English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 415
Total Replies: 232 702
Total Views: 82 442 648
topics: 1 126
replies: 11 528
views: 4 807 269
Jokes and everything else that makes you laugh

Stakings

replies: 61
views: 7481
page 1 of 2
24 Jul 2015 @ 14:30:51 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2981
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 29 years

Nou ja, ek hoor daar kom nou weer stakings omdat Optimum myn sy oopgroef myn gaan toemaak?

Dis nou mooi

Mense staak vir meer geld.

Dan staak hulle as die myn toemaak.

Dan staak hulle as hy weer oopmaak

Dan staak hulle oor........hel ek het vergeet!

Wanneer begin hulle staak oor die stakings!

Lonmin praat van 6000 afleggings

Anglo oor 35% van werksmag

In plein afrikaans, dis mos wat amcu wou gehad het. Nou het hulle dit, wanneer gaan hulle weer staak?

Sorry, wanneer staak ons oor die olie krisses in China, die water tekort in in Alaska, oor die son te warm is in die woestyne?

Eks in n k@# bui!

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jul 2015 @ 14:48:21 pm
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 47 years

Nooit tevrede tot hulle niks het

Camping is a collection of memories .... make each one count
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jul 2015 @ 17:10:07 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14188
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
As ek staak...glo ek verloor ek my werk mre
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jul 2015 @ 17:58:01 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6417
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

Grumpy drink n Grandpa pooier broer laughinglaughing

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jul 2015 @ 18:28:32 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14188
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
ToiToi is dans. Wanneer dans jy? As jy bly en opgewonde is. 😈
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jul 2015 @ 18:29:26 pm
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 1 year

Red 'n nasie met sulke mense!!!!!!!

Hulle gee my een helse kramp in my jy weet wat.............

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jul 2015 @ 18:38:09 pm
Bostoe
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4456
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 34 years
Ja so mok hulle aan en doen die land meer skade
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jul 2015 @ 19:53:18 pm
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 47 years

Het op die nuus gesien dit lyk maar sleg myne verloor sleg geld

Camping is a collection of memories .... make each one count
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jul 2015 @ 19:55:14 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 5107
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Ek staak ook sommer nou! Man, hulle gee nie eens vir hulself om nie, daarom in kultuur worry hulle niks, solank alles na hul vlak afgetrek word, is als ok.. ek kry 2 ouens om pale te verf.. een verf 13 pale vir die dag, ander een 4.. nou vra ek jou, wat gaan aan? Ekt kort kort kom loer, die stadige outjie trek net tyd, worry nie oor my nie.. toe wys ek hulke, ok, dagtarief, elkeen, ander outjie het mos meer werk gedoen, R20 per paal meer as ander een.. kyk, hyt homself bek:;:k oor dit, want eks nou onregverdig en warra warra.. ek wys hom toe weer die pale.. hy kry nie weer werk by my nie, die man watsy vinger uit sy gat getrek het, hy het nog n week se werk gekry!


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jul 2015 @ 19:59:14 pm
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 47 years

Brommer dis better om stuk werk te gee

Camping is a collection of memories .... make each one count
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jul 2015 @ 20:42:25 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14188
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek staak ook sommer nou! Man, hulle gee nie eens vir hulself om nie, daarom in kultuur worry hulle niks, solank alles na hul vlak afgetrek word, is als ok.. ek kry 2 ouens om pale te verf.. een verf 13 pale vir die dag, ander een 4.. nou vra ek jou, wat gaan aan? Ekt kort kort kom loer, die stadige outjie trek net tyd, worry nie oor my nie.. toe wys ek hulke, ok, dagtarief, elkeen, ander outjie het mos meer werk gedoen, R20 per paal meer as ander een.. kyk, hyt homself bek:;:k oor dit, want eks nou onregverdig en warra warra.. ek wys hom toe weer die pale.. hy kry nie weer werk by my nie, die man watsy vinger uit sy gat getrek het, hy het nog n week se werk gekry!


