English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 505
Total Replies: 234 958
Total Views: 82 558 389
topics: 586
replies: 3 630
views: 3 324 272
Share all those nice recipes with everybody...

Spek, appel en kaas broodjie

replies: 3
views: 205
27 Oct 2017 @ 11:43:57 am
Herman
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 243
Joined: 08 Dec 2016
Experience: 15 years
Appel geskil en in dun skywe gesny
Pakkie spek
Kaas
Brood
Hierdie broodjie word met n soet spicy mayonniase gemaak
Om die mayonniase te maak gebruik die volgende
Halwe koppie mayonnaise
3 - 4 lepels heining
2 Lepels spicy mosted nie die peoeier een nie.
meng alles saam en gooi in n botteltjie en stoor in yskas.
Braai die appel skywe liggies in n pan in n bietjie botter of margarine
Plaas eenkant.
Braai die spek lekker bros
Vat een sny brood en smeer n lagie mayonnaise oor die sny.
Bedek die sny met kaas
Plaas n paar skywe appel op die kaas
Plaas twee stukkie spek oor die appels
Plaas dan weer n paar skywe kaas oor die sek .
Smeer nog n sny brood met die mayonnaise en sit op die kaas plaas in n pan met n bietjie gesmelte botter of margarine en braai in die pan tot lekker bruin draai om en dit dit ook aan dei ander kant

Geniet
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Oct 2017 @ 12:25:52 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5656
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
Gaan dit nou try. Dadelik nam nam
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Oct 2017 @ 17:27:46 pm
Herman
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 243
Joined: 08 Dec 2016
Experience: 15 years
Hoop jy gaan daarvan hou
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Oct 2017 @ 06:12:21 am
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1222
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 40 years

Spek is darem veeldoelig en kikker baie disse op.

Dankie Herman

AMAZING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required