English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 277
Total Replies: 230 153
Total Views: 82 384 273
topics: 10 827
replies: 124 951
views: 38 859 677
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Spam blok?

replies: 11
views: 242
04 Apr 2019 @ 08:29:53 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13780
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Kry julle ook heeltyd hierdie gemors boodskap? Ek kry dit deesdae amper permanent as ek op forum is. Is daar n manier om dit te blok....miskien n setting?

 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Apr 2019 @ 09:26:52 am
Ph . . . .t
Saturn Member
70% Profile Strength
Posts: 2331
Joined: 07 Feb 2012
Experience: 59 years

Geert, ag nee man!!!!, ek het nou gedog ek is die enigste ou wat daai pryse gewen het!!

Ek kry dit ook feitlik elke keer as ek inskakel, maar steur my geensins aan die goed nie, darem oud en slim genoeg om NIE te val vir die grap nie.

Dalk kan admin iets daaraan doen, ek dink moontlik kry almal dit? Ek kry dit net op gewone rekenaar.

Groete.

Frans

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Apr 2019 @ 10:00:35 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13780
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek kan myne deel...daar sal dan nog steeds genoeg wees vir my. Ek kry dit weer net op my selfoon....nie op tuis rekenaar nie

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Apr 2019 @ 10:07:21 am
Jaques82
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 16
Joined: 29 Jan 2019
Experience: 27 years

download Chrome browser vir jou rekenaar

 

install hom

 

maak Chrome oop gaan na www.google.co.za

 

search vir ad block Plus

 

install AD Block Plus

 

dan sal daai goed nie meer pla nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Apr 2019 @ 12:49:46 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7849
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Dit darm nog nie gekry nie 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Apr 2019 @ 12:55:23 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13780
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

download Chrome browser vir jou rekenaar

 

install hom

 

maak Chrome oop gaan na www.google.co.za

 

search vir ad block Plus

 

install AD Block Plus

 

dan sal daai goed nie meer pla nie.

Dankie....gaan dit probeer

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Apr 2019 @ 10:03:51 am
Joe Stieger
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 371
Joined: 15 Aug 2011
Experience: 41 years

Dit darm nog nie gekry nie 

 

Ek ook nie.

A happy life doesn't just happen, it's something you create yourself...
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Apr 2019 @ 13:35:35 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14080
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Kry dit ook glad nie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Apr 2019 @ 17:30:11 pm
Chris Centurion
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 523
Joined: 04 May 2016
Experience: 32 years

Gelukkig ek ook nie!

Moeg geploeg.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Apr 2019 @ 21:31:50 pm
pieterc
Silver Member
37% Profile Strength
Posts: 50
Joined: 10 Mar 2015

Kry dit ook, op foon en laptop. Ook by ander forums. Hulle doen nie eers die moeite om die counter te update nie, altyd "1,000,000th visitor"!

Dankie vir die raad Jaques, gaan dit beslis probeer.

Wonder nogal waarheen die skakel jou gaan vat as jy wel daarop klik?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Sep 2019 @ 11:53:38 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13780
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Dis nou amper 12uur. Ek kyk nou terug op die oproepe wat ek vanoggend gehad het. Van die 7 oproepe op my foon is 6 van hulle gemors. En die een wat nie spam is nie, was n uitgaande oproep van my kant af gewees. 

Irriterend.......😡

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Sep 2019 @ 12:43:22 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14080
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ja dit is regtig 'n pyn in die agterstewe.    Deesdae antwoord ek net nie 'n nommer as ek dit nie ken nie.  Dis nou die lang snaakse nommers.

En as ek antwoord dan druk ek net die knoppie en wag dat hulle eerste praat.  As dit tele sales is druk ek dood sonder om woord te sê. As dit 'n rekenaar automaat oproep is gaan hy self dood want my stem het nie die opname geaktiveer nie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required