English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 135
Total Replies: 227 770
Total Views: 82 282 702
topics: 4 360
replies: 29 238
views: 17 319 711
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 424
replies: 200
views: 8 923

Sondela

replies: 3
views: 3552
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_1039_reactions_counts' doesn't exist
07 Nov 2005
johan
Titanium Member
25% Profile Strength
Posts: 583
Joined: 11 Jan 2006
Ons was die naweek vir 'n tweede keer by Sondela (eerste keer in 2003 toe die park nog nuut en onbekend was).ˇ Die park is baie mooi ontwikkel sedert 2003 en die bome het sommer baie mooi groot geword.ˇ Dit was 'n uitsekende naweek en die diens wat ons va
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_1039_reactions_counts' doesn't exist
07 Nov 2005
Pontie
Platinum Member
96% Profile Strength
Posts: 300
Joined: 01 Jan 2007
Experience: 21 years
Johan,

Hoe is die pad na Sondela toe, ek het gehoor dit is grondpad. Wat is die kondisie van die pad en natuurlik die afstand van die hoofpad?

Groetnis

Theo
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_1039_reactions_counts' doesn't exist
07 Nov 2005
Willie
Bronze Member
11% Profile Strength
Posts: 38
Joined: 18 Apr 2007
Johan

Ek moet saam met jou stem, Sondela se gasvryheid is uit die boonste rakke.

Wat die woonwa park aanbetef was ek, en ma veral heel teleurgesteld. Wat opvallend is, is dat die oord wel 'n vier ster gradering het en sommige afwerking skro
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_1039_reactions_counts' doesn't exist
07 Nov 2005
Anonymous
Hi Johan
Ons hou ook van Sondela, waneer'n mens daar plek kan kry.
Hoe lyk die gras bedekking op die oomblik.
Toe ons laas in Julie daar was, was die nog goed.
Loop die mak kudu nog in die park rond?
Groete - Dennis
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required