English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 649
Total Replies: 236 959
Total Views: 82 694 314
topics: 586
replies: 3 633
views: 3 330 038
Share all those nice recipes with everybody...

Spek , bruin suiker en hoender

replies: 2
views: 153
27 Oct 2017 @ 11:06:51 am
Herman
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 243
Joined: 08 Dec 2016
Experience: 16 years
Ontbeebde hoender stukke
Bruin suiker
Pakkie spek
Sout en peper na smaak
Stel oond op 160gC
Sny ontbeende hoender stukkies in lang repe
Voeg die bruin suiker, sout en peper in n bak
rol die hoender stukkies in die suiker maak seker lekker goed bedek.
Rol dan n repie spek om die hoender en plaas in n oond bak
Nadat al die hoender stukkies in die bak sprinkel nog n bietjie van dei suiker oor die hoender stukkies.
Bak in die oond ongeveer 20-25 minute of as die spek lekker brosis haal uit en geniet

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Oct 2017 @ 13:27:57 pm
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 2 years

Die een klink ook lekker.   'n Oulike snack en seker ook  al is dit koud.  Ek gaan dit ook probeer.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Oct 2017 @ 19:37:00 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14698
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Klink lekker...gaan hom probeer
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required