English & Afrikaans Forums
Total Topics: 19 976
Total Replies: 213 187
Total Views: 81 567 118
topics: 4 116
replies: 28 652
views: 17 225 772
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 401
replies: 58
views: 9 585
topics: 7
replies: 62
views: 30 290
Weesgerus Holiday Resort
Limpopo, Modimolle (Nylstroom)
84
Total Ratings: 84
79   
5
Rated: 02 Nov 2018

Spesiale aanbieding by Weesgerus

replies: 9
views: 402
28 Feb 2018 @ 22:29:47 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10759
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Ek sien onder nuus op hierdie website dat Weesgerus weer n spesiale aanbieding het op karavaan staanplekke tussen Junie en September hierdie jaar!

R150 / Staanplek.....dis maar R300/naweek!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Feb 2018 @ 23:22:48 pm
Danie-SLK
Uranus Member
92% Profile Strength
Posts: 3478
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Dit klink baie goed. Ek het die week begin rondvra vir diue Sep lang naweek. Wel baie plekke is alreeds vol bespreek.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Mar 2018 @ 11:23:36 am
CampingKitty
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 638
Joined: 14 Jan 2015
Experience: 3 years

wou dis spot goedkoop

As long as everything goes my way...I'm totally flexible
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Mar 2018 @ 12:04:19 pm
Chuck Norris
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6590
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Goed omte hoor.
Dankie.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Mar 2018 @ 16:25:46 pm
Nico
Moon Member
92% Profile Strength
Posts: 967
Joined: 16 Jan 2010
Experience: 11 years

Ek glo nie ons was al by Weesgerus nie, kan dit beslis nie in herinnering roep nie (onthou, ek is oud!) maar sal bietjie kyk daarna!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Mar 2018 @ 17:49:52 pm
Bostoe
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4431
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 34 years
Puik prys Geert ek was nog nooit daar nie maar verstaan dis n puik forum
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Mar 2018 @ 22:11:54 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10759
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Dit klink baie goed. Ek het die week begin rondvra vir diue Sep lang naweek. Wel baie plekke is alreeds vol bespreek.


Ons het gewoonlik elke jaar tydens die Junie lang naweek {16 Junie} hierna toe gekom.....maar hierdie jaar val die vakansie dag ongelukkig op n Saterdag....
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jun 2018 @ 19:17:43 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10759
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Bargain.......

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jun 2018 @ 20:36:13 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 4587
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Nou is die vraag: Is die warm swembad nou warm of net liggies verhit? Dit sal alles bepaal.. Te warm is ook nie lekker nie maar in die winter soek mens nie net die byt uitgehaal nie, soek darem lekker hitte...

 


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jun 2018 @ 21:34:23 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10759
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Nou is die vraag: Is die warm swembad nou warm of net liggies verhit? Dit sal alles bepaal.. Te warm is ook nie lekker nie maar in die winter soek mens nie net die byt uitgehaal nie, soek darem lekker hitte...

 

Die buite swembad is net lekker.......die binne een is vir my te warm, maar smaak gaan seker verskil. Maar dis koud as jy uitklim....

Hierdie foto is middel Junie geneem....mense geniet die warm water

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
View First