English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 516
Total Replies: 252 646
Total Views: 83 242 262
topics: 11 568
replies: 139 137
views: 39 339 382
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Spuit verf werk

replies: 14
views: 4844
02 Nov 2015 @ 18:48:12 pm
Anonymous

Die haweek se hitte het ek gevoel dit is 'n goeie tyd om die hout deure met vernis te spuitverf, Adriaan, my kleinseun, was gou by om vir oupa te kom touwys te maak.

Toe ons klaar is, moes die gereedskap natuurlik ook skoon geblaas word.laughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Nov 2015 @ 19:05:05 pm
FredaD
Pluto Member
85% Profile Strength
Posts: 4706
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 2 years

Hy is te oulik, Johann.  Wat is nou vir so 'n seuntjie lekkerder as om met sulke masjienerie te werk?smile

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Nov 2015 @ 19:14:35 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17410
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Kan glo hy het lekker saam gehelp met so n "speelding"😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Nov 2015 @ 19:16:52 pm
Anonymous

Freda, dit was so gemorswink, maar wat kan mens doen, hulle moet leer, en oupas en oumas het mos meer wysheid as pa en malaughing

Geert, oupa het darem eers gou die vernis uit gegooi, en vir hom water verf, oranje, in gegooi.laughing

Gelukkig, als kan mos skoon kom.laughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Nov 2015 @ 19:37:07 pm
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 48 years

Johann  dis darem ń plesier  om klein kinders te hê  geniet  hom 

Camping is a collection of memories .... make each one count
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Nov 2015 @ 07:12:25 am
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6454
Joined: 03 May 2007
Experience: 55 years

Die lekker van Oupa weeslaughing

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Nov 2015 @ 07:58:19 am
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4736
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years
Daai seun gaan groot spore agter oupa trap johann
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Nov 2015 @ 08:20:41 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Ek wou nog hele tyd n topic begin oor kleinseuntjies maar nou het jy my voor gespring. My jongste enetjie is nou twee en n half jaar oud. As hulle hier kom dan sę sy ma hulle moenie daar vat nie. Dan sę oupa. In hierdie huis kan hy doen wat hy wil. Hy is noual so wintie. Ons lief hom so baie en in hierdie huis mag hy doen wat hy wil... en oja hy skree cheetahs.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Nov 2015 @ 08:32:24 am
Anonymous

Johan, die kinders besef nie hoe vinnig die lewe verby snel nie, ja ek stem hulle moet die kinders opvoed, net soos ons dit moes doen.

Party keer dink ek net, hulle gee nie genoeg aandag aan die kleintjies nie, te veel TV en sel foon speletjies. Daarom maak ek tyd om vir hulle buite besig te hou met beter dinge.

My oudste kleinseun, nou 18 jaar, leer ambag by my skoonseun.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Nov 2015 @ 08:49:05 am
Hannes
Platinum Member
85% Profile Strength
Posts: 273
Joined: 21 Mar 2013
Experience: 48 years
Ons klein Reuben, op ses, moet oupa hom wys waarmee is oupa so besig in die tuin. Hy het alles in die groetetuin gesien en ook probeer, toe sy mamma hom kom haal moes sy ook proe aan die basalie, rubarber en pietersielie. Gou het hy vir mamma gewys hoe groei tuinpatats. Kan daar 'n groter plesier wees.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Nov 2015 @ 12:40:40 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9750
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Die man is klaar opgely. ( By Oupa geleer)
Stuur sy CV dat Petro vir hom kan werk kry, sy sit met baie ambag poste.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Nov 2015 @ 17:28:48 pm
Hagar
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1563
Joined: 20 Dec 2014
Experience: 32 years

Freda, dit was so gemorswink, maar wat kan mens doen, hulle moet leer, en oupas en oumas het mos meer wysheid as pa en malaughing

Geert, oupa het darem eers gou die vernis uit gegooi, en vir hom water verf, oranje, in gegooi.laughing

Gelukkig, als kan mos skoon kom.laughing

Volgende keer meng hyself die verf en nie waterverf nie en dan kom dit nie skoon nie. Dis kinderkuns.

Mooi man. Hulle word so vinnig groot.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Nov 2015 @ 00:28:48 am
Michelin Man
Moon Member
81% Profile Strength
Posts: 828
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 46 years
Hoe gereeld doen Oom Johann die deure? Spuit jul net of skuur jul ook?

Ek get myne nou mooi geskuur en ge-olie. Twee keer ge-olie n maand uitmekaar.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Nov 2015 @ 05:21:30 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17410
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Ek olie ook myne.....probeer dit minstens een keer n jaar te doen
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Nov 2015 @ 07:16:11 am
Anonymous

Pieter, ek skuur net baie lig dan spuit ek twee lae. Dit hou so twee tot drie jaar.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za