Het Sprite Sunway tent wat nog NOOIT opgeslaan was. Alles nog in oorspronklike sak en niks was eers uit die sak waarin dit gekom het, uitgehaal nie. Pale egter met wa verkoop Prys R10000.00 of naaste kontant aanbod
Sprite Surfer te koop--R119000.00
Spaarwiel, Buite opwas met koue en warm water aan wa se agter kant, Mover,Lugversorger,Powder-coated tafel wat op/afslaan teen wa se kant, nuwe groot 2-deur ys/vrieskas, "Travel blanket", Verlenging aan tent voorkant, grondseil, slaap onder dak met doelgemaakte jas oor hom
Wa sleep soos "n droom
Vir besigtiging kontak Hein 0agt2 4een9 4trippel een
Nou wat nou Hein.
Ek hoop jy verkoop om 'n ander wa te koop.
Oom Willie (Willem01) wat tans by die Eiland is moet asb vir Oom Frikkie op staanplek B127 van die Sunway se tent vertel.
Hy sal dalk belangstel in die Sunway se tent.