English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 003
Total Replies: 243 657
Total Views: 82 969 916
topics: 590
replies: 3 726
views: 3 342 381
Share all those nice recipes with everybody...

Spek en bone ontbyt

replies: 0
views: 1619
18 Aug 2016 @ 16:52:23 pm
Herman
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 243
Joined: 08 Dec 2016
Experience: 16 years
6-8 snye brood afhangend hoe groot jou oondskottel is
1 pakkie spek
1 ui op gekap in fyn stukkies
knoffel fyn na smaak
8 vienna worsies of boerewors of varkworsies gaar en in stukke gensy
1 koppie mozerrala kaas gerasper
1 koppie cheddar kaas gerasper
1-2 blikke bake beans na smaak
eiers op geklits met sout en peper na smaak om die brood in te doop
bietjie kookolie of botter om die spek en uie in te nraai
Stel oond op 180g C
Sprei oondbak met cook en spray
doop die snye brood in die geklitse eier en plaas in die oondbak en sorg dat die bodem goed bedek is.
Sit n bietjie in die yskas
braai die uie lekker geurig en gooi die spek b y en braai tot amper bros en dan die viennas of gaar wstukkies wors.
Braai tot alles lekker saam warm is en roer lekker deurmekaar
Haal oondbak uit yskas
Sprinkel bietjie cheddar kaas en mozerrala kaas oor die brood.
Gooi die blik bake beans oor die kaas en strooi dnog kaas bo oor.
gooi dan dier es van die bestanddele by as daar nog eiergeel oor meng n bietjie melk by en gooi oor die mengsel. Strooi res van die kaas oor
Plaas in oond en bak vir ongeveer 25n minute tot dit lekker bruin bo op is en haal uit laat rus vir n paar minute en sny in blokkies en geniet
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za