Hallo all!
As I said in my welcome thread, I have a Sprite Scout needing some love.
The blue corners and wheel arches need some new paint. We have some plastic paint. I just need to get them off :-)
Any advice on how to remove these from the van?
Also, it looks like the corners are simply covered by a plastic shrink wrap. Can I remove the shrink wrap somehow?
I will try to attach some photos for reference :-)
Hi Derik. Welcome to the forum.
If I remember correctly these corners are attached to the body of the caravan with long self-tapper screws. So its not that hard to remove. Geert here on the forum can maybe shed more light on that.
As for the shrink wrap first time I see that on the corners. Looks like you are in for a job to get that removed depending how long its been on there.
Saw a Sprite Swing if I remember correctly a few years ago at Kleinplaas in Oudtshoorn.
The complete caravan was white even with white corners. Really looked nice.
Dag sê, die beste sou wees om na n goeie paneelklopper te gaan en hulle te vra.
Dis tog in hul ambag.
Dan kan jy dit of self doen of vir hulle te vra om dit te doen.
Ek het nou twee yskaste laat oor spei. Goedkoop en vinniger as wat ek dit sou doen.
so lyk die 2013 sprite splash sin
kyk of daar nie skroefies onder die oranje trukatser sit nie
Saw a Sprite Swing if I remember correctly a few years ago at Kleinplaas in Oudtshoorn.
The complete caravan was white even with white corners. Really looked nice.
Daar was seker so 10+ jaar terug n special edition gewees wat toe met wit hoeke uitgekom het vanaf die fabriek
Dankie vir die advies. Ek vermoed ook agter die trukaatsers is die antwoord. Ek sal die naweek begin afhaal.
Chuck, dit sou verseker die maklikste opsie wees om dit vir paneelkloppers te gee.
Ongelukkig het ek hierdie ingebore liefde vir self probeer 😋. Dit kos my gewoonlik 'n fortuin aan skoolgeld maar satisfaksie van dit self regkry is prysloos.
Groete
Derik
Stem, dis altyd lekker omdit self te doen as jy nie haastig is nie.
Voorspoed.
Kyk by hardeware na die Rust-oleum reeks....daar gaan jy die regte verf kry
Die twee agterste hoekies op my "Pophuis" is ook al deur 'n paar skrapies ontsier. Geensins ernstig nie, maar is tog opmerklik. Ek het gedink om die oor te verf, maar beslis nie gedink daaraan om die 2 af te haal nie ... eerder maskeerband te gebruik om te keer dat spuitverf nie op die res van die bakwerk kom nie. Reeds by BW gesien dat daar spuitverf is wat "Admirals Gray" genoem word - lyk op 'n haar soos die huidige kleur.
Vraag ... is ek lui of slim?