English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 645
Total Replies: 236 944
Total Views: 82 693 387
topics: 784
replies: 12 449
views: 4 940 959
Talk about the different aspects of your tow car and tow advice.

Stabiliseerder advies asb, Ek sleep Romany me

replies: 14
views: 14041
03 Mar 2008 @ 20:36:44 pm
Barry
Bronze Member
11% Profile Strength
Posts: 38
Joined: 26 Feb 2008
Omrede ek n "nuwe" Woonwa kamper is het ek geen idee of ek Trapesium, Yellow Blade ens ens moet gebruik nie. A.G.V may sleep kombinasie wat sal julle voorstel. Dankie
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Mar 2008 @ 22:45:09 pm
ZYLIE
Gold Member
14% Profile Strength
Posts: 102
Joined: 25 Sep 2007
Barry, Waarmee wil jy sleep? Wat is die gewig van jou sleepvoertuig en woonwa? Ek sleep reeds vir 30 jaar en kan eerstehandse inligting en ondervinding met jou deel.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Mar 2008 @ 10:17:44 am
Barry
Bronze Member
11% Profile Strength
Posts: 38
Joined: 26 Feb 2008
X Trail 1.5 ton ek sleep n Romany Tarre 840 GVM is hy 1.12 ton Dankie
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Mar 2008 @ 19:32:34 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6440
Joined: 03 May 2007
Experience: 55 years
Trapesium is reg ver jou kombenasie, Willem
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Mar 2008 @ 19:38:49 pm
Barry
Bronze Member
11% Profile Strength
Posts: 38
Joined: 26 Feb 2008
Dankie Willem.
👍
1
💔
0
😮
1
🙂
0
12 Mar 2008 @ 00:06:14 am
ZYLIE
Gold Member
14% Profile Strength
Posts: 102
Joined: 25 Sep 2007
Barry, Jou gewigsverhouding is so positief dat jy werklik geen stabilseerder sal nodig kry nie. Willem se aanbeveling van 'n trapezium is nie verkeerd nie en kan dit net goed inhou. Om egter baie geld te spandeer vir stabilisering van jou kombinasie maak nie sin nie. Jou sleepvoertuig is bykans dubbel die gewig van jou woonwa en is dit werklik nie nodig om te spandeer op stabiliseerders nie. Die groot geheim bly spoed binne perke. Om vinniger as 100km/u te sleep bly 'n risiko en kan geen stabiliseerder die sywaartse kragte wat spoed meebring elimineer nie. Spoed is ook 'n risiko vir noodstoppe. Daar bestaan 'n miete dat stabiliseerders al die veiligheid verskaf ten opsigte van sleep. Spoed, spoed en nogmaals spoed bly die sondebok. Ek sleep vir bykans dertig jaar met en sonder stabiliseerders.'n Wye verskeidenheid van sleepvoertuie het my teorie gestaaf. My ondervinding is steeds dat spoed die doodsteek is. Enige stabiliseerder/meganisme is ook onooglik aan jou trekstang en benadeel die estetiese van jou voertuig. Wees verseker, daar gaan baie geld in navorsing in tydens die ontwerp van woonwaens. Beslis het die ontwerpingeneurs aan stabiliteit gewerk en sou sekerlik 'n stabiliseerder by die woonwa gevoeg het indien dit nodig was. Moet nooit ingeneurs-spesifikasies versteur nie. Iewers gaan jy skade kry. Groete.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Mar 2008 @ 00:10:16 am
ZYLIE
Gold Member
14% Profile Strength
Posts: 102
Joined: 25 Sep 2007
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Mar 2008 @ 00:11:49 am
ZYLIE
Gold Member
14% Profile Strength
Posts: 102
Joined: 25 Sep 2007
Barry, Ek het nagelaat om te noem: Kyk onder onderwerp"Trapezium of straightliner" na my inset daar ook. Groete
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Mar 2008 @ 10:44:16 am
Barry
Bronze Member
11% Profile Strength
Posts: 38
Joined: 26 Feb 2008
Zylie, baie dankie!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Mar 2008 @ 19:30:48 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6440
Joined: 03 May 2007
Experience: 55 years
Barry spandeer maar die geld ver n stabiliseerder die dag as jy hom nodig kry is hy daar, 18 weeler van voor is maar een, ek sleep al langer as 30 jaar en het hom n paar keer nodig gekry. WILLEM
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Mar 2008 @ 20:05:31 pm
Barry
Bronze Member
11% Profile Strength
Posts: 38
Joined: 26 Feb 2008
Hi Willem, Trapezium gekoop, opgesit. Ek gaan nie kanse vat nie, ek het n Chev Nomad wat ek afgeleep het Gansbaai toe Desember en hom daar gelos vir n speelding as ons daar is. Dit was maar stressvol, want hy het nie remme soos n woonwa wat help nie. Ek het besluit sleep moet pret wees en daarom definitief die stabiliseerder.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Mar 2008 @ 20:09:40 pm
Barry
Bronze Member
11% Profile Strength
Posts: 38
Joined: 26 Feb 2008
Hi Willem, Trapezium gekoop, opgesit. Ek gaan nie kanse vat nie, ek het n Chev Nomad wat ek afgeleep het Gansbaai toe Desember en hom daar gelos vir n speelding as ons daar is. Dit was maar stressvol, want hy het nie remme soos n woonwa wat help nie. Ek het besluit sleep moet pret wees en daarom definitief die stabiliseerder.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Mar 2008 @ 22:19:47 pm
ZYLIE
Gold Member
14% Profile Strength
Posts: 102
Joined: 25 Sep 2007
Barry, ek sal graag jou opinie wil hoor nadat jy gesleep het met die trapezium. In my boek is dit die beter stabilseerder sou dit dan wel die behoefte wees.Opinies en ondervindinge verskil en sal dit interresant wees om jou kommentaar te kry. Groete.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Mar 2008 @ 08:38:16 am
Hans
Gold Member
11% Profile Strength
Posts: 130
Joined: 02 May 2007
Toe my woonwa se wiel Desember uitvoeter was die trapezium(behalwe tonne genade) my redding. Het al 'n Tando probeer en dit werk nie lekker nie. Die Yellow Blade het die Tando vervang sover ek weet, en dit is bedoel vir kleiner woonwaens. Barry, jy sal nie spyt wees nie, die trapezium is baie goed.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Mar 2008 @ 15:13:53 pm
Barry
Bronze Member
11% Profile Strength
Posts: 38
Joined: 26 Feb 2008
Ek maak so Zylie. Dankie Hans, praat more.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required