Moes vir een job n keer 600m palisade verf. Kry toe temps om te help teen x- bedrag per dag. Na eerste dag het van hulle net 2 panele aan een kant geverf. Toe s ek die volgende dag hulle kry R20 / paneel / kant....so R40/paneel. Toe het van hulle tot 35 panele per dag geverf...R 700 vir die dag vir hom. Byges hulle wou van sonopkoms werk..sonder lunch...tot son onder. Ek het ook ges dat as dit nie ordentlik gedoen is nie...ek dit gaan aftrek. Vinnig was job afgehandel
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jul 2015 @ 21:04:18 pm
Anonymous

Hannes, dis Afrika, hulle gaan nie ophou voor alles nie weer is soos voor 1652 nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Jul 2015 @ 08:50:58 am
ouvrou
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 145
Joined: 28 Dec 2014
Experience: 44 years
Dan gaan hulle kla oor slaverny Johann. Die goed kry alles te maklik met die stakings. Dit doen beslis baie skade aan die ekonomie en dit gaan die rand nog verder verswak. Zim hier kom ons maar het nerens om heen te vlug nie, sal maar moet sien kom klaar.
Do it now or leave it.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jul 2015 @ 07:33:43 am
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2981
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 29 years

My probleem met stakings is die skade aan die ekonomie.

Vir Paltinum myne om te kan bestaan moet die platinum prys om en by $1300 wees. Dis nou $970

Ek is vrek bang dat Oom Bob hier langsaan iets moet oorkom. As hy die dag dood gaan het ons probleme. Binne 5 jaar gaan Zim se ekonomie dan sterker wees as SA. Beleggers gaan soontoe stroom en dan het ons poefies. Ons land was eens die sterkste ekonomie in Afrika. Nou is ons 2de.

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jul 2015 @ 20:58:56 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8219
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years
Wat n ramp, skande op skande.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jun 2016 @ 19:11:29 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14188
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Hoor op die nuus dat die persone wat RSA na Kanada toe gestuur het om te help met brandbestryding terug gestuur gaan word, aangesien hulle nie help nie en besig is om te staak...soek meer geld!!!!😲🙈
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jun 2016 @ 19:20:36 pm
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 1 year

Hoor op die nuus dat die persone wat RSA na Kanada toe gestuur het om te help met brandbestryding terug gestuur gaan word, aangesien hulle nie help nie en besig is om te staak...soek meer geld!!!!😲🙈
3

Dit is nou rêrig 'n skande.  Wat gaan aan met die mense?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jun 2016 @ 19:36:38 pm
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2025
Joined: 31 May 2014
Experience: 52 years

Ons in Durban het hierdie week weer beleef van stakings en vernietiging. Kon Maandag eers nege uur by die werk uitkom.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jun 2016 @ 22:45:34 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 3693
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 46 years

Hoor op die nuus dat die persone wat RSA na Kanada toe gestuur het om te help met brandbestryding terug gestuur gaan word, aangesien hulle nie help nie en besig is om te staak...soek meer geld!!!!😲🙈

En dan gaan hulle nog 'n "hero's welcome" verwag op OR Tambo!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jun 2016 @ 07:47:29 am
Anonymous

Hoor op die nuus dat die persone wat RSA na Kanada toe gestuur het om te help met brandbestryding terug gestuur gaan word, aangesien hulle nie help nie en besig is om te staak...soek meer geld!!!!😲🙈
DISSIPLIENE, DISSIPLIENE, bestaan die woord nog en verskyn hy nog in die vertalende woorde boek?

Dit wil voorkom vir elke ekstra titseltjie werk wat ingesit moet word, moet die besoldiging verdubbel.

Bykans dag by dag word al hoe meer werk op my afgedwing, maar ongelukkig het ek nog nie genoeg son brand nie en moet maar dit so aanvaar met dieselfde salaris.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jun 2016 @ 08:07:56 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5639
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
More.
Na so n slegte dag soos gister waar niks wou regloop nie,,, het ek ook besluit om te staak. Het nog nie geleer toy toy nie maar kan darem wals of setees.
Sien dis vrydag vandag.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jun 2016 @ 08:29:39 am
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 5107
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Kyk, ek dink ook dis n skande om week later te staak, maar $15 per dag is ook maar bitter min vir mense wat moet help brande beveg? En Kanadese dollar?

Soos altyd het niemand behoorlik beplan, kommunikeer en ooreengekom nie... en ons regering wil vir die wereld se ons kan terrorisme afweer? Teen wie? Daars elke dag terrorisme in SA, hul kan dit nie eers beheer nie, wat nou nog van internasionale terrorisme?

Ekt n ander opinie deesdae oor die Amerikaners en Britte elkgeval, Europa wil nie eers blanke Suid Afrikaners inneem as ons moet vlug nie,en nou? Nou kry hul n massa vlugtelinge daagliks wat soontoe stroom? Die wereld draai, en dis tyd dat die ander ook bietjie voel as jou spasie verklein :)

Selfs die Phillipines blaas al vissersbote op van China wat hul in hul waters kry!

Mensdom isn groot probleem...

