English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 824
Total Replies: 256 870
Total Views: 83 388 098
topics: 805
replies: 6 566
views: 2 402 397

Sprite Sprint 2015 te koop R140000

replies: 6
views: 183
30 Nov 2020 @ 10:35:43 am
Big5Spotter
Mars Member
77% Profile Strength
Posts: 1038
Joined: 08 Oct 2014
Experience: 12 years
More ek moet my karavaan verkoop, ons verhuis na na kleiner huis in in kompleks  en hy pas nie in motorhuis nie, my huidige motorhuis waar my karavaan gestaan het van dag 1af was 300mm hoër, dis nie lekker nie maar iets wat ek moet doen sal later kyk na een wat pas in standaard motorhuis, ek het nie fotos nie maar kan as iemand belangstel my cell nr gee
Ek het net rally tent en 2 sykante, mikrogolf,porta pottie wat saangaan
 
 
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Nov 2020 @ 10:44:32 am
CaravanParks.com
Administrator
88% Profile Strength
Posts: 2825
Joined: 01 Jan 1999
Experience: 48 years

Hi Hannes,

Ons stel voor dat jy jou karavaan op die "Classifieds" laai jy sal beter kans het om hom daarop te verkoop. Wat jy wel sal moet doen is fotos neem van jou karavaan binne en buite en dit ook oplaai om die advertensie meer aantreklik te maak, as daar nie fotos is nie hou mense verby.

Groete Brian

The CaravanParks.com Team
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Nov 2020 @ 13:51:15 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10178
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 41 years

Moes ook ekstras gedoen het vir die classique, hy het nie in die explorer se plek gepas nie.

Sterkte

 

Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Dec 2020 @ 10:21:04 am
Big5Spotter
Mars Member
77% Profile Strength
Posts: 1038
Joined: 08 Oct 2014
Experience: 12 years

My karavaan is verkoop nie lekker gevoel, daar is soveel memories, een van daai dinge,sal later soek vie een wat pas in motorhuis en nuwe memories opbou.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Dec 2020 @ 16:48:09 pm
PietG
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2272
Joined: 12 May 2015
Experience: 49 years

Baie geluk Hannes........dit was n vinnige verkoop. Wys jou net as jy die regte produk kan lewer verkoop hy maklik.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Dec 2020 @ 06:12:15 am
Hennie
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1122
Joined: 09 May 2014
Experience: 27 years

Baie geluk Hannes........dit was n vinnige verkoop. Wys jou net as jy die regte produk kan lewer verkoop hy maklik.

Piet, joune sal ook verkoop en is ook die regte produk. Net jammer dat jy in Natal is. Maar die regte en ernstige koper sal wel opdaag.

Sê dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Dec 2020 @ 18:09:49 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10178
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 41 years

Mooi, geluk.

 

Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za