English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 277
Total Replies: 230 153
Total Views: 82 384 092
topics: 585
replies: 3 594
views: 3 315 635
Share all those nice recipes with everybody...

Spanspek slaai

replies: 0
views: 1084
12 Dec 2016 @ 20:51:56 pm
Herman
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 243
Joined: 08 Dec 2016
Experience: 15 years
2 koppies spanspek in blokkies gesny
1 koppie ingelegde perskes in stukkies gesny
1 koppie komkommer skoon gemaak en in klein blokkies gesny
200ml plein yoghurt
knippie mosterd peoeier en sout na smaak
meng alles goed deur en bedien op blaarslaai
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required