 


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jun 2016 @ 08:48:26 am
Anonymous

Kyk, ek dink ook dis n skande om week later te staak, maar $15 per dag is ook maar bitter min vir mense wat moet help brande beveg? En Kanadese dollar?

Soos altyd het niemand behoorlik beplan, kommunikeer en ooreengekom nie... en ons regering wil vir die wereld se ons kan terrorisme afweer? Teen wie? Daars elke dag terrorisme in SA, hul kan dit nie eers beheer nie, wat nou nog van internasionale terrorisme?

Ekt n ander opinie deesdae oor die Amerikaners en Britte elkgeval, Europa wil nie eers blanke Suid Afrikaners inneem as ons moet vlug nie,en nou? Nou kry hul n massa vlugtelinge daagliks wat soontoe stroom? Die wereld draai, en dis tyd dat die ander ook bietjie voel as jou spasie verklein :)

Selfs die Phillipines blaas al vissersbote op van China wat hul in hul waters kry!

Mensdom isn groot probleem...

 

Waar oor die weiering om blankes te aanvaar. My buurman se seun het gekwalifiseer vir die ''Marines'', met sy aankoms moes hy weer terugkeer SA toe.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jun 2016 @ 12:50:31 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 5107
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Dis juis hoekom ek se die wereld draai mos hul rug op ons mense.. 


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jun 2016 @ 14:16:42 pm
Back Packer
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3236
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 60 years

Brommer ons moet nie aan ons salarise dink in die geval nie, want dit is moontlik wat die mense daar in Kanada verdien. Hulle motors kos omtrent 50 000K$ vir 'n mustang waar ons R800 000 hier betaal. So in verhouding verdien hulle baie. Kanada sal hulle beslis nie meer betaal as wat hulle hulle eie burgers betaal nie.

"Children have never been good at listening to their elders, but they have never failed to imitate them."
-James Baldwin-
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jun 2016 @ 17:34:59 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 5107
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Dit is seker so, maar die bedrag is maar min... 


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jun 2016 @ 17:49:53 pm
Hennievr
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 693
Joined: 01 Feb 2012
Experience: 49 years
Stakings is besig om ons land en ekonomie heeltemal verwoes. dit maak ons wat op pensioen is baie seer.
Nou brand hulle nog alles af ook, waar de duiwel gaan die belasting betalers die geld kry om meer te betaal.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jun 2016 @ 18:11:16 pm
Butts
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1086
Joined: 15 Dec 2012
Experience: 6 years
Folks, they each signed a contract to receive $can50pd. $can15 (pocket money)is paid in Canada for their expenses which excludes 3 meals a day, accommodation, health care, etc, provided by the locals. The balance will be paid in South Africa after their return. The locals are paid more as their local costs (housing, water, etc)are much higher than that of our teams Bring them home immediately.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jun 2016 @ 19:06:46 pm
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 49 years
Nogal n verleentheid vir SA. Impv goeie ambassadeurs word ons deur die modder gesleep.
Hoekom onmiddelik staak ? Kan die werk nie maar aangaan en die kwelpunte opgelos word nie. Die waarde van Kanada $ is so R 12, dus R 600/dag loon, sonder die C$ 15 spending money. Besef die mense nie dat hul dit hier gaan spandeer en dus ver bo hulle normale inkomste verdien nie ?
Soos Buggs se, bring hulle onmiddelik terug, en laat hulle opdok vir die kostes aangegaan tot op datum.
Daai spanne kom gereeld hier werk op brande, en die kaliber mens is nie dieselfde as wat jy sou kry van n Kanadese brandbestryder nie. Daar word dit gesien as n profesionele beroep met streng keurings en toelatings vereisdes.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jun 2016 @ 19:43:42 pm
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 1 year

Herman, jy is so reg.  Hulle maak ons naam tottie daar anderkant.  Miskien sal die res van die wêreld nou sien waarmee ons opgeskeep sit.  Jou uiteensetting van hul verdienste maak mens se oë behoorlik oop.   Dat dit nie saakmaak wat hul aangebied word nie, hul wil altyd nog meer hê.  Niks is ooit goed genoeg nie.   Hul het seker gedink hul gaan miljoeners word daar.  

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jun 2016 @ 21:08:29 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 5107
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Lyk my ekt die kat aan die stert, ek kon sweer hul het gepraat van $15 per dag lone, maar as dit is soos bo genoem, ja nee dan kan hul seker nie kla nie


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jun 2016 @ 11:08:43 am
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 49 years
Wonder of die klompie dalk dink om hul hulle blyplek af te brand ?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jun 2016 @ 13:30:17 pm
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 1 year

Volgens News24 kry hul $4 per uur, $15 per dag toelaag, gratis verblyf en kos.  Toe hoor hulle die Kanadese brandweermanne kry $11 per uur en eis toe om dieselfde te kry.   Maar die Kanadese kry $11 vir slegs die ure wat hulle werk.  Die Suid Afrikaners kry $4 vir elke uur wat hulle daar is, of hulle nou werk of nie.  Volgens die berig verdien hulle R760 per dag.

