English & Afrikaans Forums
Total Topics: 23 775
Total Replies: 269 564
Total Views: 83 853 269
topics: 851
replies: 6 939
views: 2 422 219

Sprite Strata tent fotos

replies: 3
views: 242
08 May, 2018 @ 07:56:41 am
Hennie Botha
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1460
Joined: 09 May, 2014
Experience: 28 years

More Almal,

Is daar iemand wat dalk fotos het van hoe die Sprite Strata of Strata Deluxe se tent uitleg lyk. My kinders wil 'n nuwe tent laat maak aangesien die een wat hulle saam met die karavaan gekry het, nie die oorspronklike is nie.

Lekker dag.

Sê dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 May, 2019 @ 07:52:57 am
Jurie
Bronze Member
96% Profile Strength
Posts: 13
Joined: 30 Mar, 2017
Experience: 26 years

Hi Hennie, het julle toe die uitleg van 'n Strata tent gekry? Indien julle 'n tent laat maak het sal ek dit waardeer as jy kan laat weet wat die koste was.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
1
23 May, 2019 @ 08:25:12 am
Hennie Botha
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1460
Joined: 09 May, 2014
Experience: 28 years

Hi Jurie, nee my skoonseun het toe 'n Sprite Storm tent by Kempton karavane gekry wat presies dieselfde bakvorm het as die Strata. Die tent pas 100%.

Sê dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 May, 2019 @ 09:37:02 am
Jurie
Bronze Member
96% Profile Strength
Posts: 13
Joined: 30 Mar, 2017
Experience: 26 years

Dankie - waardeer

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required