English & Afrikaans Forums
Total Topics: 23 766
Total Replies: 269 343
Total Views: 83 846 552
topics: 851
replies: 6 939
views: 2 422 112

Some items need replacement

replies: 27
views: 719
13 Sep, 2021 @ 12:53:37 pm
JayJ
Bronze Member
62% Profile Strength
Posts: 17
Joined: 13 Sep, 2021
Experience: 13 years

Hi all,

I'm new to caravaning and bought an 1983 Gypsey Carravette 6.

The van is in great condition, but I do need to replace two things:

1. The back window has a crack

2. The left tail light cover is broken

Is there anybody on this forum that can point me towards a place where I can get these replaced?

I'm also willing to swap the light to more modern type lights if required

 

I live in Simons Town, but willing to travel for the pick up.

Thanks,

JJ

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Sep, 2021 @ 21:10:20 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 11140
Joined: 13 Jan, 2014
Experience: 42 years

Welkom hier op die forum.

Hier in Pretoria is baie plekke wat jou vinnig kan help.

Dalk weet iemand daar by jou en kan dalk help.

Sterkte.

 

Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Sep, 2021 @ 21:52:58 pm
Meerkat
Gold Member
62% Profile Strength
Posts: 235
Joined: 26 May, 2017
Experience: 5 years

Welcome! You can get complete LED lights at Midas.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Sep, 2021 @ 23:02:49 pm
Kamp is Koning
Platinum Member
96% Profile Strength
Posts: 366
Joined: 07 Oct, 2017
Experience: 37 years

Hi welcome on the forum.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Sep, 2021 @ 05:42:19 am
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20000
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Sep, 2021 @ 11:25:08 am
JayJ
Bronze Member
62% Profile Strength
Posts: 17
Joined: 13 Sep, 2021
Experience: 13 years

Baie dankie julle.... Die links help baie.

 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Sep, 2021 @ 11:59:06 am
Fred
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 4701
Joined: 09 Mar, 2016
Experience: 54 years

Dit sal n goeie skuif wees om die ligte binne die karavaan en die een buite met LED te vervang Builders verkoop sulke eenhede. In die plafon sal die met 9 LESs geskik wees en buite met 12.. as daar nie bedliggies is nie, instaleer sommer daar ook. 6 LED eenhede is daarvoor geskik. Hulle trek baie minder stroom en is heelwat helderder as die buisligte waarmee die karavaan waarskynlik gekom het. Monteer hulle sommer in die bestaande houers. Hulle is ook 12V so dis nie n groot operasie nie. Die agterlig gaan dalk moeilik wees om met n identiese een te vervang, maar soos iemand hierbo genoem het, Midas en ander handelaars het soortgelykes, dan vervang jy sommer beide sodat hulle dieselfde lyk. Laat hoog gerus hoe jy vorder en vra gerus as jy advies nodig het. Daar is gesamentlik baie kennis op hierdie Forum. Jy het terloops n baie goeie karavaan wat aansienlik steviger is as nuwe karavane en dit het n baie goeie veerstelsel.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Sep, 2021 @ 15:28:40 pm
Gerden
Titanium Member
55% Profile Strength
Posts: 634
Joined: 04 Jan, 2021

Ons Penta se binne ligte was swak ontwerp.

Al wat goeie lig verskaf is die bed liggies, verder is alle ander ligte op onsienbare plekke versteek.

Ek het alles binne uitgehaal en 24W LED in die dak monteer en 10W LED "strips" binne die wa op die kante regom, aaneenlopend gesit.

Tenminste kan ons mekaar nou raak sien sonder probleme (LOL)

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Sep, 2021 @ 17:17:54 pm
Duncan
Jupiter Member
92% Profile Strength
Posts: 1540
Joined: 06 Apr, 2010
Experience: 41 years

A good few caravan dealers near to you.

Choose one and let them fix the problems for you. Don't get persuaded to reinvent the wheel, just fix those 2 items and then go away a few times with your notebook handy.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Sep, 2021 @ 20:48:36 pm
JayJ
Bronze Member
62% Profile Strength
Posts: 17
Joined: 13 Sep, 2021
Experience: 13 years

Baie dankie vir al die advies julle....

Yes Duncan that is the idea... Want to use it over december and make lots of notes. I don't think I will change to much, but the LED's inside the van was definitely on my mind.

Lyk my dit gaan maar sukker om die origenal ligte te kry

Die reterkant lig is heeltemal in sy tjops en die linker een werk glad nie. Ek sal by midas gaan kyk vir nuwes en sal ook sommer die sleepwa parte plekke bietjie uit check.

