Vir die mense wat nog staanplek soek vir die volgende 2 langnaweke:
(25-28 April / 01-04 Mei 2008)
Daar is nog staanplekke beskikbaar -
kontak ons by info@koro-koro.co.za
Ek was die paasnaweek by Koro Koro en wat 'n mooi oord. Die karavaan staanplekke is groen gras. Die oord id baie netjies skoon en die ablusieblokke is so na aan 'n kamper se hart as wat kan kom. Nuwe eienaars is besig om die oord oor te neem en hulle is reeds in beplanning om aanpassings te doen ten gunste van die kamper, bv. stort gordyne gaan met glas deure vervang word ens. Sien uit na my volgende kamp daar.
Jakes
HI Leon, I phoned De Rust, they only take small dogs(lap dogs). I have a Golden Retriever, so I think I have a problem and I cannot take her to the Kennels, so I have to keep looking. Maybe someone else on the forum will be able to help. Many thanks.