English & Afrikaans Forums
Total Topics: 23 773
Total Replies: 269 499
Total Views: 83 850 821
topics: 12 297
replies: 149 295
views: 39 663 797
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Spaar wiel bracket op nose cone

replies: 27
views: 396
15 Feb, 2022 @ 20:51:09 pm
Boerra
Silver Member
74% Profile Strength
Posts: 44
Joined: 21 Feb, 2011
Experience: 36 years

Wie het a bracket gemonteer op die A raam vir spaarwiel. Wil graag dieselfde doen en soek idees. Die bracket moet kan uit die pad skuif vir nose cone deur om oop te maak. Help asb met foto, skets ens.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Feb, 2022 @ 08:18:47 am
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20039
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Benkie het hulle lank terug gemaak....ek sal kyk of ek daai plasing kan vind en link hier plaas

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Feb, 2022 @ 08:19:30 am
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20039
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Feb, 2022 @ 08:24:06 am
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20039
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Benkie se spare wheel bracket

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Feb, 2022 @ 08:25:33 am
Jaada
Silver Member
88% Profile Strength
Posts: 97
Joined: 11 Jun, 2014
Experience: 61 years

Hi, kyk ook na die spaarwiel bracket wat campingacc.co.za maak. (scroll net af tot jy sy prentjie sien)

Groete

Kobus

 

Kamp groete
Kobus & Ada
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Feb, 2022 @ 08:32:49 am
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20039
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Hi, kyk ook na die spaarwiel bracket wat campingacc.co.za maak. (scroll net af tot jy sy prentjie sien)

Groete

Kobus

 

Dankie Jaada....my broer soek juis so n jockey helper

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Feb, 2022 @ 08:33:31 am
Chris Centurion
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 736
Joined: 04 May, 2016
Experience: 35 years

Tjaart het ook 'n bracket op die A raam.

Moontlik kan hy hier vir jou foto's plaas.

Moeg geploeg.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Feb, 2022 @ 08:47:56 am
Boerra
Silver Member
74% Profile Strength
Posts: 44
Joined: 21 Feb, 2011
Experience: 36 years

Baie dankie, dit sal werk vir my. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Feb, 2022 @ 12:43:02 pm
Tjaart
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 464
Joined: 02 Jan, 2014
Experience: 17 years

Wie het a bracket gemonteer op die A raam vir spaarwiel. Wil graag dieselfde doen en soek idees. Die bracket moet kan uit die pad skuif vir nose cone deur om oop te maak. Help asb met foto, skets ens.

Het een op kan vir jou stuur op Wa of email  is maar n gesukkel om hier fotos te plaas

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Feb, 2022 @ 12:53:25 pm
Gerden
Titanium Member
55% Profile Strength
Posts: 639
Joined: 04 Jan, 2021
Dit lyk na ń puik en gemaklikke idee, maar jy sal jou neus gewig in ag moet neem, bv: Nie jou neuskas oorlaai nie om ekstra gewig op jou sleepstang binne spesifikasies te hou.
Byvoorbeeld: Al ons bande van ons Penta is gepas met BF Goodridge en so ook my voertuig waarvan bande redelik gewigtig is, daarom gebruik ek slegs een spaarwiel vir my sleep voertuig en karavaan omrede beide se PCD's dieselfde is, maar slegs die profiel hoogte verskil.
In nood is die profiel hoogte aanvaarbaar vir tydelike gebruik tot en met die naaste herstel instansie.
Daarom word die spaar in die voertuig geplaas om ekstra gewig van die karavaan te verminder.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Feb, 2022 @ 15:35:42 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 11140
Joined: 13 Jan, 2014
Experience: 42 years

Spaarwiel neem baie plek op voor in n neuskas.

Sou hom eerder agter onder die wa soos by die bakkies wou gehad het wat op n ketting slinger metode gewerk het.

Maar ja hy is n belangrike item om saam te karwy, Al gebruik jy hom nie.

 

Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Feb, 2022 @ 20:06:06 pm
Benkie
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 552
Joined: 16 Jun, 2014
Experience: 47 years

Good day    Quiet a few people have  asked about the caravan sparewheel  brackets i used to manufacture  and i was thinking if i started manufacturing them again would there be a worthwhile market for them 

Setting up the jigs etc costs are high as i would have to make the brackets adjustable to fit most caravans as the drawbars are not all the same dimensions

I would like as many replies and suggestions as possible before I make a decision to start manufacturing them and working out a selling price 

Your replies will be greatly appreciated

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Feb, 2022 @ 07:01:47 am
Duncan
Jupiter Member
92% Profile Strength
Posts: 1540
Joined: 06 Apr, 2010
Experience: 41 years

Adds too much weight. Carry a can of 4x4 tyre inflator rather. 

