English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 503
Total Replies: 234 912
Total Views: 82 549 836
topics: 1 130
replies: 11 564
views: 4 810 658
Jokes and everything else that makes you laugh

Springbokke grappie

replies: 16
views: 497
07 Oct 2017 @ 09:05:13 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8388
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 39 years

Wil nou nie politiek praat nie maar gee jou opinie.

Hier naby my is n plaaslike kroeg wat drank gratis voorsien vir elke drië wat die bokke druk. Dink ek sal maar geld moet saam vat.

Hoe laat skop die bokke af?
Na 17h05 elke 5min.

Wonder wie gaan sy hare trek.


As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Oct 2017 @ 09:12:27 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14524
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Ek hou van daai bemarkings strategie! Wonder vir wie skreeu daai kroeg eienaar vandag?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Oct 2017 @ 09:22:00 am
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2981
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 29 years

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Oct 2017 @ 09:25:14 am
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2981
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 29 years

Kyk Australia speel Argentina. Kans is goed hulle gaan wen.

Jy hoef nie n graad in wiskunde te he om vandag se uitslag te voorspel nie.

Ons gaan 3e eindig op Log!

Maar bygese.......Bulls het Cheetahs gewen gisteraand😂😂😂😂😂😂 Bokke kan dalk verras!

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Oct 2017 @ 09:37:29 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14524
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Die bokke se oefening gister is vir 2 ure vertraag nadat die bokke n wit poeier op die veld ontdek wat vir hulle vreeslik onbekend was....gedink dit was een of ander dwelm. Die polisie is genader om ondersoek in te stel. Nadat polisie deeglik die veld nagegaan het, het hulle bevind dat dit die kalk van die doellyn was.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Oct 2017 @ 12:47:14 pm
Karel
Platinum Member
77% Profile Strength
Posts: 357
Joined: 17 Mar 2015
Experience: 44 years

Iemand het gevra hoe laat skop die Bokke af, toe antwoord iemand "elke 5 minute".

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Oct 2017 @ 16:10:58 pm
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2767
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 41 years
Iemand het gevra hoe laat skop die Bokke af, toe antwoord iemand "elke 5 minute".

Karel, dis elke 5 minute na 17h05...
On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Oct 2017 @ 16:13:13 pm
Karel
Platinum Member
77% Profile Strength
Posts: 357
Joined: 17 Mar 2015
Experience: 44 years

Iemand het gevra hoe laat skop die Bokke af, toe antwoord iemand "elke 5 minute".

Karel, dis elke 5 minute na 17h05...

Dankie Edge, maar ons bly positief. Gisteraand was maar 'n nagmerrie vir ons Cheetahs. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Oct 2017 @ 22:06:47 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14524
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Het Jantjes voëlgriep? ....daai hare👎👎👎
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Oct 2017 @ 06:43:47 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14840
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Vir derde in die kompetisie het die Springbokke gister nie te sleg gevaar nie.

Ek sê dit nog al die jare dat die All Blacks so effe gerattle raak as hulle goeie teenstand kry. Want hulle speel om vrees afte dwing.

Jammer vir die hanterings fout wat op n drie uitgeloop het. Behalwe vir dit het die Bokke chapperig gespeel.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Oct 2017 @ 08:00:26 am
Anonymous
Het Jantjes voëlgriep? ....daai hare👎👎👎
Ek vermoed so, ek merk op dat dit nou al ń prentjie effek op sy arms uitslaan.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Oct 2017 @ 12:55:30 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8388
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 39 years

Jantjie gaan huistoe.
Sou dit nie met 3 biere in 90min maak nie.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Oct 2017 @ 13:51:23 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14524
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Wil nou nie politiek praat nie maar gee jou opinie.

Hier naby my is n plaaslike kroeg wat drank gratis voorsien vir elke drië wat die bokke druk. Dink ek sal maar geld moet saam vat.

Hoe laat skop die bokke af?
Na 17h05 elke 5min.

Wonder wie gaan sy hare trek.



Dink hierdie kroeg eienaar het nie n baie lekker dag gehad nie. 3x rondtes op die huis en dan het sy span nog nie eers gewen nie! 😂
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Oct 2017 @ 19:48:53 pm
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 1 year

Die Bokke was kookwater gister.  Ek haal my hoed af vir hulle vir die karakter wat hulle gewys het en "teruggekom" het.

Ek het weer hoop vir die toekoms.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Oct 2017 @ 07:49:44 am
Hurricane
Mars Member
74% Profile Strength
Posts: 1386
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 20 years
Soos julle aangaan sou mens sweer die Bokke het gewen :)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Oct 2017 @ 11:26:25 am
Back Packer
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3236
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 60 years

Wat vir my interesant was, gewoonlik is dit die All Blacks wat speel tot die vleitjie blas, de Bokke het hulle verrass met die dat die eerste helfde amper 10m ekstra aangegaan het en dit was hulle wat uiteindelik die bal uit geskop het vir rustyd.

Leon ek stem met jou saam, die AB's het gewen op ons foute. Hoe se ons souties "I was pleasently surprised".   

"Children have never been good at listening to their elders, but they have never failed to imitate them."
-James Baldwin-
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Oct 2017 @ 16:09:05 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2981
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 29 years

Eks nog nie opgewonde nie.

Verloor is verloor. 1 punt of 57. Dit bly verloor.

Ons eindig 3e op die log en het afgeskuif na 5 op die wereld ranglys.

Ons het net nie meer daai "pizzas" of "flair" van 10/20 jaar terug nie.

Geen meer spelers wat uitstaan nie. Geen rolmodelle vir die kinders nie.

 

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required