Nou het die Kanadese regering gesê hul moet terugkom en hul weier om te vertrek voor hulle nie betaling teen $11 per uur gekry het nie. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jun 2016 @ 18:55:07 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 5107
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Mooi man! Ek dink dis goed dat die wereld daarbuite bietjie sien waarmee ons sit.. my tone krul sommer.. wens meer wil bietjie in buiteland gaan werk


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jun 2016 @ 19:44:33 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5639
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
Brommer, ek kannie meer met jou saamstem nie. Hierdie is die grootste TWAK wat ek nog ooit van gehoor het. Dis absoluut verstommend.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jun 2016 @ 20:07:58 pm
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 1 year

Mooi man! Ek dink dis goed dat die wereld daarbuite bietjie sien waarmee ons sit.. my tone krul sommer.. wens meer wil bietjie in buiteland gaan werk

Presies hoe ek voel.  Laat hulle sien waarmee ons gedurig mee opgeskeep sit.  Ek hoop nie net Kanada nie, maar ook ander lande, sien dit raak.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jun 2016 @ 20:32:58 pm
Froggy
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1658
Joined: 18 Jun 2013
Experience: 48 years
Ek dink die volle storie sal more in die Rapport wees.

Klink of iemand middelman speel in SA en die grootste hap van die geld vat.
Froggy ons Sprinter bussie Harry & Yvonne
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jun 2016 @ 20:37:34 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5639
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
Hehehe, froggy. Derde mag!!!
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jun 2016 @ 01:21:55 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14188
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Hulle moet hulle net vinnig terugstuur voor hulle begin toytoy en meer goed aan die brand steek...
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jun 2016 @ 07:30:39 am
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 1 year

Hulle moet hulle net vinnig terugstuur voor hulle begin toytoy en meer goed aan die brand steek...

O wêreld ja, hulle sal niks daarvan dink om nog meer vure te stig nie.  Dit sal nou wragtig die kersie op die koek wees.laughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jun 2016 @ 08:30:09 am
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2981
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 29 years

Ek dink hulle het hul gatte afgeskrik toe hulle sien hoe groot die brande is. Hullet seker gedink dis n paar tyres wat brand nou soek hulle net rede om terug te kom. Hahahahahaha

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jun 2016 @ 06:26:14 am
Back Packer
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3236
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 60 years

Na berigte die naweek weet ek nou nie so mooi oor die ding nie. Alhoewel hulle die $15 per dag kry is dit basies net hulle sakgeld want al die res woord vir hulle voorsien, verblyf, kos ens. en dan sodrae hulle trug kom sou hulle ook $35 per dag kry wat hulle daar was.

Blykbaar gaan die hele ding oor die maatskapy wat hulle opgelei het en oorgestuur het wat omtrent $400 per persoon per dag kry. As mens kyk na di ding, se dit kos die maatskapy $150 per dag om die mense daar te hou, dan skep hulle nog $200 per dag. Die kontrak is met die maatskapy en die Kanadese regeering gesluit, en nie derek met die werkers nie.

Maar ja hulle moes nie gestaak het nie, want hulle gripe is met hulle maatskapy en nie met die kanadese regeering en hulle mense nie.

"Children have never been good at listening to their elders, but they have never failed to imitate them."
-James Baldwin-
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jun 2016 @ 08:16:58 am
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 5107
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Kom ons kyk nou na groter prentjie. Die maatskapy maak volgens nuus oor R400k per dag WINS uit die storie... Nou is vraag, hoekom so baie, dis R12mil n maand as hul daar sou wees? Is dit nie bietjie rof nie? 

 

Dan vra ek weereens hoekom dit so gaan? Die manne wat hul lewens op spel sit kry die peanuts??

Die ander kant is waar, hul sou vir die bedrag gewerk het, daarom het hul gegaan.. tensy plan was om daar stories te maak..

 

Hier is die stakers skuldig,maar net so is maatskappy ook skuldig dat  huleerder beter kon omsien ipvmiljoene vat en die werkers so min gee in vergelyking...

 

Dis n spesiale versending,gee die ouens n spesiale bedrag dat hul ookkan terugkom met iets. 

