English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 236
Total Replies: 248 842
Total Views: 83 114 511
topics: 988
replies: 13 956
views: 3 252 818
In this section we discuss industry businesses and product reviews.

Stainless steel braai

replies: 11
views: 311
14 Sep 2019 @ 19:15:48 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16897
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek sien vandag hierdie klein stainless steel braaier. Lekker lig en slaan maklik op tot klein en kompak. Het iemand al so n braaier gehad? Sal graag wil weet hoe hou die pote en blaaie op "skanier" gedeeltes?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Sep 2019 @ 21:45:30 pm
Meerkat
Gold Member
62% Profile Strength
Posts: 154
Joined: 26 May 2017
Experience: 3 years

Elke sent werd!  Ry hom oral saam, of ons met karavaan of daktent kuier. Hoogte perfek vir heerlike hitte middel winter. Braai maklik vir 4-6 mense. Hoogs aanbeveel. Skarniere en bene werk nog baie goed na 3 jaar.

Maar, kyk mooi na hom: nie te groot vure nie; pak mooi weg in sak en moet nooit die vuur met water doodgooi na die kuier nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Sep 2019 @ 22:54:53 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Lyk na n bakgaai braai.

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Sep 2019 @ 05:08:45 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16897
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Elke sent werd!  Ry hom oral saam, of ons met karavaan of daktent kuier. Hoogte perfek vir heerlike hitte middel winter. Braai maklik vir 4-6 mense. Hoogs aanbeveel. Skarniere en bene werk nog baie goed na 3 jaar.

Maar, kyk mooi na hom: nie te groot vure nie; pak mooi weg in sak en moet nooit die vuur met water doodgooi na die kuier nie.

Dankie Estelle. Dis ook wat die braaier vir my aantreklik maak....die hoogte om lekker om te kuier....en ek hou van sit en braai.

Die rede hoekom ek vra oor "skaniere" is daai rivets lyk nie of dit lank gaan hou nie, maar as jy sê al 3jaar probleemvry, dan is ek verkeerd bewys. Dankie vir terugvoering. 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Sep 2019 @ 11:37:57 am
Mr T
Bronze Member
100% Profile Strength
Posts: 19
Joined: 24 Apr 2018
Experience: 12 years

I'm using it as well, no regrets.

Tigers don't cry
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Sep 2019 @ 12:02:29 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9408
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Ek het een wat n bietjie hoër staan.

Nog geen fout nie.

Moet sê vir daai prys is dit n bargain.

As die rivvits pla sit sink boudjies in.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Sep 2019 @ 12:05:08 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5804
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Daai kan dalk S/S rivits wees en behoort nie te pla nie.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Sep 2019 @ 20:23:58 pm
PietG
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2171
Joined: 12 May 2015
Experience: 48 years

Ek het presies dieselfde een en gebruik hom al n paar jaar by die karavaan. Ek was nog nooit spyt dat ek hom gekoop het nie.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Sep 2019 @ 08:16:15 am
DANIE V T
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 21
Joined: 06 May 2015

Waar is die braaier te koop asb.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Sep 2019 @ 08:23:35 am
Boeta W
Bronze Member
100% Profile Strength
Posts: 5
Joined: 22 May 2019
Experience: 18 years

Ek het so a jaar terug vir my een gekoop.  Hy werk fantasties en sy hoogte is net reg om langs die vuur te sit op a koue aand.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Sep 2019 @ 10:13:39 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15971
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

My oorlede kamp maat het so een gehad. Het baie goed gewerk.  Hy het baie keer die S/Steel braaier saam geneem vir die vleis braai in die aand en ek het gesorg vir die gas braai vir ontbyte in die oggende.

Dis 'n ideale groote vir kamp vir 4 mense. Klein en kompak en in 'n sak maak hy niks anders vuil nie.

Rooster is klein genoeg om na naweek in die skottelgoed wasser te sit.  Hy is ook laag genoeg dat as jy jou vleis in ovaal oond bak sit pas dit onder die braaier in en die kos bly warm.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Sep 2019 @ 18:13:16 pm
PietG
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2171
Joined: 12 May 2015
Experience: 48 years

Het myne by Builders gekoop.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za