English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 220
Total Replies: 248 484
Total Views: 83 105 342
topics: 11 375
replies: 136 305
views: 39 261 465
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Sprite Scout Waarde

replies: 28
views: 462
22 Feb 2020 @ 19:14:56 pm
PietG
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2168
Joined: 12 May 2015
Experience: 48 years

n Vriendin van ons het n Sprite Scout 1998 Model. Dit het net n Rally met een Sykant. Ek het nie self die karavaan gesien nie. Sy het iemand wat belangstel in die karavaan maar weet nie watter prys om te vra nie. Kan iemand asseblief help met n gemiddelde prys.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Feb 2020 @ 20:47:41 pm
Badger
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 385
Joined: 28 Jun 2017
Experience: 64 years

Greetings Piet,

Is that the Scout which opens up at the rear, with the back of the van forming a roof over the normal door.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Feb 2020 @ 12:00:00 pm
PietG
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2168
Joined: 12 May 2015
Experience: 48 years

Hi Brian. This is the Scout with the door at the side. The Caravan is in Randfontein West Rand in a store at our friends son.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Feb 2020 @ 14:01:52 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9383
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Beste is on n prys by jou naaste handelaar te kry wat hy were is en waarvoor hy weer verkoop en nog ander te bel. 

Dan kan jy daar on jou prys maak.

Dan het hy hout vrot en roes as hulle ook van die see is.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Feb 2020 @ 14:12:51 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4270
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Sien hulle verkoop vir tussen 85K privaat en 109K handelaar.

My voorstel is adverteer vir wat hulle destyds die wa gekoop het.

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Feb 2020 @ 16:10:12 pm
Kanneman
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1451
Joined: 04 Mar 2006
Experience: 55 years

Ek vertrou nie die handelaars se pryse nie, geakkrediteerd of te not. Omdat my wa ouer as tien jaar was het hulle my 'n derde van sy koopprys aangebied op 'n inruil met die verskoning dat die banke nie karavane ouer as tien jaar wil finansier nie, en hulle dus 'n kontant koper sal moet soek. Wat 'n spul snert.

Vir waardasie doeleindes stem ek saam met die nuwe aankoopprys plus 'n paar duisend afhangende van toetand. My destydse Fleetline 5 verkoop vandag vir meer as dubbeld sy oorspronklike prys. Inteendeel, 'n nuwe tent vir hom kos meer as dit!

Be who you are and say how you feel, because those who mind don't matter, and those who matter don't mind.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Feb 2020 @ 18:19:26 pm
PietG
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2168
Joined: 12 May 2015
Experience: 48 years

Jammer julle die vriendin laat weet nou dit is n Sprite Strata en nie n Scout nie. Die karavaan was nog deur haar oorlede man gekoop en sy het nie n idee wat hy daarvoor betaal het nie. Die karavaan was nooit by die see gestoor nie.......is nog al die jare in Randfontein Wes Rand. Gee asseblief n idee van prys wat sy daarvoor kan vra as n beginpunt.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Feb 2020 @ 05:59:40 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16855
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Op OLX sien ek hulle  verkoop so tussen R40k en R60k. Gaan afhang van toestand en extras

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Feb 2020 @ 08:50:35 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15953
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Jip ek kom ook op 'n gemiddelde prys van R40- R60K.

As die wa in 'n puik kondisie met net die rally sal ek voorstel in die omgewing van R50 000.

As dit 'n voltent gehad het R55 000 tot R59 000.

Dit is met geen hout vrot of probleme nie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Feb 2020 @ 08:51:56 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15953
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Kan iemand vir my fotos stuur.  Ek het iemand wat tans in die mark is vir so tipe karavaan.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Feb 2020 @ 09:46:30 am
PietG
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2168
Joined: 12 May 2015
Experience: 48 years

Baie dankie vir die hulp. Ons is tans hier in Hartenbos en die vriendin by haar seun in Randfontein,waar die karavaan ook is. Susan praat later vanoggend met haar en sal haar dan vra om fotos te neem en per whatts up vir haar te stuur. Ek sal dit dan vir jou stuur Leon.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Feb 2020 @ 10:10:48 am
PietG
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2168
Joined: 12 May 2015
Experience: 48 years

