English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 277
Total Replies: 230 129
Total Views: 82 382 708
topics: 104
replies: 3 738
views: 1 210 723
In this section we discuss caravan & camping clubs.

Soetdoring Vakansieplaas, Vark Naweek

replies: 9
views: 11922
17 Sep 2012 @ 12:34:25 pm
Soetdoring
Bronze Member
51% Profile Strength
Posts: 5
Joined: 28 Nov 2011
WoW!!!!!!!!!!! I Wish I could place all the campers names in this space! Thank you to all for an Amazing weekend. Not even the rain or cold took away the grate spirit! To Varkie, thank you, you are a very special person, I learnt alot from you this weekend. To all campers, be sure to look out, Soetdoring has already made the date for the next "Vark Weekend" Hope to see you all soon. Soetdoring Regards Cat Benadé
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Sep 2012 @ 15:47:14 pm
Martin
Bronze Member
33% Profile Strength
Posts: 19
Joined: 10 Sep 2012

Riaan, Cat............................................

Nou wat kan ek se, behalwe DANKIE!!!!!!!!!!!

Ons het ons gate uit geniet, al moes van ons gaan staan het sender PETROL (Riaan watch this space!! Hou jou prokereers en prokeresse byderhand Sealed)

Ons wil vir julle baie dankie se vir julle gasvryheid as ook julle lieflike plek waar ons kon kom kamp het, vandat ons daar ingery het tot ons MOES huistoe gaan het ons regtig tuis gevoel!

Daar is net een probleem wat ek dink julle moet so gou as moontlik aanspreek......................... en dit is dat die naweek te kort was!!!

Ons sien julle gou weer!

Dankie weereens

DIE SWANEPOELS

Cool

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Sep 2012 @ 15:49:29 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6408
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

I dont know Soetdoring plaas near what town is it

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Sep 2012 @ 15:51:12 pm
Johann
Silver Member
33% Profile Strength
Posts: 73
Joined: 16 Aug 2012

Hi Soetdorings,

Ek gaan nou weer gegin kamp na 7jaar. Die eerste ding wat ek beplan is om nou my beste varkmaniere uit te grawe en behoorlik in te oefen sodat ek 'n super-vark sal wees teen daai tyd ! Kan iemand my so paar truuks leer sodat ek nou nie 'n ou klein varkie sal wees nie maar 'n bielie van 'n BEER -  Ek bring my ou soggie saam en die string kleintjies... hullle sal gespeen wees teen daai tyd!

Sien uit

Org-Org-Org !!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Sep 2012 @ 09:07:13 am
Adri van Staden
Gold Member
77% Profile Strength
Posts: 209
Joined: 13 Jan 2012

Willem, dit is by Vereeniging as ek dit reg het. Ek het dit iewers op die forum gesien - moenie my vra waar nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Sep 2012 @ 09:34:06 am
Martin
Bronze Member
33% Profile Strength
Posts: 19
Joined: 10 Sep 2012

More Willem

Soetdoring Vakansieplaas is daar by Falconridge net buite Vereniging, dit is n baie aangename vakansieplaas waar jy regtig lekker kamp

Die mense en eienaars Riaan en Cat is Great!

Johan pak in en gaan kamp daar ek is glad nie spyt na my paar jaar breek nie!

Kampgroete

Die Swanepoels

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Sep 2012 @ 10:37:31 am
Johann
Silver Member
33% Profile Strength
Posts: 73
Joined: 16 Aug 2012

Martin,

lyk my daars goeie dinge te sê oor die plek en dis nie te ver van Kroonstad af nie.Om te dink ons sit hier met "Kroonpark" omtrent 1 km van my huis af en ek moet elders heen ry om te kamp!! Tragies, man. Kan jy sê op watter pad uit by Vereeniging is die plek asb.

Groete daar

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Sep 2012 @ 14:28:17 pm
BrianB
Neptune Member
74% Profile Strength
Posts: 4122
Joined: 10 Sep 2011
Experience: 40 years

GPS Co-ordinates for Soetdoring:

S 26° 34’ 55.9”
E 027° 53’ 41.6”

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Sep 2012 @ 15:11:54 pm
Martin
Bronze Member
33% Profile Strength
Posts: 19
Joined: 10 Sep 2012

Johann

Soetdoring is net so 2km grondpad af van die Vereniging pad af

Volg net die koordinate wat Brian gee

Julle sal nie spyt wees nie!

Groetnis

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Sep 2012 @ 16:34:50 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6408
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

Thanks Brian

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required