
12 Sep 2015 @ 15:51:33 pm
Sprite Supersport 1992 model te koop. Baie goeie kondisie, hoof tent nog goeie kondisie, nuwe rally tent.Eiland bed. Omtrent 18 maande terug is dievolgende items nuut vervang : nuwe wiele en spaarwiel, dromme en brake linings oorgedoen, 2 nuwe remkabels en skokbreker vir remme, nuwe jockey wheel, nuwe agter ligte en battery, nuwe matte, driekwart van vloer is oorgedoen,nuwe yskas, van kaste is oorgedoen en versterk.Prys is R35000 kontant en is ongelukkig nie onderhandelbaar nie. Naam is Jaco, 0827779645, jaco@simplysalads.co.za. Let asb dat ons in Barberton, Mpumalanga gelee is. Ek is baie spyt om hierdie een te laat gaan, sy het ons van baie lekker tye voorsien