Leon Susan het nou net met die vriendin gepraat. Sy sal vandag fotos gaan neem en vir haar stuur. Stuur asseblief jou nommer na Susan se foon......0823955225......dan stuur ek die fotos vir jou sodra ek dit kry. Dankie.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Feb 2020 @ 13:55:25 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15953
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Het vir Susan gestuur.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Feb 2020 @ 22:21:18 pm
PietG
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2168
Joined: 12 May 2015
Experience: 48 years

Dankie Leon ons het dit gekry. Ongelukkig het ek nog nie die fotos gekry nie. Ek stuur dit sodra ek dit kry.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Feb 2020 @ 21:21:05 pm
PietG
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2168
Joined: 12 May 2015
Experience: 48 years

Leon jammer ek het nog nie die fotos gestuur nie. Soos ek aan die begin gese het,het die vriendin n moontlikke koper maar het nie geweet watter prys om dit voor aan te bied nie. Dit lyk my sy wil die persoon eerste keuse gee. As hy nie verkoop nie sal ek terugkom.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Feb 2020 @ 07:20:57 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15953
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Leon jammer ek het nog nie die fotos gestuur nie. Soos ek aan die begin gese het,het die vriendin n moontlikke koper maar het nie geweet watter prys om dit voor aan te bied nie. Dit lyk my sy wil die persoon eerste keuse gee. As hy nie verkoop nie sal ek terugkom.

Geen probleem nie.  

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Feb 2020 @ 18:13:22 pm
PietG
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2168
Joined: 12 May 2015
Experience: 48 years

Middag Leon. Die vriendin kon vandag eers die fotos neem omdat die karavaan op n plot by haar seun in n skuur staan.  Ek stuur dit vir jou aan per watts app en sal bly wees as jy dit op die forum namens die vriendin kan plaas. Haar naam is Nel Human en sy is tans in Randfontein waar die karavaan ook is. Sy kan direk gekontak word by 0833244913. Dit wil voorkom asof sy R50000.00 kontant sal aanvaar.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Mar 2020 @ 05:54:33 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16855
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Toevallig sien ek daar is gister presies dieselfde wa en jaartal onder classifieds geplaas....of is dit nou dieselfde mense? Dit bly vir my n baie mooi model.....

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Mar 2020 @ 07:08:33 am
Hennie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 942
Joined: 09 May 2014
Experience: 26 years

Toevallig sien ek daar is gister presies dieselfde wa en jaartal onder classifieds geplaas....of is dit nou dieselfde mense? Dit bly vir my n baie mooi model.....

Nee, dit is nie dieselfde mense nie. Ek het al met Manny vroeer gepraat en hy het die tent ens, nou nuut laat maak deur Venture tents in Krugersdorp.

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Mar 2020 @ 08:24:59 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15953
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Middag Leon. Die vriendin kon vandag eers die fotos neem omdat die karavaan op n plot by haar seun in n skuur staan.  Ek stuur dit vir jou aan per watts app en sal bly wees as jy dit op die forum namens die vriendin kan plaas. Haar naam is Nel Human en sy is tans in Randfontein waar die karavaan ook is. Sy kan direk gekontak word by 0833244913. Dit wil voorkom asof sy R50000.00 kontant sal aanvaar.

Hier is die fotos van die Scout.  Kontak die persoon direk sou iemand belangstel.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Mar 2020 @ 10:42:04 am
Anonymous

Werklike 'n mooi opgepaste wa wat bietjie opknapping benodig by die handvatsels, air vents ens.. asook 'n moontlike goeie herseel.

Fotos is soms bedrieglik daarom sal ek gaan loer as hy nog dan beskikbaar is.

Is die prys dalk onderhandelbaar?

Ek het nog altyd van daardie tipe ''Shapes'' gehou wat lyk soos 'n strykyster.

Baie jammer dat my tydberk beperk is anders sal ek dit nou oorweeg het, maar ongelukkig ry ek alreeds komende naweek DeVoetpad Kloof toe.

