English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 278
Total Replies: 230 165
Total Views: 82 385 365
topics: 10 828
replies: 124 954
views: 38 860 101
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Sprite Sabre

replies: 2
views: 172
10 Jul 2019 @ 17:46:27 pm
Oupa Giep
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 129
Joined: 17 Aug 2012
Experience: 12 years

Watter size wiel kan op die sabre gesit word volgens die verskaffer

WEES POSITIEF EN DINGE SAL GEBEUR
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jul 2019 @ 20:22:57 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13782
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Hoop hierdie kan help? Kan specs van Major volg....

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jul 2019 @ 07:01:03 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14080
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek het ookgedink dat 'n 14" rim die ding sal doen.  Beste is maar om 'n wiel passing te laat doen by bande plek.

Ek het net  bande verander op die Penta wat ek gehad het toe was die band net te naby aan die onderstel vir my eie gemoedsrus en het toe maar 'n 6mm spacer in gesit.

Gaan pas en meet by bande plek dan weet jy als is OK.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required