Die feit dat die linker een nie werk nie, se my daar is dalk n bedrading fout ook. Ek sal die multimeter op hom kry sodra ek die nuwe ligte het,

 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Sep, 2021 @ 06:34:56 am
Dolrik
Gold Member
81% Profile Strength
Posts: 122
Joined: 02 Apr, 2016
Experience: 37 years

Go and check on "Roadque" site for just about all caravan spares and then send them an E-mail to send you the price list.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Sep, 2021 @ 13:18:05 pm
mulderpm
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2107
Joined: 04 Jan, 2016
Experience: 52 years

Welcome Jay.

"Tenminste kan ons mekaar nou raak sien sonder probleme (LOL)"

Gerrie jy en jou geliefste moet bietjie naader aan mekaar lê? :)

Ek het so n' ruk terug gevra wat die optimaale lumens, watts is vir binne LED ligte maar het nie n' antwoord gekry nie. Nou, na maande se kamp, weet ek hoekom...daar is nie n' optimaale lumens nie.

Wat ons ondervind het is dat jy beide helder en dowe ligte nodig het, d.w.s. ook binne en buite die woonwa.

Ek het die buite lig se blou en wit LED's gesplit en kan hulle onafhanklik aan en aff sit. Binne het ek additioneele 14W lees ligte by die bed in gesit. Onder die bed het ek blou strip ligte ingesit wat by jou voete lig gee. By die deur gee die 250V protector se display lig vir in die nag toilet toe gaan. Bokant die binneste werk opervlak is daar ook n' additioneele skerp LED strip lig. Die bestaande dower lig is goed om in die nag uit die eiskas drink water in te gooi.

Basies, het jy oorals sterk en swak ligte nodig afhangende van wat jy/julle will doen.

Nê Gerrie? :)

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Sep, 2021 @ 16:33:08 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 11140
Joined: 13 Jan, 2014
Experience: 42 years

Lekker as dit so half maan lig binne is, darm weet ek hoe die Girl lyk.......lol.

 

Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Sep, 2021 @ 21:24:27 pm
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20000
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Dis maar goed om vir sekere karavaan dienste / produkte rond te shop.....baie keer verskil die pryse drasties.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Sep, 2021 @ 07:46:52 am
Fred
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 4701
Joined: 09 Mar, 2016
Experience: 54 years

Net n gedagte: ek ding CI wat die Gypsey vervastdig het, het eers in die vroeë tagtigs na batterye aan boord en 220v oorgeskakel. Is joue al so toegerus? Voir dit is die karavaan maar met n kabel aan die sleepvoertuig se battery gekoppel vir lig. As joue nie n battery asn boort en n krageenheid het nie, sal dit n goeir idee wees om dit ook nou te installeer. n Intelligente lasier en n klein bystandsbattery is al wat nodig is en dis heel goedkoop.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Sep, 2021 @ 10:18:58 am
Swanie
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1762
Joined: 26 May, 2013
Experience: 48 years

Welkom JJ

Yes I think to myself what a wonderful world.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Sep, 2021 @ 11:35:47 am
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 5120
Joined: 11 Dec, 2013
Experience: 37 years

Welkom op forum en sterkte met wa regmaak binne kort is hy soos nuut JayJ

Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Oct, 2021 @ 09:15:35 am
JayJ
Bronze Member
62% Profile Strength
Posts: 17
Joined: 13 Sep, 2021
Experience: 13 years

More al julle wonderlikke mense.....

Die dag het aangebreek en ek finaly die karavaan gaan haal. Seker maat n' "clishe" maar my ander helfte het hom klaar Vaantjie gedoop.

Vaantjie het so bietjie meer werk nodig as wat ek oorpsonklik gedink het, ek gee rerig nie om nie ek dink ek het rerig n bilike prys betaal, en van die begin af geweet hy kort so bietjie werk.

Daarvoor vra ek maar weer nederig die hulp van die Experts op die groep.

1. Die dakkie van Vaantjie moet oorgedoen word, Die tent geddeelte en die dakiie self. Ek is opsoek na die plastiek wat die dakkie se rand maak. Die rubber wat die dakkie seel kom daar aanaan vas. Hier is a prentijie.

2. Bo aan die dakkie is n allimunium strip, weet iemand dalk waar ek dit kan kry?
3. Help met die Yskas.. Onder op die uskas is n knoppie met prentjies wat wys gas of 12v maar ek sien nie n plek vir n 12v battery nie. (Die ligte werk almal op 220v)

Weereens byvoorbaat dankie.

JJ.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Oct, 2021 @ 10:06:50 am
Fred
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 4701
Joined: 09 Mar, 2016
Experience: 54 years

Met die dak kan ek nie help nie, met die yskas wel. 

