English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 119
Total Replies: 227 539
Total Views: 82 272 351
topics: 777
replies: 12 445
views: 4 973 359
Talk about the different aspects of your tow car and tow advice.

Stabilizer & kamera

replies: 8
views: 355
15 Aug 2018 @ 17:40:32 pm
CamperKen
Bronze Member
59% Profile Strength
Posts: 6
Joined: 13 Aug 2018

Hi Manne, ek wil graag weet watter stabilizer hierdie is, ook die kamera. Kan julle miskien ook laat weet watter parte moet bykom? Baie  dankie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Aug 2018 @ 18:43:48 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2956
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 29 years

Jaco

Die kamera ken ek nie, maar die stabilizer is n Yellow blade.

As dit al is wat jy van him het, koop eerder n nuwe een. Dit gaan goedkoper wees.

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Aug 2018 @ 19:32:18 pm
CamperKen
Bronze Member
59% Profile Strength
Posts: 6
Joined: 13 Aug 2018

Baie dankie Hannes

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Aug 2018 @ 20:39:35 pm
PietG
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1839
Joined: 12 May 2015
Experience: 47 years

My Straightliner se bracket op die karavaan lyk ook so. Dit is die goedkoopste deel van die stabilizer. Ek stem as dit al is wat jy het kan jy liewer n nuwe een koop.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Aug 2018 @ 20:43:02 pm
Karoo Klong
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1490
Joined: 22 May 2014
Experience: 6 years

Stem saam,n betroubare stabiliseerder gee gemoedsrus, bly n winskopie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Aug 2018 @ 06:51:37 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13735
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ja die stabiliseerder "bracket" op die A-raam is die van 'n Yellowblade. Dit knyp om die een kant van die A-raam vas sonder om gate te boor.

Die kamera is 'n algemene tru-kamera wat automaties die beeld omdraai soos wat jy dit sal sien in 'n truspieel. Ideal vir gebruik met die sleep van die karavaan.  Die klein LED liggies al in die ronte verskaf infra rooi lig vir nag gebruik. Die kamera het ook gewoonlik stadia-lyne wat jou help met afstandskat na agter tydens agteruit ry.

Hulle is maklik bekombaar hier in PTA by Montana Traders langs die Kolonade winkel sentrum.

Nou die plug lyk effens verdag of êrens moet daar nog koppelings wees.  Want die kamera het twee punte as jy hom koop.

Die een punt bestaan uit twee drade wat 12V se + en - is om krag te gee aan die kamera.

Die ander punt is die geel RCA punt (Video feed) wat die beeld gelei na die monitor toe. Dis dieselfde as die geel punt agter op die dekodeerder na die TV. Neem kennis dat die punt ook bestaan uit twee drade aan die binne kant.

Dus die plug op jou foto kan net een van daai twee drade van die kamera se werk doen.  Ek vermoed dis die "Video feed" se punte. Dus moet die kamera sy krag van 'n ander plek af kry soos die karavaan se battery as hy een het.

Hoop die info help.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Aug 2018 @ 06:58:16 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13735
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Op die foto is 'n monitor wat om die middelspieel van jou voertuig knip en as jy jou bestaande kamera kan gebruik is dit die perfekte spieel beeld wat jy dan sal sien.

Die kameratjie lyk anders maar sy koppelings is dieselfde as die een wat jy het. Die rooi punt verskaf die 12V (2 drade vir + en -) en die geel punt verskaf die video feed (ook twee fyn drade binne).

terloops jy sal sien die kameratjie het ook infra rooi LED's een op elke hoek wat soos jou ronde een help met gebruik in die nag.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Aug 2018 @ 07:39:13 am
CamperKen
Bronze Member
59% Profile Strength
Posts: 6
Joined: 13 Aug 2018

Baie dankie almal, dit maak nou meer sin. Groete

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Aug 2018 @ 09:06:57 am
Nabro
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 283
Joined: 27 Jan 2015
Experience: 13 years

My kamera lyk dieselfde. Ek het dit by Topcctv in kaap gekoop. My konneksie sluit 'n kragdraad in vanaf sleepvoertuig. Soos Leon noem is die kolletjies die infrarooi vir nagsig.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required