English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 003
Total Replies: 243 658
Total Views: 82 969 946
topics: 4 475
replies: 30 407
views: 17 419 871
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 320
replies: 260
views: 23 269
topics: 4
replies: 26
views: 19 608
Victoria Bay Caravan Park
Western Cape, Victoria Bay
11
Total Ratings: 11
11   
0
Rated: 22 Feb 2019
Type of Resort:
Family with children: 0
Party and youth: 0
Quiet and mature without children: 0

Staanplek grootte

replies: 10
views: 324
26 Nov 2019 @ 10:30:05 am
Lappe
New Member
37% Profile Strength
Posts: 1
Joined: 26 Nov 2019

Hi, het iemand al met 'n Jurgens Exclusive op die Western Terrace met privaat ablusie by Victoria baai gekamp. Kom die karavaan in sodat jy see uitsig kan geniet?

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Nov 2019 @ 11:05:39 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9002
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Daar was ek darm al baie sonder n wa.

Gaan trek hom maar in en werk jou see hoek uit.

Geniet dit.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Nov 2019 @ 18:31:16 pm
Anonymous

Ek het al groot waens daar gesien. Joeg jy gaan dit geniet daarso, Vicbay het ons al paar jaar gedoen, baie lekker. Maar nie vir ons kleintjies nou ideaal nie, groter kids ja..

Pragtige plekke

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Nov 2019 @ 18:56:42 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2885
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Klaar vasgemaak vir volgende Desember. Een vakansie waarna ek regtig uitsien. Lekker visvang spots deur die tonnels op die rotse. 

NB. Daardie rotse is by Vic baai is doods gevaarlik en glad nie n plek vir kinders selfs volwassenes. As jy die plek nie ken nie bly op die strand of hou n veilige afstand van die see. As die frats golwe jou daar afhaal is jy weg. Jammer dit klink kras maar noodsaaklik om dit te noem.

 

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Nov 2019 @ 05:44:14 am
Anonymous

Ja rotse regs is gevaarlik, ek self was al daar in met surfboard en moes heel diep ingaan om in middelkant uit te kom, was letterlik tussen die haaie in ;-)

Middel van strand is heel aangenaam om te swem, baie lekker.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Nov 2019 @ 07:34:49 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15821
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ek ken Vic-baai nog van my weermag dae af.  Het altyd by Oudtshoorn kursus geloop en dan oor die klip by Mosselbaai of George se kant Vic-baai die naweke gaan geniet.

Daar was al 'n paar gevalle so oor die jare heen van verdrinkings by Vic-baai so dit moet nie ligtelik opgeneem word nie.  Plaaslike gemeenskap kan meer vertel hiervan.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Nov 2019 @ 17:06:28 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9002
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Hi, het iemand al met 'n Jurgens Exclusive op die Western Terrace met privaat ablusie by Victoria baai gekamp. Kom die karavaan in sodat jy see uitsig kan geniet?

 

Hoop nie die plek kry dit reg om te kan praat nie.......lol

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Nov 2019 @ 17:07:34 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9002
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Hi, het iemand al met 'n Jurgens Exclusive op die Western Terrace met privaat ablusie by Victoria baai gekamp. Kom die karavaan in sodat jy see uitsig kan geniet?

 

Welkom op die forum.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Nov 2019 @ 17:10:14 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9002
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Ek ken Vic-baai nog van my weermag dae af.  Het altyd by Oudtshoorn kursus geloop en dan oor die klip by Mosselbaai of George se kant Vic-baai die naweke gaan geniet.

Daar was al 'n paar gevalle so oor die jare heen van verdrinkings by Vic-baai so dit moet nie ligtelik opgeneem word nie.  Plaaslike gemeenskap kan meer vertel hiervan.

Ja Leon.

Hoop nie die plek kry dit reg om eendag te praat nie.

Daar is darm goeie ou dae wat nooit weer gesien sal word nie.

Het darm lekker daar op n pass naweek gaan kuier...... Ander het daar gaan dronk word en rond lê..

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Nov 2019 @ 10:46:07 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15821
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ja Leon.

Hoop nie die plek kry dit reg om eendag te praat nie.

Daar is darm goeie ou dae wat nooit weer gesien sal word nie.

Het darm lekker daar op n pass naweek gaan kuier...... Ander het daar gaan dronk word en rond lê..

 

 

Kyk die goed wat sommig kursus lede daar aangevang het is dit beter dat die plek nie kan praat nie.  

Ek was so 3 jaar terug daar net om weer daar te swem.  Ek hou van die staanplekke aan die westelike kant min koelte maar die groote en of die Exclusive maklik daar sal inpas kan ek nie komentaar op lewer nie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Nov 2019 @ 21:33:03 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2885
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Het self in George gebly en Victoriabaai,  Sedgefield en Harolds baai was my gunsteling plekke. Maar dit maak nie saak waar jy daar kuier, die Outeniquaberge, landskap en see sal jou altyd bybly.

 

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za