Die battery was in die neuskas gehuisves en na 'n elektriese beheer-eenheid gekoppel wat êrens onder 'n bank behoort te wees. As jy dit nie kan vind nie, het iemand dit seker verwyder, trouens dalk van die hele 12V stelsel ontslae geraak.  Is jou buisligte nog 12V? 

Die yskas het oorspronklik net gekom met gas en 'n 12Volt element.  Ek het 'n soortgelyke Sprite gehad.  Moontlik is joue nog so, maar daar is ook 'n kans dat 'n vorige eienaar dalk aangepas het vir 220V.  As jy die yskas agter beskou, sal jy, indien dit oorspronklik is, 'n buisagtige struktuur agter sien wat met aluminium oorgetrek is.  Binne is daar glasvesel en as jy dit versigtig oopmaak, sal jy by die element uitkom.  Wees baie versigtig hiermee want jy moet dit weer toemaak sodat die 'boiler' wat baie warm word, termies geïsoleer is.  Dit is waarskynlik 'n potloodelement so genoem omdat dit ongeveer so dik soos 'n potloood is.  Dit pas in 'n buis wat aan die hoofbuis, die 'boiler' geheg is. As dit dikkerige drade het en aan die yskas se gas/12V knoppie gekoppel is, is dit nog die oorspronklike een.  Daar behoort ook 'n tweede so 'n buisie te wees wat leeg is.  Jy kan soek vir 'n soortgelyke 220V element en dit dan daarin druk.  Ek het jare gelede my yskas ook aangepas vir 220V maar ek kon nie toe 'n potloodelement kry nie en het 'n dikker een eenvoudig met twee vlekvryestaan pypklampiees aan die 'boiler' vasgemaak.  Dit het heel goed gewerk vir seker 30 jaar.  

Nou moet jy die element aan 220V koppel.  jy kan dit eenvoudig deur 'n skakelaar na die karavaan se 220V stelsel bedraad- dis heel eenvoudig. Jy kan die skakelaar naby die ander geheerknoppies van die yskas plaas. Ek het egter gevind 220V werk aansienlik beter as die 12V element en die yskas het soms te koud geword.  Ek het toe 'n doodgewone 'light dimmer' ingebring wat ek langs die ander knoppies van die yskas geplaas het.  Toe kon ek die temperatuur behoorlik beheer.

Om die yskas op gas te laat loop, is baie duur en by karavaanparke is daar ook 220V, wat soos ek genoem het, baie doeltreffender is as 12V vir die yskas, so dis die moeite werd om die omskakeling te doen.  Laat weet hoe jy vorder.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Oct, 2021 @ 11:52:27 am
JayJ
Bronze Member
62% Profile Strength
Posts: 17
Joined: 13 Sep, 2021
Experience: 13 years

Baie dankie Fred....

Ek sien glad nie die battery nie. Die dak liggies werk op 220v so iemand het dit  alreeds vervang, ek kan sien dit is nie die oorspronklike ligte nie.

Ek gaan maar vir my n nuwe Pop_up roof bou, ek het so bietjie navoorsing gedoen en gaan alluminum gebruik.

Enige advies hoe om die yskas los te maak sodat ek ater kan uitkom?

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Oct, 2021 @ 12:54:40 pm
Fred
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 4701
Joined: 09 Mar, 2016
Experience: 54 years

As die nog die oorspronklike een is, is hy met vier boute van onder af vasgeheg.  Jy moet onder die karavaan inkom . Die boute het of plat- of Phillips skroewedraaier koppe.  Jy moet ook die gas en ander drade as daar is, losmaak om hom uit te kry.  Hy behoort deur die deur buitentoe geneem te kan word- myne kon.

'n Ander lid het kort gelede ook 'n dak moes bou en daar was baie bydraes daaroor.  Ek kan dit nie so vinnig opspoor nie, miskien kan een van die lede jou daarheen verwys.  Sterkte met die werk.

Daardie karavane is terloops na my mening en ook ander lede hier s'n, van die stewigstes wat gemaak is.  Hy het 'n puik onderstel, vering en die bakwerk is ook aansienlik stewiger as vandag s'n.  Dis nie dat daar nou afskeepwerk gedoen word nie, maar die kopers vereis almeer toerusting en die sleepvoertuie vereis dat die karavane ligter word, so dis maar stewigheid wat ingeboet word.  Ek wens ons kon ons ou Sprite Supersport van 1984 gehou het, maar dit was net nie doenbaar nie weens 'n gebrek aan ruimte.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Nov, 2021 @ 11:03:57 am
JayJ
Bronze Member
62% Profile Strength
Posts: 17
Joined: 13 Sep, 2021
Experience: 13 years

Weereens dankie vir al die advies...

Ek is besig om die dakkie te bou en sal so gou moontlik foto's stuur vir as ander dalk dieselfde wil doen.

