English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 713
Total Replies: 255 288
Total Views: 83 335 952
topics: 11 681
replies: 140 690
views: 39 388 339
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Solar vir die karavaan

replies: 28
views: 8935
03 Jul 2015 @ 16:32:21 pm
Hennie1968
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 119
Joined: 26 Mar 2014
Experience: 8 years
Wie het al weggedoen met krag in die karavaan en solar krag ingesit?
Dink julle dit is die moeite werd om die karavaan van solar krag te dryf?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jul 2015 @ 16:48:36 pm
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 49 years

Reken so maar die koste is hoog

Chamberlain verkoop ń 2.5 kw inverter wat jy netso in jou nosecone kan sit en net die bedrading ń biekie moet verander en jy het krag kan hom met die oord se krag herlaai of met sonpanele

Die lekker van die inverter is jy kan hom in die huis of op kamp gebruik hou tot 5 uur op vol krag koste R6999 

Camping is a collection of memories .... make each one count
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jul 2015 @ 16:53:26 pm
Hennie1968
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 119
Joined: 26 Mar 2014
Experience: 8 years
ek gaan versker Chamberlain toe die naweek.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jul 2015 @ 16:59:33 pm
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 49 years

Hennie jy gaan nie spyt wees nie die inverter werk so goed alles is ingebou battery , herlaaier en ń 2.5 pure shine inverter

Camping is a collection of memories .... make each one count
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jul 2015 @ 17:04:59 pm
Hennie1968
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 119
Joined: 26 Mar 2014
Experience: 8 years
sal dit sterk genoeg wees om die yskas/ketel en paar ligte te dryf en so nou en dan die krane.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jul 2015 @ 17:05:03 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17661
Joined: 05 May 2015
Experience: 8 years
Hang af waar jy kamp...meeste plekke het kragpunte. As jy op plekke kamp wat nie krag het nie, sal dit baie handig wees
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jul 2015 @ 17:07:57 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17661
Joined: 05 May 2015
Experience: 8 years
ek gaan versker Chamberlain toe die naweek.

Makro verkoop dit ook, as dit nader vir jou gaan wees
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jul 2015 @ 17:18:50 pm
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 49 years

Hennie werk uit wat jou kw is  hy kan 2.5 kw lewer die meeste ouens trek hul yskas met ń 1kw inverter maar die battery hou net 7 uur  met die huidge beurtkrag bly dit nie langer as 2.5 uur af nie dan het jy weer krag om die battery te herlaai onthou dit is amper gereisloos lawaai nie  soos ń kragopwekker en gebruik nie brandstof nie

Camping is a collection of memories .... make each one count
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jul 2015 @ 17:24:58 pm
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 49 years

Hennie soos Geert sê Makro verkoop hulle ook die wat ek daar gesien het lyk ń biekie anders die by Chamberlain  is vir my meer gebruikliks vriendlik dit is jou keuse en wat in jou nosecone pas

Camping is a collection of memories .... make each one count
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jul 2015 @ 18:29:29 pm
Anonymous

Joeg, watse inverters is so goedkoop vir 2.5kw met battery wat 7 uur kan loop? Watse battery?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jul 2015 @ 19:23:15 pm
Froggy
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1695
Joined: 18 Jun 2013
Experience: 50 years
Ek het n 2,2 kW invertor gekoop vir R 4500.00. Gebruik 4 x 102 A deep cycle batterye. Tans trek ek net 600 W by die huis met hom. Het hom al vir 5 ure gehardloop. En hy het 1/3 van batt gebruik. Sal graag solar panels wil opsit by my huis. Invertor het input vir hulle. Sal ook op Froggy se dak solar wil sit in die toekoms.
Froggy ons Sprinter bussie Harry & Yvonne
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jul 2015 @ 19:32:17 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17661
Joined: 05 May 2015
Experience: 8 years
Makro se kleiner een is 600w en kom uit met 105A battery. Hul groter een is 1200w en kom uit met 2x 105A batterye. Ek het Maart maand die 1200w een gekoop vir R7299 op special by Makro. Het hom by ons kerk installeer vir beurtkrag tydens diens. Op hom is 2x 50" led tv...projector...pa system..rekenaar wat diens opneem gekoppel. Die specs van batterye en charger ensovoorts ken ek nie, maar ons is gelukkig sover. Dis n Ellies produk
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jul 2015 @ 21:46:06 pm
Anonymous

Was vanoggend by Game, hulle het 1.2 KW pure sine wave met 105ah deep cycle batery vir R8500.00. Dit is sonder son paneel, lyk my ek moet nou bly wees ek het toe nie gekoop nie.

Ek gaan die draad beslis dop hou, ek is op soek na 2.2 -2.5 KW om in die huis te sit vir die beurtkrag. 

Dit is genoeg vir my huishouding sondr die stoof natuurlik. Sonder stoof en verwarmers trek ons twee oumense minder as 1KW per uur, maar ek wil ekstra krag hê want ons kry baie gaste.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jul 2015 @ 07:20:36 am
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 49 years

Boetas die een wat ek van praat by Chamberlain is alles in een met sy battery as ek na die pryse kyk wat hier bo aan gegee word is dit ń bargain en die meeste kw op die omblik

Camping is a collection of memories .... make each one count
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jul 2015 @ 07:57:59 am
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4826
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 36 years
Sien hier leer ek weer maar verseker groen krag kos nou maar later die moeite werd
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jul 2015 @ 08:12:24 am
Anonymous

Ek het 2.5Kw inverter (Nie pure sine wave) met 4 102ah deep cycle batterye. Loop vir ongeveer 3.5 ure as ek so 1500 watt gebruik met loadshedding. Battery drein tot so 50%.

