English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 426
Total Replies: 232 949
Total Views: 82 454 552
topics: 4 420
replies: 29 785
views: 17 358 872
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 427
replies: 0
views: 17 348 907

Staan Plekke by Sondela

replies: 7
views: 2290
01 Dec 2016 @ 12:14:55 pm
Riaan
New Member
22% Profile Strength
Posts: 3
Joined: 03 Dec 2010
Hallo almal,
Ek will graag oor Januarie by Sondela gaan kamp, weet enigiemand wat die lekker staan plekke is?
Ek het gekyk na MOP247, enige advise miskien.
Baie Dankie
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Dec 2016 @ 17:31:23 pm
Johan Hall
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 650
Joined: 13 Jun 2011
Experience: 38 years
Hallo Riaan, welkom op die forum
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Dec 2016 @ 17:50:24 pm
Riaan
New Member
22% Profile Strength
Posts: 3
Joined: 03 Dec 2010
Baie dankie Johan.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Dec 2016 @ 20:39:33 pm
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2738
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 41 years
Welkom op die forum Riaan.
On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Dec 2016 @ 09:00:00 am
Kroniese Kamper
Silver Member
92% Profile Strength
Posts: 84
Joined: 21 Jan 2014
Experience: 37 years

My onlangse ervaring by Sondela t.o.v staanplekke was nie te aangenaam nie. Ons het die Donderdag daar geariveer en wou toe in die boonste deel staan waar die skadu beter is. Ons is toe aangese om eers onder vol te maak. Die volgende dag (Vrydag) het mense in elk geval die plek kom vol staan en die beter skadu plekke geneem. 

Sondela het presies geweet hoeveel besprekings hulle gehad het en kon ons net sowel daar laat staan het. Dit was nie asof hulle spesiaal daardie ablusie moes oop maak vir ons nie. 

Wees dus versigtig oor jou verwagting t.o.v die staanplek. As jy daar kom kan jy vind dat jy forseer word om op 'n ander plek te staan.

If al else fails, go camping!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Dec 2016 @ 12:36:14 pm
Big5Spotter
Mars Member
77% Profile Strength
Posts: 1013
Joined: 08 Oct 2014
Experience: 10 years
Word daar nie aan jou n staanplek toegekien as jy bespreek nie, hulle het toe ek bespreek vir my nr 9 gegee en daar was ander ook oop ???
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 May 2019 @ 12:44:05 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14225
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Hoe is dit deesdae by Sondela?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 May 2019 @ 07:43:38 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14556
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek self het ook lanklaas daar gekamp.  Seker maar tyd dat ons weer 'n draai maak.

Spuit hulle steeds jou wa af as jy vertrek uit die oord weens die stof pad?

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required