English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 299
Total Replies: 250 276
Total Views: 83 149 186
topics: 768
replies: 6 310
views: 2 389 609

Spaarwiel

replies: 12
views: 6440
22 Oct 2014 @ 08:09:53 am
The Undertaker
Silver Member
92% Profile Strength
Posts: 56
Joined: 16 Oct 2012
Experience: 28 years

Hallo daar, ek het 'n ongebruikte '93 Sprite Sprint spaarwiel met band (soos in foto) in PUIK kondisie te ruil vir 'n 10" 4 gat 155x80x13 wit rim (soos in foto).

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Oct 2014 @ 08:23:31 am
The Undertaker
Silver Member
92% Profile Strength
Posts: 56
Joined: 16 Oct 2012
Experience: 28 years
Jammer, add moet afsluit: in ruil vir 10" 4 gat 155x80x13 wit rim met band in soortgelyke kondisie.....
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Oct 2014 @ 09:40:31 am
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 48 years

Undertaker ek wil nie jou baterye nat maak nie maar as die band van af  93 is het sy leeftyd verval en is dan n risiko vir die pad

Camping is a collection of memories .... make each one count
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Oct 2014 @ 10:10:37 am
Anonymous

Undertaker, ek het die 3- scrambler bike trailer gehad sonder papiere met die rims en bande wat jy soek. Ongelukkig is trailer net so verkoop, indien dit nie sou verkoop was nie kon ons besigheid gepraat het.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Oct 2014 @ 12:57:56 pm
The Undertaker
Silver Member
92% Profile Strength
Posts: 56
Joined: 16 Oct 2012
Experience: 28 years
Hi chameleon, jy slaan die spyker op sy kop en DK, dankie vir die antwoord. Des te meer waarom ek adverteer, band in soortgelyke kondisie. 'n Band is seker beter as geen band al moet jy teen maksimum van 30 km/h kruip na naaste plek vir hulp. Ek sal ter enige tyd so 'n band opsit as om snags langs die pad vasgevang te sit met vandag se misdaad. Nie te min, as daar iemand wat belang stel, INBOX my gerus. Mooi loop!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Oct 2014 @ 21:18:47 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9545
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Sterkte.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Oct 2014 @ 09:11:28 am
POTYSTER
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 177
Joined: 23 Sep 2014
Experience: 6 years
Hallo Undertaker---jong---het gister die post gelees en huis toe gegaan want ek weet ek het een by my swaer gekry---nog nuwe band op---was 'n bietjie confused met die 10" wat jy gesit het---na verdere lees sien ek jy soek eintlik 155/80/13?Hy is by die huis--ek is in Boksburg maar geen probleem ons kan altyd mekaar 1/2 way meet--miskien by Irene Mall--ek wil net seker maak dan sal ek jou laat weet--miskien 'n selfoon nommer? myne is 0847807079---ek soek wel daai spaar--sal seker ok pas op my Sprite Escape 1995?
POTYSTER
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Oct 2014 @ 13:36:33 pm
Anonymous

Nico, ek was/is ook deurmekaar gemaak met sy groottes, maar ek verstaan dit so dat hy 155 x 60 x 13 wiel het, maar soek 'n 10" x 4gat wiel, dan seker vir 'n bagasiewaentjie???? weet ook nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Oct 2014 @ 15:13:03 pm
POTYSTER
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 177
Joined: 23 Sep 2014
Experience: 6 years
So soek hy 'n 10" wiel te ruil vir 'n 155/80/13?---want die wielietjie wat ek by die huis het is 'n 155/13
POTYSTER
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Oct 2014 @ 15:16:12 pm
Anonymous

Soos ek sy topic lees, wil dit voorkom of hy een van daai ou Venter trailer wielletjies soek.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Oct 2014 @ 07:32:32 am
The Undertaker
Silver Member
92% Profile Strength
Posts: 56
Joined: 16 Oct 2012
Experience: 28 years
More Manne, sukkel nog maar sal op dreef kom. Ek het my Foto Album ge-update. Ja, ek ruil vir 13" 4x100pcd wit rim in soortgelyke kondisie. Pas op bagasie waentjie sowel as my Sprite Scout. Sien foto's asb?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Oct 2014 @ 18:25:58 pm
POTYSTER
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 177
Joined: 23 Sep 2014
Experience: 6 years
UNDERTAKER--Gee my 'n lui asb--0847807079/011 894 3805
POTYSTER
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Oct 2014 @ 18:44:56 pm
The Undertaker
Silver Member
92% Profile Strength
Posts: 56
Joined: 16 Oct 2012
Experience: 28 years
Hi Nico, soos bespreek. Alles reg vir transaksie. Sien eerdaags!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za