English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 527
Total Replies: 252 780
Total Views: 83 248 121
topics: 11 574
replies: 139 206
views: 39 342 343
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Some restaurants will not be opening

replies: 16
views: 431
22 Apr 2020 @ 15:41:43 pm
Kanneman
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1512
Joined: 04 Mar 2006
Experience: 55 years

Some restaurants will not be opening when hard lockdown ends for fear of ‘catastrophic losses’.

It looks as if social distancing and the normal winter sneeze and coughs will result in some restaurants running at a total loss, with the result that they may not open after the lockdown.

Hotels and gyms are mentioned in the same context.

Read the article in the URL below if you want to avail yourself of the Spur view on the topic.

https://www.businessinsider.co.za/spurs-will-pay-landlords-no-more-than-6-of-turnover-in-rent-2020-4

Be who you are and say how you feel, because those who mind don't matter, and those who matter don't mind.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
1
22 Apr 2020 @ 18:08:05 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Romans Pizza verkoop tans bewyse online. Jy kan in lockdown tydperk n R100 bewys koop vir R75. Maar moet dit dan binne die eerste 2 weke gebruik nadat lockdown tydperk opgehef is. Ek weet nie of dit te doen het om huidige kontantvloei te stimmuleer nie of berei hulle voor om heelwat voete in hul winkels te kry sodra hul weer mag handel dryf

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
1
🙂
0
23 Apr 2020 @ 11:21:53 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9762
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Vir die Spur het ek nog nooit ooghare voor gehad nie...

Ek voel jammer vir die ander.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
2
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Apr 2020 @ 11:32:07 am
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3484
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Almal van hulle het eienaars wat baie geld verloor en personeel wat nie meer werk het nie.  Ek eet nie graag uit nie want die restaurantkos is meestal nie vir my lekker nie, maar ek het baie simpatie met die mense wat ly, of hulle nou van restauratwerk of ander afhanklik is. 

Ek dink the restaurantbedryf gaan baie verander.  Laat sestiger jare was daar geen restaurant-kettinggroepe nie, tot onlangs was hulle ver in die meerderheid.  Ek dink, soos die behoefte later ontstaan, sal daar weer heelwat klein onafhanklike restaurante hulle deure oopmaak en kettinggroepe sal moontlik later weer opstaan soos die behoefte om uit te eet weer groei.  Moontlik sal hulle groei uit suksesvolle onafhanklike restaurante.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Apr 2020 @ 11:51:43 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9762
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Almal van hulle het eienaars wat baie geld verloor en personeel wat nie meer werk het nie.  Ek eet nie graag uit nie want die restaurantkos is meestal nie vir my lekker nie, maar ek het baie simpatie met die mense wat ly, of hulle nou van restauratwerk of ander afhanklik is. 

Ek dink the restaurantbedryf gaan baie verander.  Laat sestiger jare was daar geen restaurant-kettinggroepe nie, tot onlangs was hulle ver in die meerderheid.  Ek dink, soos die behoefte later ontstaan, sal daar weer heelwat klein onafhanklike restaurante hulle deure oopmaak en kettinggroepe sal moontlik later weer opstaan soos die behoefte om uit te eet weer groei.  Moontlik sal hulle groei uit suksesvolle onafhanklike restaurante.

Gaan hulle werkers met maskers op kos maak en jou bedien.

Hoe eet jy in n restaurant met n masker oop.

Sukkel sukkel ........lol.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Apr 2020 @ 11:59:50 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Gaan hulle werkers met maskers op kos maak en jou bedien.

Hoe eet jy in n restaurant met n masker oop.

Sukkel sukkel ........lol.

 

 

Hahaha....skerp......en jou bier drink?laughing

 

Ek sal ook voorlopig maar eers wegbly van take aways en restaurante. As ek sou probeer sal dit miskien pizza wees....die hele finale produk word deur n oond gestoot wat hopenlik alle visusse sal doodbrand indien enige.

Tot tyd en wyl braai ons maar 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Apr 2020 @ 12:49:40 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Some restaurants will not be opening when hard lockdown ends for fear of ‘catastrophic losses’.

It looks as if social distancing and the normal winter sneeze and coughs will result in some restaurants running at a total loss, with the result that they may not open after the lockdown.

Hotels and gyms are mentioned in the same context.

