Ek is ingeloop deur n woonwa hersteller. Hy het my dak, voor en agterkant verkoop. Het die meeste ander panele en onderstel met moeite terug gekry . Is nou opsoek na n 1992 Sprite Sport wat gescrap is om op te breek vir dit wat ek nou kort kom.
Johan welkom
Het jy n naam van die man/besigheid?
Eish....dis n bad een. Daar is n draad hier op forum....caravan scrapyard....kyk of jy daar iets kan kry, maar al gehoor die 2de handse parte is ook maar prysig. Sterkte, hoop jy kom reg.
Eish....dis n bad een. Daar is n draad hier op forum....caravan scrapyard....kyk of jy daar iets kan kry, maar al gehoor die 2de handse parte is ook maar prysig. Sterkte, hoop jy kom reg.
Click op hierdie L I N K om na die "caravan scrapyard" draad te gaan
Leef die ou nog???
As hy my so ingeloop het, was sy begrafnis alreeds verby.
Het iemand n kontak nommer vir die caravan scrap yard . Ek kry nie die link oopgemaak nie.
Johan
Welkom op die forum. Jammer oor jou skade
Gaan jy laat weet wie die hersteller is dat ons ander hom kan vermy.
Hy hoort nie in die besigheid nie.
Contact Benoni Caravans. Maybe they can assist you. The Caravan Scrap Yard does not excist any more unless its has been moved to another location.
Ek weet nie in watter provinsie jy woon nie, maar probeer gerus die volgende:-
- Elsburg Caravan Repairs.
- Alberton Services and Renovations - 082 253 4830.
Ongelukkig het nie Elsburg se nommer nie, maar hulle het 'n web-site wat jy kan google.
Begin wonder hoekom die hersteller nie bekend gemaak word nie???
Sit maar so in die stilte en gevolgtrekkinge maak en te ontleed.
Tyd sal leer Dennis. Wees geduldig...............
Welkom op die forum
Jammer om van die slegte....... nuus te hoor.
Hoop jy kom reg.
Sterkte.