
Ek verkies Cape Vidal............sekuriteit beter

Die kampplekke in St Lucia se sekuriteit is ook goed, almal moet uit die dorp wees 22h00,
Die kampplek by boot en hengel klup is ook goed, net die seekoeie se wei plek is daar naby maar hulle pla darm nie,
dus is die PB's bang om daar rond te loop in die nag,