Read the article in the URL below if you want to avail yourself of the Spur view on the topic.

https://www.businessinsider.co.za/spurs-will-pay-landlords-no-more-than-6-of-turnover-in-rent-2020-4

Dis waar besighede gaan seerkry.....sodra hul lockdown opgehef is. Ek self kan tans eis, maar sodra ek weer voluit kan werk, verloor daai voordeel en jy moet sorg vir jou werkers se salaris. Besigheid gaan baie stadig wees....so kans is baie groot dat salarisse die inkomste ver gaan oorskrei. Hoe lank gaan n besigheid kan volhou? 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Apr 2020 @ 13:08:26 pm
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3484
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Ek weet jou skrywe is tong in die kies Jin.  Ek dink egter nie veel mense sal vinnig na 'n restaurant toe gaan nie.  Ek sal ook nie wegneem-etes wil hê nie.  'n Pizza kan wel warm uit die oond kom, maar hoe weet ek 'n besmette persoon nies nie dalk oor die kos nie.  Dieseldfde vir restaurantkos. (trouens, ek wil ook nie hê 'n gesonde persoon moet oor my pizza nies niesealed) En dan het ek ook nog niks gelees wat sekerheid gee dat hitte die virus doodmaak nie.  Dis immers nie 'n lewende ding soos 'n bakterie nie. Ek sal eers weer veilig voel met kos wat nie in ons eie kombuis berei is nie, wanneer die pandemie beslis verby is.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Apr 2020 @ 13:52:00 pm
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3484
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Lees gberus die brief van die voorsitter van PSG, Piet Mouton, aan die president.  Dit is nogal stof tot nadenke.

https://businesstech.co.za/news/business/392063/read-the-boss-of-a-south-african-company-that-employs-20000-people-has-made-an-impassioned-plea-to-the-president/

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Apr 2020 @ 16:01:38 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9762
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Ek weet jou skrywe is tong in die kies Jin.  Ek dink egter nie veel mense sal vinnig na 'n restaurant toe gaan nie.  Ek sal ook nie wegneem-etes wil hê nie.  'n Pizza kan wel warm uit die oond kom, maar hoe weet ek 'n besmette persoon nies nie dalk oor die kos nie.  Dieseldfde vir restaurantkos. (trouens, ek wil ook nie hê 'n gesonde persoon moet oor my pizza nies niesealed) En dan het ek ook nog niks gelees wat sekerheid gee dat hitte die virus doodmaak nie.  Dis immers nie 'n lewende ding soos 'n bakterie nie. Ek sal eers weer veilig voel met kos wat nie in ons eie kombuis berei is nie, wanneer die pandemie beslis verby is.

Lol......

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Apr 2020 @ 18:07:20 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Iemand het dit al genoem. Ek wonder of al die olies, tamatie souse en goete net weer opgestart gaan word of kry ons nuwes. Sal maar sien.

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Apr 2020 @ 23:21:28 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

As ek so kyk mag take away plekke vroeer oopmaak, maar restaurante eers op level 1? Dieselfde seker met kampeer....seker ook eers level 1?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Apr 2020 @ 06:34:42 am
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3105
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 30 years

Ek sal te bang wees vir takeaways. Weet nie hoe oud daai kosse is nie.

Sal nie graag myself vir nog 3 weke in self isolasie op die wit troon wil plaas nie🤣🤣🤣🤣

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Apr 2020 @ 20:22:58 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Apr 2020 @ 19:57:14 pm
Froggy
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1695
Joined: 18 Jun 2013
Experience: 49 years

Ek het my staf huistoe laat gaan met die werk se rekenaars, net na lock down, sodat hulle van hul huis af kan werk. Ongelukkig is amper al ons projekte net daarna op HOLD gesit.

Soos ek verstaan kan ons ook begin werl op "level 4"

Het staf op 3 dag werks week gesit as ons oop maak, maar die meeste het gesê hulle sal 5 dae per week werk al betaal ek net vir die 3 dae. Ek het vir die staflede gesê dat ek wel sal pa staan vir die 2 dae wat hulle nie betaling kry nie en die geld sal uitbetaal sodra dinge hopenlik weer optel. Dit is natuurlik vir die wat sal werk vir die 2 dae sonder betaling.

Chuck Norris ek support nie meer die Spur na die groot rasistiese voorval paar jaar terug nie. So ek voel ook nie so jammer vir hulle nie.

Froggy ons Sprinter bussie Harry & Yvonne
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Apr 2020 @ 20:18:24 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek het n essential permit, maar werk is nou so bittermin, my manne bly maar tuis.....sover nog niks werk vir komende week nie. Laasweek maar maksimum 2 ure se werk gehad

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Sep 2020 @ 06:37:49 am
Swanie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 875
Joined: 26 May 2013
Experience: 46 years

ek sien Stellenbosch het nou 'n loyalty card om die vermaakliheids bedryf ‘n hipstoot te gee

Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za