 

Disoral so,die myne kan kastignie winsmaak nie,maar wat is wins? Biljoene? Ekt dit gesien met werkery vir myne, die skeiding tussen bestuur en grondmanne is baie hoog.

 

Dis jammer, want n ou wat ordentlik betaal en versorg word deur n maatskappyis geneg om sy werk beter op te pas?


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jun 2016 @ 08:18:45 am
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 5107
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Ek dink nie een van onssouvir R600 n dag oorgegaan het nie?


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jun 2016 @ 08:22:12 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14188
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek dink nie een van onssouvir R600 n dag oorgegaan het nie?


Dis R18000 plus "all expenses paid" per maand...
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jun 2016 @ 08:36:41 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5639
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
My dogter se dis nie so n erge ding ve hulle nie. As n ou daar nie wil werk nie, moet hy loop. Regering het gese hulle moet gaan.
A.g.v. lae olie prys is daar baie mense daar wat nie meer werk het nie.
Hulle laat ook geen nonsens toe nie. Die mense wat gevlug het ve die brande moet wag totdat die omgewing veilig verklaar is en die lug gesuiwer is. (Letterlik) dan kan hulle terug keer.
Die stakers word betaal deur n RSA persoon. Hulle het daar in duur hotelle gebly met sakgeld. Ve die werk word hulle deur hulle mpy betaal uit RSA.
Viva. Nou gaan hulle sekr next to nothing kry by hulle baas hier en die bl&^$#@ gaan hulle nog uittrap ook.
Sy se sys nou n kanadees nie meer n ex suid afrikaner nie. a.g.v.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jun 2016 @ 08:40:38 am
Back Packer
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3236
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 60 years

Die bedrae waaroor ons praat, sluit nie hulle gewoone selaris in nie, dit is als bonus geld.

Ons dink dalk anders, as ek 'n kontrak geteken het bly ek by die kontrak. As ek 'n probleem het met die kontrak het ek die volste reg om dit nie te teken nie. As daar na die teken ander feite uitkom wat nie tuidens die teken beskikbaar was nie, het ek die reg om te her onderhhandel.

Ogelukkig heers daar 'n kultuur van staak om te kry wat jy wil he. In die geval verloor almal, die brandbestryders, die maatskapy en Suid Afrika se aansien in die buitewereld. Nou word ons beskou as onbetroubaar in die wereld se oë.  

"Children have never been good at listening to their elders, but they have never failed to imitate them."
-James Baldwin-
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jun 2016 @ 20:52:27 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 5107
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years


Dis R18000 plus "all expenses paid" per maand...
steeds nie moeite werd nie.. R18000 vir n maand is bie baue as jy heeldag gaan brande blus, rook in asem, jou lewe opoffer vir wat? Neewat, ek ink die SA maatskappy kon sy mense maar beter betaal het

 


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jun 2016 @ 21:13:55 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 3693
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 46 years

Sekerlik het hulle geweet wat hul besoldiging sou wees voor hulle vertrek het. Working on Fire se daar was kontrakte geteken voor hulle vertrek het. 

Ek verneem die gemm. salaris vir 'n bransweerman in SA is R85 per dag.

Om daar aan te kom en dan meer te eis is afpersing.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jun 2016 @ 21:19:37 pm
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 49 years
Die " Working on fire " is n intiatief soos werk vir water. Dit is vir werklose, ongeskoolde mense.
Hulle doen n basiese brandbestrydings kursus, en slaan vuur met n plak en n graaf.
Maar hier het hulle die bystand van munisipale brandweer, bosbou se spanne, natuurbewaring se spanne en dan die vliegtuie en helikopters van provinsie.
So Brommer, hulle is nie veel anders as arbeiders nie, en ek probeer hulle nie verkleineer nie. Iemand het k@k aangejaag deur die mense te stuur, en dan n groot loon te belowe. Sodra hulle hier aanland, gaan hulle aandring op hoger lone, dan val die hele " working on fire " plat. Ek is lid van SCFPA en deur die inititief het ons toegang tot die hulpmiddels soos genoem wat hulle ondersteun, wat nooit voorheen beskikbaar was nie.
So hier is nou n ding aan die kom wat n bitter nadraai kan los.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jun 2016 @ 22:51:18 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14188
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

steeds nie moeite werd nie.. R18000 vir n maand is bie baue as jy heeldag gaan brande blus, rook in asem, jou lewe opoffer vir wat? Neewat, ek ink die SA maatskappy kon sy mense maar beter betaal het

 


Ek dink dis te veel vir n persoon wat nie eers skool klaar gemaak het nie......
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
page 1 of 2