Koste vir stelsel was so R 9000.00 totaal.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jul 2015 @ 11:12:26 am
Anonymous

Stef, waar is Chamberlain? Dit lyk my joune is presies wat ek soek, moet noem, ek hou van die opset wat Eugene het.

Eugene, joune werk dus soos 'n UPS.

Stef, kan jy dalk ook asb 'n foto opsit, ek stel baie belang in die stelsel.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jul 2015 @ 13:49:04 pm
Anonymous

Boetas, jy is reg. werk soos UPS. Ek het die stelsel op DB gekonnekteer. As die krag afgaan neem die stelsel oor. Ek wet nie eers daarvan nie. Al die ligte en sekere muur proppe werk. Geen item wat warm maak, soos ketels, heaters en stryk ysters kan op my stelsel werk nie. Ons het gas stoof in die huis dus is dit nie probleem nie.

My stelsel is alleenlik vir beurtkrag.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jul 2015 @ 14:06:16 pm
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 49 years

Die hooftak van Chamberlain is in Rivera Pretoria ongelukig kan ek nie ń foto stuur nie werk van ń selfoon af jy behoort hulle op die web te kry

Camping is a collection of memories .... make each one count
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jul 2015 @ 17:03:03 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17661
Joined: 05 May 2015
Experience: 8 years

Stef, waar is Chamberlain? Dit lyk my joune is presies wat ek soek, moet noem, ek hou van die opset wat Eugene het.

Eugene, joune werk dus soos 'n UPS.

Stef, kan jy dalk ook asb 'n foto opsit, ek stel baie belang in die stelsel.


Herman...Chamberlain is ongelukkig net in Pretoria, Centurion en Randburg
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jul 2015 @ 20:54:18 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10068
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 41 years
Dis nou goeie nuus en interressant.
Sal ook nbietjie gaan kyk.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jul 2015 @ 07:09:52 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16255
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 57 years

Eugene hoe gemaak dat die stesel net oor neem as krag af gaan. Het jy spesiale skakelaar wat dit doen.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jul 2015 @ 09:18:19 am
Anonymous

Nee Leon, dit werk soos 'n UPS, dit is 100% backup. Die stelsel word op jou DB gekoppel, (Uninterupted Power Supply) ek weet nie of jy weet hoe werk die UPS stelsels waarop meeste rekenaars hardloop nie. 

Die rekenaar kry sy krag direk van die UPS die 220 wat jy insit op die UPS hou net die betery vol gelaai, dan gaan dit van die batery na 'n inverter, wat die rekenaar voer, as die krag wegval, gaan die batery aan, met die verskil dat dit nou eers weer gelaai word sodra die 220 terug kom.

Hierdie huis stelsels werk op die selfde beginsel, net baie groter.

Jy kan nou vir jou bv sonpanele opsit, wat die baterye laai terwyl die ESKOM krag af is, so kan jy jou krag in die huis behou. Net minder trek bv stoof, sal gouer die baterye leeg trek.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jul 2015 @ 14:09:40 pm
Anonymous

Leon, Johann se verduideliking is spot on. Ek het sekere circuits op my DB geisoleer. As die krag afgaan neem die batterye dadelik oor.

Al die ligte in my huis kan werk en sekere muur proppe vir TV, DSTV en Wi-Fi ens. Gas stoof vir water kook en kos maak. Yskaste werk nie maar ek het die keuse om dit aan te skakel.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jul 2015 @ 14:25:47 pm
Anonymous

Ek werk op dieselfde prinsiep, behalwe dat myne nou klaar net op die batterye werk. Soos batterye krag nodig het in die nag sal laaier byhelp, maar prioriteit word gegee aan sonpanele om te laai.. jy kry n automatic transfer system wat automaties n backup sal oorgee.. maklikste nog is om klein satelietstelseltjies te he waar nodig, so 2 of 3 deur die huis.. my karavaan moet ook nou battery kry.. ek wil wegdoen met die samson watookal daar in is.. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jul 2015 @ 11:29:59 am
Heinlag
Silver Member
70% Profile Strength
Posts: 78
Joined: 19 Apr 2007
Ek kan gaan sonder Eskom!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jul 2015 @ 12:21:48 pm
Hennie1968
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 119
Joined: 26 Mar 2014
Experience: 8 years
http://www.bushpower.co.za/products.asp?pid=637
Lyk soos die Flexible solar mats
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jul 2015 @ 08:29:17 am
Heinlag
Silver Member
70% Profile Strength
Posts: 78
Joined: 19 Apr 2007
http://www.bushpower.co.za/products.asp?pid=637
Lyk soos die Flexible solar mats


100% reg!
Lekker kompak en pas in die woonwa se locker. Die een op die Kavango is vas aan die dak permanent. Die Fleximat plug ek in as ek hom benodig.
Werk soos `n BOM!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jul 2015 @ 09:41:42 am
camperfan
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 445
Joined: 27 Jul 2014
Experience: 27 years

I have found a chap in vd bijl park, 2 x 80w with regulater and cables R3900.00 plus R500.00 for a bag. The two fold out on a stand at an angle. Interested i can post his details.

Africa is not for sissies. Die bosveld is nie speletjies nie.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za