English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 516
Total Replies: 252 659
Total Views: 83 242 630
topics: 11 568
replies: 139 143
views: 39 339 533
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Stabilizer vir Jurgens Expo

replies: 2
views: 3313
06 Oct 2004
Anonymous
Groetnis aan almal.
Ek gaan binnekort vir die eerste keer n karavaan sleep, n Jurgens Expo. My vraag is of dit nodig is om n stabilizer te gebruik op so n klein karavaan, en tweedens watter stabilizer om te koop as dit sou nodig wees.
Dankie aan almal vir hulle advies oor die koop van n gebruikte wa.
Marius J
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Oct 2004
Anonymous
Marius, kry maar vir jou `n Tando dit sal net veiliger wees as om nie een te he nie,sterkte met die sleep dit gaan elke keer net makliker as jy sleep!
Groetnis
Manie
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Oct 2004
Nico
Titanium Member
81% Profile Strength
Posts: 626
Joined: 01 Jul 2005
Experience: 47 years
Ek dink op die ou end is die Trapezium tog maar die beste. Ek sou egter voorstel dat jy die wa eers sleep (naweek weg) sonder die stabiliseerder en sy gedrag bekyk. Dalk het jy nie regtig die duur uitgawe nodig nie. Kyk ook vir tweedehands koop.
Ek dink jy het reg gekoop - hou self baie van die Jurgens Expo en dink dit was nogal 'n goeie uitleg van Jurgens wat kleiner waens aan betref.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za