English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 108
Total Replies: 227 349
Total Views: 82 265 035
topics: 585
replies: 3 587
views: 3 311 802
Share all those nice recipes with everybody...

Spek, pynappel ring en hamburger pattie

replies: 3
views: 141
27 Oct 2017 @ 11:21:02 am
Herman
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 243
Joined: 08 Dec 2016
Experience: 15 years
Net iets anderste vir jou hamburger
Bees maalvleis
Sout en peper pakkie lang strepies spek
Pynappel ringe wat of uit die blik kom of sny pynappel in ringe
Maak jou hamburger pattie met die geure waarvan jy hou druk effens plat
Oor kruis twee lang repe spek.
Plaas die hamburger pattie op die spek
Plaas dan die pynappel ring op die hamburger pattie
Plaas die spek repies oor die pynappel ringe en druk vas of gebruik n tande stokkie om die spek aan die pynappel ringe vas te hou.
Plaas in n pan met n bietjie olie en botter en braai tot gaar draai gereeld om
Tot pattie gaar is en haal uit en plaas op broodjie met al die ander bestanddele waarvan jy hou om die hamburger te bou.
Opsioneel kan jy n holte in die hambirger pattie maak en n eier darin breek en dan die pynappel ring op die eier plaas en die spek oor dit dan het n mens sommer die hele hamburger mer spek, eier en pynappel
Geniet
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Oct 2017 @ 13:08:00 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5608
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
Sal lekker wees. Klaar gelees en geproe aan die resep.
Gaan dit probeer.

Jitte man.. wanneer kamp ons saam.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Jun 2019 @ 06:28:33 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13395
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Jun 2019 @ 06:57:50 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13698
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek doen dit gewoonlik met medium grote mushrooms.

Ek verwyder die stingel en bruin gedeelte uit holte van mushroom. Braai dit saam met stukkie bacon.  

Dan skep ek die braaisel binne in die mushroom holtes klits 'n eier en vul dit verder op Sit klein bietjie kaas op.

Vou die mushroom toe in die bacon strips en braai op die vuur met deksel bo oor tot die eier gaar is. 

Ek het nou nie 'n foto daarvan byderhand nie maar dit lyk dan amper soos die "Breakfast Bolletjies" net met bacon om.

.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required