Indien hy nog beskikbaar is met my terugkeer, sal ek gaan koekeloer en dit dan vandaar neem op 'n moontlike transaksie indien ek my prys vir my karavaan kan kry wat ek glo kan gebeur.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Mar 2020 @ 12:41:43 pm
Kanneman
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1451
Joined: 04 Mar 2006
Experience: 55 years

Ek het 'n feitlik splinternuwe vol tent beskikbaar, die een met die stoepie, vir 'n Romany wat dieselfde uitleg het. 

Be who you are and say how you feel, because those who mind don't matter, and those who matter don't mind.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Mar 2020 @ 21:47:24 pm
PietG
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2168
Joined: 12 May 2015
Experience: 48 years

Kanneman het jy n prys vir jou tent. Ek ken n persoon met n Sprite Storm wie se tent dak n swam ingekry het en vervang sal moet word. Ek is ook nie seker of die Romany en die Storm dieselfde tente sal vat nie........is hier iemand wat dalk weet.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Mar 2020 @ 06:22:08 am
Mannie
Bronze Member
51% Profile Strength
Posts: 17
Joined: 29 Oct 2019

More ,

Ek vertrek einde  April oorsee . Die Sprite Scout is the koop . Ek het besluit on die karavan se prys the verminder na R50000 of die naaste anbod . Ek het ook n hele paar items wat ek saam met die karavan gaan verkoop . As iemand belangstel kontak my op 0824439183 . Groete Mannie .

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Mar 2020 @ 06:32:25 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15953
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Hier is die fotos van die Scout.  Kontak die persoon direk sou iemand belangstel.

LET WEL DIS 'N SPRITE STRATA........................... NIE 'N SCOUT SOOS AANVANKLIK GENOEM IS NIE.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Mar 2020 @ 09:05:59 am
PietG
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2168
Joined: 12 May 2015
Experience: 48 years

Dankie Leon. Ja dit is inderdaad n Strata en nie n Scout nie. Die vriendin is tans in Randfontein,waar die karavaan ook staan. Sy bly egter in Ramsgate KZN en gaan teen die middel van die maand terug natal toe.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Mar 2020 @ 09:15:13 am
Kanneman
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1451
Joined: 04 Mar 2006
Experience: 55 years

Kanneman het jy n prys vir jou tent. Ek ken n persoon met n Sprite Storm wie se tent dak n swam ingekry het en vervang sal moet word. Ek is ook nie seker of die Romany en die Storm dieselfde tente sal vat nie........is hier iemand wat dalk weet.

PietG, Die tent is feitlik splinternuut, met al sy pale, sonder 'n vloer natuurlik. Die tentpenne het tussen neus en ore verdwyn. Die karavaan ouens sê vir my dit is baie eenvoudig on dit kleiner te maak vir 'n korter karavaan. Hulle maak net die dak en voorste muur korter, en as jy dit wil langer maak sit hulle net weer 'n stuk in. My prys is R 5000. 'n Nuwe een kos R 22000. Vir 'n ekstra R1000 kry jy n Rallye en twee symure saam, met vertikale pale en sonder tentpenne.

Be who you are and say how you feel, because those who mind don't matter, and those who matter don't mind.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Mar 2020 @ 21:16:43 pm
PietG
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2168
Joined: 12 May 2015
Experience: 48 years

Dankie Pieter. Die vriend woon op Beaufort Wes wat n tent soek. Ek laat hom weet en sou hy belangstel laat ek jou weet.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Mar 2020 @ 13:25:37 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16855
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Werklike 'n mooi opgepaste wa wat bietjie opknapping benodig by die handvatsels, air vents ens.. asook 'n moontlike goeie herseel.

Fotos is soms bedrieglik daarom sal ek gaan loer as hy nog dan beskikbaar is.

Is die prys dalk onderhandelbaar?

Ek het nog altyd van daardie tipe ''Shapes'' gehou wat lyk soos 'n strykyster.

Baie jammer dat my tydberk beperk is anders sal ek dit nou oorweeg het, maar ongelukkig ry ek alreeds komende naweek DeVoetpad Kloof toe.

Indien hy nog beskikbaar is met my terugkeer, sal ek gaan koekeloer en dit dan vandaar neem op 'n moontlike transaksie indien ek my prys vir my karavaan kan kry wat ek glo kan gebeur.

Alweer "Anonymous ".....???? 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za