English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 135
Total Replies: 227 832
Total Views: 82 286 306
topics: 777
replies: 12 447
views: 4 974 083
Talk about the different aspects of your tow car and tow advice.

Stabilizer & kamera

replies: 5
views: 343
15 Aug 2018 @ 17:40:31 pm
CamperKen
Bronze Member
59% Profile Strength
Posts: 6
Joined: 13 Aug 2018

Hi Manne, ek wil graag weet watter stabilizer hierdie is, ook die kamera. Kan julle miskien ook laat weet watter parte moet bykom? Baie  dankie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Aug 2018 @ 07:06:30 am
steamer
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1279
Joined: 06 Jun 2015
Experience: 45 years

The stabiliser is a "Yellow Blade". Very popular and I think works very well on my medium sized caravan.

Not sure about the camera.

Your strongest weapon is your mind!
And then there's, Power Tools!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Aug 2018 @ 12:07:51 pm
Tjaart
Platinum Member
85% Profile Strength
Posts: 367
Joined: 02 Jan 2014
Experience: 14 years

Defnetief Yellow Blade sleep nie sonder hom nie Kamera ook onbekend

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Sep 2018 @ 21:02:28 pm
Willie54
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 104
Joined: 29 Dec 2009
Experience: 43 years

Dit is n Staightliner se bracket die beste op die mark vir swaarder karavane .Ek het n band gebars op 125 km per uur sleep met so Staightliner het nie eers geweet band het gebars, as ek nie die geluid gehoor het  .Karavaan het absoluut niks geswaai .

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Sep 2018 @ 21:19:14 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13454
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek sien vandag foto van hierdie stabilizer....ken iemand dit?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Sep 2018 @ 06:15:59 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13771
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Werk op dieselfde prinsiep as 'n Yellowblade maar het net meer friksie skywe.  EK ken dit glad nie.  As die foto hier in SA geneem is vermoed ek dis 'n invoer produk dalk of dit het saam met 'n ingevoerde wa hier aangekom.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required