English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 277
Total Replies: 230 153
Total Views: 82 384 107
topics: 4 391
replies: 29 470
views: 17 334 767
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 426
replies: 221
views: 10 217

Sondela

replies: 4
views: 12304
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_1039_reactions_counts' doesn't exist
31 Jul 2007 @ 14:07:41 pm
Helan
New Member
14% Profile Strength
Posts: 3
Joined: 31 Jul 2007
Twee maande gelede karavaan gekoop (ons eerste) en kennisse (en ook die webwerf) vertel Sondela is 'n absolute moet. Tipies groentjie probeer ons dadelik bespreek vir die langnaweek in Augustus. Tot ons groot teleurstelling en verbasing hoor ons als is reeds vol - nooit kon dink karavaanplekke is net so moeilik bekombaar soos ander akkomodasie nie. Navrae direk aan Sondela se webwerf sukkel bietjie, so ek hoop om by Sondela bestuur uit te kom en hou duim vas dat daar nog 'n oop gaatjie is vir die langnaweek in September (as dit nie ook al vol is nie). Ek sal bly wees as julle my kan help. Dankie Helan Snyders
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_1039_reactions_counts' doesn't exist
31 Jul 2007 @ 14:33:16 pm
Francis
Bronze Member
14% Profile Strength
Posts: 45
Joined: 18 Apr 2007
Hartlik welkom Helane. Mag julle sommer baie vreugde uit die nuwe kamp ondervinding put. Baie jammer om te hoor dat jy nie kon plek kry by Sondela nie, dis nou van gewilde plekke, almal bespreek altyd lank voor die tyd. Dalk lees Chistine Swart - die kampeerbestuurder jou pleidooi en kan sy jou help met 'n kansellasie (baie onwaarskynlik). Haar nr is.(014)736-8805. Sterkte en welkom by die beste manier van vakansie hou in die wreld. Boonop het jy goeie smaak met jou keuse van oord ook.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_1039_reactions_counts' doesn't exist
01 Aug 2007 @ 14:43:07 pm
christine
Bronze Member
14% Profile Strength
Posts: 29
Joined: 17 Apr 2007
Goeie Middag Helan Ek het nou net met die besprekings dames gepraat en daar is niks oop nie, ongelukkig. los vir my 'n kontak nommer dan kan ek jou bel en bietjie gesels oor die moontliheid. Hoop om gou van jou te hoor. Bosveld Groete Christine Swart Sondela Natuur Resevaat Karavaan Park Bestuurder 014 736 8805 Kantoor ure 014 736 8861 Faks
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_1039_reactions_counts' doesn't exist
02 Aug 2007 @ 12:01:01 pm
Helan
New Member
14% Profile Strength
Posts: 3
Joined: 31 Jul 2007
Hi Christine, dankie vir die antwoord. My cell no is: 073 200 9000. Dit sal gaaf wees as ons rens by julle kan uitkom. Mooi bly
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_1039_reactions_counts' doesn't exist
06 Aug 2007 @ 16:38:02 pm
christine
Bronze Member
14% Profile Strength
Posts: 29
Joined: 17 Apr 2007
Goeie Middag Helna Jammer ek kom nou eers by jou uit. Ons het 'n probleem met die internet gehad die kant, blykbaar 'n lelike wurm. Jong ek het nie eers plek in September nie. Maar ek het nou jou telefoon nommer en ek bel jou sodra ek 'n plekkie kry. Bosveld Groete Christine Swart Sondela Natuur Resevaat Karavaan Park Bestuurder 014 736 8800
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required