English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 277
Total Replies: 230 153
Total Views: 82 384 377
topics: 779
replies: 12 491
views: 4 978 776
Talk about the different aspects of your tow car and tow advice.

Stabilisers &Trailer Sway Control

replies: 7
views: 645
29 Jun 2017 @ 15:21:35 pm
JohanMarais
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 451
Joined: 04 Mar 2014
Experience: 30 years
Meer en meer voertuie het deesdae "trailer sway control" tegnologie.
Is dit effektief of is dit steeds die moeite werd om 'n stabiliser te gebruik?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jun 2017 @ 16:49:21 pm
Anonymous

Johan my kar het trailer sway control in, maar my yellow blade is altyd aan.

Daai elektroniese goed kom vir my bietjie laat aan, my gevoel is dat die stabiliseerder onmiddelik werk, waar elektroniese goed wag tot dit reeds begin swaai en is ook faalbaar, is daar so woord?

Ek soek VOORsorg, nie NAsorg๐Ÿ˜‚

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jun 2017 @ 20:25:17 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 5016
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Het ook sway control en yellow blade ook aan.. min mense besef wat traiker sway control doen... hy is nie fusies besig om te keer dat wa swaai nie.. hy skop eers in as wa kar begin rondpluk en dan gebruik dit die remme om teenkanting te bewerkstellig.. ek hou maar my yellow blade om te probeer verhoed dat sway control ooit nodig gaan wees


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jun 2017 @ 06:32:14 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14080
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek dink Johann se woorde van Voorsorg en nie Nasorg nie stel dit die beste.

Die Ranger het ook die kontroles en dinge maar ek sleep met 'n "Anti snaking Coupling" van BPW.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jun 2017 @ 07:21:11 am
Chris Centurion
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 523
Joined: 04 May 2016
Experience: 32 years
Ek stem 110% saam met al die bogenoemde opmerkings. Ek het verlede jaar November oppad terug vanaf Richardsbaai, 'n blonde oomblik gehad. Ek het vergeet om die Yellow Blade se pen te aktiveer. In Howick se omgewing het die wind redelik sterk gewaai. Het 'n swaarvoertuiig verby gesteek en op 'n brug oor 'n rivier het die woonwa begin swaai...so erg dat die voertuig agter my terug geval het. Eers omtrent na die 2de of 3de harde pluk aan die sleepvoertuig, het die ESP in geskop.

Dit is nie 'n ondervinding wat ek graag weer sal wil beleef nie. Maak nou dubbel seker dat die pen geaktiveer is.
Moeg geploeg.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Jul 2017 @ 08:06:38 am
JohanMarais
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 451
Joined: 04 Mar 2014
Experience: 30 years
Dankie aan almal vir die terugvoer, ek waardeer dit.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Jul 2017 @ 10:14:38 am
pwven
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1859
Joined: 03 Jan 2015
Experience: 55 years

Stem ook saam met almal. Doen liewer te veel as te min om veilig te ry.

Geniet die lewe so lank as jy kan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Jul 2017 @ 12:51:59 pm
Hurricane
Mars Member
74% Profile Strength
Posts: 1314
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 20 years
sway control is reaktief dws dit skop in as die wa reeds begin swaai, stabiliser is voorkomend dws proaktief en keer dat die wa begin swaai. Gebruik dus my Tando selfs al sleep ek met 'n Ranger met sway control
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required