Ek het op die einde besluit om n nuwe yskassie in te sit en die oue staan nou parmenent aan n 12v Transformer gekoppel in my garage. (vir ingeval n man dors word terwyl hy werk en het n koue nodig). Ek het nie ter groot gegaan nie, moes net een rakkie uithaal, maar verder pas hy mooi in.

Ek het ligte gekry by n plek in Boksburg, wat baie mooi by die karavaan gaan pas, maar moet eers wag vir payday. Sal ook fotos stuur sodra dit op is.

Nou nog een ding as daar dalk iemand op die groep is wat kan help... Ek is op soek na n spaarwiel... Die RIMS is 13" 139,7 (140) PCD 4 stud. Ek kan nuwes kry maar hulle is nogal duur. As iemand dalk so n rim het wat rond le of weet waar ek kan kry asb.

Baie dankie,

JJ.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Nov, 2021 @ 11:45:08 am
Fred
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 4701
Joined: 09 Mar, 2016
Experience: 54 years

Dit lyk heel netjies.  Die gewone huisyskaste het die probleem dat hulle deure nie positief sluit nie en met die ry gaan hulle oop sodat wanneer jy stop, vind jy die hele inhoud op die vloer.  My advies is dus om na 'n manier te soek om dit te sluit.  Daar was al verskeie drade hieroor op hierdie Forum, as jy lus het om te soek.  Of miskien is jy vindingryk genoeg om aan 'n oplossing te dink.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Nov, 2021 @ 13:47:42 pm
JayJ
Bronze Member
62% Profile Strength
Posts: 17
Joined: 13 Sep, 2021
Experience: 13 years

Hi Fred,

Ja baie dankie... Ek het nogal daaraan gedink.. Ek het van hierdie op die deure gesit. Dis die beste wat ek kon kry sonder om gate te boor. Dis nog  nie tried en tested nie maar ons hoop maar dit hou. Anders gaan ek n ander plan moet maak.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Nov, 2021 @ 13:54:17 pm
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20000
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Dit lyk heel netjies.  Die gewone huisyskaste het die probleem dat hulle deure nie positief sluit nie en met die ry gaan hulle oop sodat wanneer jy stop, vind jy die hele inhoud op die vloer.  My advies is dus om na 'n manier te soek om dit te sluit.  Daar was al verskeie drade hieroor op hierdie Forum, as jy lus het om te soek.  Of miskien is jy vindingryk genoeg om aan 'n oplossing te dink.

Kry iets wat kan sluit net as jy ry en weer oopsluit as jy by oord is....en nie iets wat heeltyd automaties sluit elke keer as jy deur toemaak nie, raak n fustrasie tydens kamp....as jy gou bier wil gryp en yskas is weer gesluit๐Ÿ™„

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Nov, 2021 @ 18:42:54 pm
Kierie
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 162
Joined: 01 Feb, 2021
Experience: 13 years

JJ waar het jy daai yskas gekoop en wat is sy "dimensions" asb? As jy model nr ens het sal dit ook help. 

Ek wil my Blue Series se yskas opgradeer en daai yskas lyk soos die ene vir Sannie!

If its worth doing, its worth doing well.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Nov, 2021 @ 20:36:26 pm
JayJ
Bronze Member
62% Profile Strength
Posts: 17
Joined: 13 Sep, 2021
Experience: 13 years

Hi Kieire...

Dit is Medea 87 Liter double door. Hy is by Takealot bekikbaar as jy dalk daar wil koop.

https://www.takealot.com/midea-87-litre-double-door-bar-fridge-white/PLID46861416?gclid=CjwKCAiA7dKMBhBCEiwAO_crFKE4T-lyt81uHTNaQ9aOiA_cHaG21PNqhHIUfAXjZUY3ws57vIdoKhoCNqMQAvD_BwE&gclsrc=aw.ds

Maar  ek sien daar is ander plekke waar dit onder R3000 is. Ek het myne hier in Noordhoek by n appliance winkel gekoop vir R2999.

Die dimensies op Takealot is ook nie heeltemal reg nie.


Hier is was myne is:
Hoogte 83cm
Lengte (Van agter tot voor) 51cm
Breedte 48cm

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Nov, 2021 @ 20:38:24 pm
JayJ
Bronze Member
62% Profile Strength
Posts: 17
Joined: 13 Sep, 2021
Experience: 13 years

Kry iets wat kan sluit net as jy ry en weer oopsluit as jy by oord is....en nie iets wat heeltyd automaties sluit elke keer as jy deur toemaak nie, raak n fustrasie tydens kamp....as jy gou bier wil gryp en yskas is weer gesluit๐Ÿ™„



Flip!!! Ek het nie daaraan gedink nie... asl so bietjie verder rond speel
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required