English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 526
Total Replies: 252 776
Total Views: 83 247 940
topics: 778
replies: 6 342
views: 2 393 115

Spaarwiel

replies: 9
views: 343
28 Jul 2020 @ 15:52:57 pm
14
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 6
Joined: 19 Jan 2020

Goeiemiddag

Ek is opsoek na 'n spaarwiel vir my Jurnens Classique 2006.

Dit is 'n 5-gat 14 duim velling.

Kontak my asb by 0835640321

Theo Nel

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jul 2020 @ 19:56:25 pm
Dawie
Bronze Member
14% Profile Strength
Posts: 11
Joined: 04 Oct 2017

Jy kan nuwe veiling en band koop (wit) by Roadque of Alko vir so R 1400 toe ek laas gekyk het

👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jul 2020 @ 11:55:04 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16140
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Midnight shopping laughinglaughing

winkwink

Minibus Taxis het dieselfde rim.

Ek glo jy sal regkom by Roadque.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jul 2020 @ 11:56:16 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16140
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Dalk moet iemand dit vir jou koop en aan courier.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
1
30 Jul 2020 @ 13:18:33 pm
14
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 6
Joined: 19 Jan 2020

Baie dankie almal Ek het 'n wiel in Pta geky.

Groete

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jul 2020 @ 13:45:34 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9762
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Ek kan hom vir jou halfpad bring.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jul 2020 @ 16:26:07 pm
14
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 6
Joined: 19 Jan 2020

Dankie. Ek het hom reeds hier. n' Vriend het hom alreeds vir my opgetel.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jul 2020 @ 17:15:56 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9762
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Gesort 🥃.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Jul 2020 @ 08:00:26 am
Swanie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 872
Joined: 26 May 2013
Experience: 46 years

Baie dankie almal Ek het 'n wiel in Pta geky.

Groete

wat was die prys? en het hy band ook op

Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Jul 2020 @ 13:08:25 pm
14
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 6
Joined: 19 Jan 2020

R1000 band splinternuut

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za