Why do you need a spare wheel anyway ? Never seen a puncture on a van, ever.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Feb, 2022 @ 07:35:52 am
Willie54
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 291
Joined: 29 Dec, 2009
Experience: 46 years

Ek sal nooit sonder n spaarwiel op die pad gaan  .Ek het al papwiele op n karavaan gehad en daai rim kry jy nie sommer op n voertuig, jy gaan daar staan, tussen nêrens en erns, verseker .Ek sit my spaarwiel agter in my bakkie regop in n Pvc. sak vat min spasie. Spaarwiel en n ordentlike pomp is n moet vir my sal altyd saamgaan .

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Feb, 2022 @ 07:40:12 am
Willie54
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 291
Joined: 29 Dec, 2009
Experience: 46 years

Die probleem is ook, in al 3 gevalle wat ek papwiele gehad het ,was die band stukkend getrap, so slegs n spaarwiel sal jou daar kan help, niks anders .

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Feb, 2022 @ 07:46:59 am
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20039
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Die probleem is ook, in al 3 gevalle wat ek papwiele gehad het ,was die band stukkend getrap, so slegs n spaarwiel sal jou daar kan help, niks anders .

Ja....ons ook so n ruk terug vriende gehelp met pap band....die band was ook gaar gewees - enigste opsie was spaarband. Ek ry ook gewoonlik n tire repair kit saam, kon hom darem al 1x gebruik

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Feb, 2022 @ 09:30:23 am
Dansan
Mars Member
96% Profile Strength
Posts: 1285
Joined: 05 Jul, 2013
Experience: 42 years

Ons het nog net een keer 'n pap wiel gehad. (Het dit op die forum met julle gedeel) n Lorrie wat betonrandstene vervoer het het 'n randsteen afgegooi en dit het die een wiel van die karavaan getref. Die bandvelling was ook verwoes.

Ek dink tog dat die wiel die gewig vorentoe gaan verskuif, en as die idee is om 'n lugversorger in die neus te sit gaan die gewig na my mening 80kg maklik oorskrei.

DAN wil ek graag noem dat ek weet van iemand wat sy spaarwiel daar gesit het, 'n klippie (of iets) het van sy kar se wiel opgeskiet, die band getref en teruggeskiet en kar se agterruit uitgeslaan het. So, AS jy jou band daar sit sal ek aanbeveel dat jy 'n sagte cover oor die band plaas.

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Feb, 2022 @ 09:30:42 am
Hennie Botha
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1458
Joined: 09 May, 2014
Experience: 28 years

Adds too much weight. Carry a can of 4x4 tyre inflator rather. 

Why do you need a spare wheel anyway ? Never seen a puncture on a van, ever.

I assisted someone last year, close to Melkbosstrand, that had a blowout on the one tyre. I will also not go without a spare.

Sê dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Feb, 2022 @ 09:31:42 am
Hennie Botha
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1458
Joined: 09 May, 2014
Experience: 28 years

Ek sal nooit sonder n spaarwiel op die pad gaan  .Ek het al papwiele op n karavaan gehad en daai rim kry jy nie sommer op n voertuig, jy gaan daar staan, tussen nêrens en erns, verseker .Ek sit my spaarwiel agter in my bakkie regop in n Pvc. sak vat min spasie. Spaarwiel en n ordentlike pomp is n moet vir my sal altyd saamgaan .

