English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 602
Total Replies: 253 742
Total Views: 83 280 076
topics: 600
replies: 3 874
views: 3 352 627
Share all those nice recipes with everybody...

Sonder-stysel-resepte

replies: 8
views: 5363
11 Sep 2016 @ 10:15:32 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Herman. Ek lees jou resepte maar ek kan nie almal maak nie. Elma eet nie of wil nie stysel eet nie.
Maar die meeste maak my so honger ek kan nie wag om dit uit te toets nie. Ek staan van n eettafel op, lees die resepte en dans ek dadelik weer honger.

Plaas nog n paar sonder . Degies. Aartappels. Pasta. Dis as jy het. Asseblief.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Sep 2016 @ 13:26:08 pm
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2830
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 42 years
Kry Tim Noakes se Banting Eating Book.
On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Sep 2016 @ 18:10:28 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17514
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Ek maak ook nie al Herman se resepte nie...het op hede al 2 van syne gemaak en het dit baie geniet...dankie. Hou van daai eenvoudige resepte met min bestanddele. Moet bys Herman....jy het baie interesante resepte...geniet jou idees baie!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Sep 2016 @ 18:37:44 pm
Herman
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 243
Joined: 08 Dec 2016
Experience: 16 years
Oom Koos sal kyk watb ek kan opdis sonder daardie degies, aartappels,en pasta
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Sep 2016 @ 18:50:18 pm
Herman
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 243
Joined: 08 Dec 2016
Experience: 16 years
Oom Koos sal kyk wat ek kan opdis sonder daardie degies, aartappels,en pasta
Eeet sy darem rys het nog n paar resepte vir rys ek weet dit is ook maar stysel
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Sep 2016 @ 07:43:08 am
FredaD
Pluto Member
85% Profile Strength
Posts: 4706
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 2 years

Johan, hier is een wat NIKS stysel bevat nie, net vet.laughing   Maar lekkerder as lekker.   Vra jou slagter om vir jou skaapstertjies bymekaar te maak.  Kook dit tot so te sê sag, net in soutwater.   Nou braai jy dit op die kole, verf met 'n lekker sous met 'n byt in, totdat die vetjies crispy is.   Dit is nie goed vir die dikgeid of die are nie, maar ons beur maar voort.yell

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Sep 2016 @ 08:00:31 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Hehehe.
Ek like alles. Vetter is beter.
Aartappels, rys, pasta, degies is nie ve Elma nie. Sy klae ook erg oor my vet ribbetjies en tjoppies. Maar ek maak die kos,, so sy gaan of honger slaap of moet maar somtyds saam eet. Gelukkig op kamp klae sy nie te veel nie, as mens braai drup die "vetterigheid" so effe af, dan eet sy tussen die vet uit.
Meeste mense het die persepsie dat te veel vet die cholestrol te hoog maak, ek is gelukkig daar , myne is laag ten spyte van.. My oom Koos het geglo n vet skaapribbetjie of tjoppie moet so gly-gly afgaan en hy het oud geword.... 65 jaar. ???
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Sep 2016 @ 08:17:30 am
PietL
Gold Member
81% Profile Strength
Posts: 189
Joined: 06 Jun 2016
Experience: 55 years
Jy kry 'n tydskrif "Lose It", wat een keer 'n maand verskyn, die het baie lekker resepte. Daar is ook 'n bakkies blad groep (facebook) banting groep wat baie resepte deel. Die res het ons maar hier en daar opgetel. Laat weet as jy iets spesifiek soek en sal hoor of die vrou een het. Nou al twee jaar op die banting ding. Net een waarskuwing as jy meer vette in neem en jy kroek i.e. gebruik suiker en stysel sal jy mooier afgerond wees as 'n vendusie bul so die banting ding is aan of af. Niks tussen in.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Sep 2016 @ 12:59:21 pm
Herman
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 243
Joined: 08 Dec 2016
Experience: 16 years
Ja nee Colin Freda daardie skaap stertjies is darem maar lekker nou water my mond sommer miskien n paar gaan koop en op die vuur sit vir n braaitjie
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za