in Tswane is erg en so onnodig. Nie veel hoop vir ons land as dit die manier is wat die mense hul griewe wil oplos nie.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jun 2016 @ 19:26:27 pm
Anonymous

Die oproer in Tswane is erg en so onnodig. Nie veel hoop vir ons land as dit die manier is wat die mense hul griewe wil oplos nie.

 

Tswane is nog niks, jy moet Pretoria sienwink

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jun 2016 @ 20:27:58 pm
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 50 years
n Worsie op n paar kole gehad vanaand, saam die pap en n sousie. Groot kaggel vir bietjie hitte. So paar kortetjies vir binne se warm maak.
Vandag het ek vreeslik gesukkel met n kabelfout hier, sukkel en soek, loop nie mooi nie. More gaan ek niks doen nie, bokkerol, net op die stoep sit en wonder waaroor die lewe gaan.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jun 2016 @ 07:08:38 am
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3105
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 30 years

Die Pta storie laat my meter diep in die rooi.

Ek lees op FB al die negatiwiteit. Al die doemprofete spring nou in......"ons land is in sy m@#$r"

Hel man, ons regering mag dalk in sy maai in wees, maar beslis nie ons land nie! Daar is tot mense wat n kaart gemaak het en wys hoe die "vyand" Pta van alle kante benader en gaan afbrand.

AG POEFIES MAN!!!!!

Wat my skuins bedinges maak, mense wat sulke snert kwyt raak is gewoonlik opstokers wat nie n clue het hoe om die probleem reg te stel nie.

Ja die storie is/was onnodig, maar dit is polities van aard en ons mag nie op sosiale media daaroor praat nie.

Feit is, as ek nie van n politieke party hou nie, stem ek net vir n ander een...problem solved!

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jun 2016 @ 07:10:41 am
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3105
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 30 years

Terloops,

Het my oorspronklike topic hier nie interresant uitgedraai nie?

Nou behoort die myn aan die Guptas!!!!laughinglaughinglaughing

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jun 2016 @ 07:17:28 am
Back Packer
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3236
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 61 years

Nes jy daar se Hannes, Kom ons kyk of hulle onder die Guptas sal staak.

"Children have never been good at listening to their elders, but they have never failed to imitate them."
-James Baldwin-
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jun 2016 @ 08:55:08 am
DR DRAKE GP not a Doctor nor a GP
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3321
Joined: 16 Jan 2012
Experience: 53 years

Die enigste wenner in 'n staking is die unie - hulle kry maandeliks lidmaatskap, selfs as lede nie betaling kry, al is dit met eerste betaling daarne.

DR DRAKE GP

not a Doctor nor a GP
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
page 2 of 2
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za