.....en behoorlike "jack"

Sê dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Feb, 2022 @ 09:45:40 am
Boerra
Silver Member
74% Profile Strength
Posts: 44
Joined: 21 Feb, 2011
Experience: 36 years

Hi Tjaart stuur asb na 082drie33vieragtagtagt

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Feb, 2022 @ 09:47:31 am
Boerra
Silver Member
74% Profile Strength
Posts: 44
Joined: 21 Feb, 2011
Experience: 36 years

Dink die mense wat kans vat sonder spaarwiel gaan lekker op a Sondag middag lang die pad kuier

👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Feb, 2022 @ 11:00:40 am
Tjaart
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 464
Joined: 02 Jan, 2014
Experience: 17 years

Hi Tjaart stuur asb na 082drie33vieragtagtagt

Het gestuur[quote]1012,250202536[/quoteWonder of die een is van wat ek het nie myne tweede hands gekoop lyk net soos die een wat my swaer het wat hy hare terug by iemand in die kaap bestel het ]

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Feb, 2022 @ 11:15:03 am
Piet Ford
Moon Member
96% Profile Strength
Posts: 717
Joined: 05 Apr, 2019
Experience: 36 years

 

Benkie se spare wheel bracket

My swaar het so een gehad op sy Penta. Werk met swaar diens skaniere (bullet hinges) aan die een kant en n slot aan die ander kant. Hy skanier uit die pad uit (rus op die grond) wanneer jy in die nose cone wil werk. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Feb, 2022 @ 11:40:43 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16815
Joined: 12 Jun, 2007
Experience: 58 years

Adds too much weight. Carry a can of 4x4 tyre inflator rather. 

Why do you need a spare wheel anyway ? Never seen a puncture on a van, ever.

Many times (Not always) the tyre is in tatters by the time you got to a stop, then the can tyre inflator can be of no help only a spare.

 

GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Feb, 2022 @ 11:46:00 am
Tjaart
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 464
Joined: 02 Jan, 2014
Experience: 17 years

Good day    Quiet a few people have  asked about the caravan sparewheel  brackets i used to manufacture  and i was thinking if i started manufacturing them again would there be a worthwhile market for them 

Setting up the jigs etc costs are high as i would have to make the brackets adjustable to fit most caravans as the drawbars are not all the same dimensions

I would like as many replies and suggestions as possible before I make a decision to start manufacturing them and working out a selling price 

Your replies will be greatly appreciated

Wonder of dit een is wat ek het  Myne 2 de hands gekoop maar lyk net soos die een wat my swaer jare terug gekoop het van n persoon in die kaap wat dit gemaak het

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Feb, 2022 @ 12:54:11 pm
Chris Centurion
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 736
Joined: 04 May, 2016
Experience: 35 years

Adds too much weight. Carry a can of 4x4 tyre inflator rather. 

Why do you need a spare wheel anyway ? Never seen a puncture on a van, ever.

Duncan, 4X4 tyre inflator gaan jou absoluut niks help as die loopvlak van die band af kom nie soos wat met my in2017 gebeur het toe ek vanaf KZN oppad terug was huis toe nie, tussen Warden en Villiers. 

Die band het  nie eers pap geord nie maar die staaldrade van die band het soos hare op 'n hond se rug gestaan. Gelukkig het die Ewik movers verhoed dat ek enige skade aan die woonwa gekry het toe die rubber los kom.

As ek nie 'n spaarwiel gehad het nie, was ek gestrand. My spaarwiel is agter onder die wa gemonteer omrede die lugreeling in die neuskas is.

Tot my sleepwa het 'n spaarwiel en ek maak altyd seker dat al my voertuie se spaarwiele voldoende lug in het. Ry ook 'n ordentlikke "trolley jack" saam.

 

Moeg geploeg.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Feb, 2022 @ 14:34:13 pm
Nico
Jupiter Member
92% Profile Strength
Posts: 1507
Joined: 16 Jan, 2010
Experience: 14 years

 Party mense is maar net gelukkig ....... 

Jare gelede het my destydse meisie, (wat soos ek, 'n VW Kewer gery het), met vakansie gegaan ..., 4 dames in die VW, baie bagasie ens. af Suidkus toe. Lekker 2 weke vakansie.

Toe ek by die huis kom vind ek dat die Kewertjie se noodwiel buite lê .... in hulle "wysheid" het die 4 dames besluit dat daar nie genoeg pakplek in die Kewer is nie, en dus eenvoudig plek gemaak .... noodwiel by die huis gelaat. En, geen probleme oor die amper 1200 km rit nie🤔

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Feb, 2022 @ 09:48:49 am
steamer
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1630
Joined: 06 Jun, 2015
Experience: 48 years

When I had my van "Nomad" converted, they put the spare on a hinged bracket on the 'A' frame, but it just got in the way, even when tilted forward, so I had a rear bracket made for the rear as in the avatar pic on the left.

I also have an aircon in the nose cone, so it balances out.

Your strongest weapon is your mind!
And then there's, Power Tools!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required