English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 135
Total Replies: 227 832
Total Views: 82 286 297
topics: 101
replies: 1 564
views: 35 197
In this section we share and discuss various technical advise that help fellow campers in general or regarding specific questions.

Sprite wiele opgelig vir stoor

replies: 8
views: 259
30 Jul 2019 @ 21:30:31 pm
Klaasvakie
Silver Member
92% Profile Strength
Posts: 71
Joined: 14 Nov 2013
Experience: 69 years

Ek het my Sprite Swing gelig met"bokkies" (trestles") sodat die wiele 10 mm bokant die vloer is vir die winter. Slim mense sê dit is goed as die karavaan wiele nie op die grond staan nie ,vir die koëllaers as daar nie gedurig gewig op is nie en vir die bande. n Dag later het die wiele terug gesak tot op die vloer en ek het die karavaan verder gelig. Weer het die wiele gesak tot op die vloer. Dit is n Rubax suspensie. So die suspensie se werkslading het nou omgedraai en die wiele hang aan die suspensie.

My vraag is: Kan ek die karavaan nog hoër lig totdat die wiele nie meer sak na die vloer toe nie?

Hierdie is n duidelike voorbeeld van een probleem oplos om n ander een te skep.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jul 2019 @ 21:44:28 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1648
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Eastwood. Die bietjie gewig nou op die bande is volgens my niks om oor te worry. Ek sal dit net so los.

Many people will walk in and out your life, but only true friends leave a footprint in your heart
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Jul 2019 @ 07:05:56 am
Anonymous

Vir veiligheid lig ek my karavaan dat albei wiele vrylik kan draai.

Ek plaas ook bokkies onder as en sak net die steadies sodat dit net, net die grond raak sonder dat daar stremming op hulle is om te voorkom dat die karavaan nie na voor of agter ''tilt'' wanneer ek inklim nie.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Jul 2019 @ 09:22:52 am
Klaasvakie
Silver Member
92% Profile Strength
Posts: 71
Joined: 14 Nov 2013
Experience: 69 years

Dankie Bakoor, ek het ook daardie gevoel gehad😊

DK, ek stem saam maar die wiele draai net vandag. Môre het hulle afgesak agv die suspensie. Dankie

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Jul 2019 @ 15:11:48 pm
BrianB
Neptune Member
74% Profile Strength
Posts: 4064
Joined: 10 Sep 2011
Experience: 40 years

Eastwood if you are concerned then use wheel savers.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Jul 2019 @ 15:49:04 pm
mulderpm
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 790
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 24 years

Eastwood, volgens my behoort dit nie te gebeur nie. Hoe oud is jou Sprite? Miskien is die rubber in die rubax moeg?

Ek jack nie op nie. Ek gebruik liewer gereeld die woonwa en indien nie, stoot ek so nou en dan die woonwa n' bietjie voorentoe en dan na n' maand weer terug. Ek dink tog dit is nie goed vir die bande om vir meer as n' maand op een plek te staan nie. Die koelaars kry dan ook weer n' nuwe laag gries waar daar miskien nie was nie. 

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Jul 2019 @ 16:06:46 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13771
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Eastwood. Die bietjie gewig nou op die bande is volgens my niks om oor te worry. Ek sal dit net so los.

Ditto

Stem saam. Ek lig bv my wa net dat die gewig van die wa van die wiele af is.  Maar hulle raak nog net net die grond.

Werk tans goed so vir my.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Aug 2019 @ 07:37:39 am
mulderpm
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 790
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 24 years

Met Leon we manier gain ek sukkel om die woonwa te stoot.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Aug 2019 @ 13:14:42 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7617
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Wa is ook gelig met wiele van die koue sement af en het n rubber mat wat dit keer. 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required