English & Afrikaans Forums
Total Topics: 23 294
Total Replies: 262 870
Total Views: 83 600 669
topics: 605
replies: 3 921
views: 3 358 706
Share all those nice recipes with everybody...

Soek groente resepte vir kamp asb

replies: 6
views: 242
07 Dec, 2020 @ 15:53:54 pm
LEEN
Platinum Member
88% Profile Strength
Posts: 247
Joined: 14 Oct, 2016
Experience: 11 years

Enige iemand lekker groente resepte vir kamp asb - verkieslik iets wat vooraf gemaak kan word / gevries kan word en net weer op vuur warm gemaak kan word in foeliepakkies soos bv pampoenkoekies wat nie water trek nie.  

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Dec, 2020 @ 23:05:16 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 18696
Joined: 05 May, 2015
Experience: 8 years

Sny aartappels in skywe....giet Amarula bo-oor en maak gaar op kole {Alles in foelie}

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Dec, 2020 @ 23:15:51 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 18696
Joined: 05 May, 2015
Experience: 8 years

Jy kan eintlik enige groente in foelie op vuur gaar maak....ons doen dit gereeld tuis.....gooi lekker klompie botter by voor hy vuur toe gaan

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Dec, 2020 @ 12:11:11 pm
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 5055
Joined: 11 Dec, 2013
Experience: 36 years

Sny twee groot patata in helfde deur sit bietjie botter een lepel bruin suiker en half eetlepel kaneel oor elke patat in voelie oor kole hy loop mooi

Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Dec, 2020 @ 13:42:09 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1990
Joined: 04 Aug, 2017
Experience: 31 years

Sny twee groot patata in helfde deur sit bietjie botter een lepel bruin suiker en half eetlepel kaneel oor elke patat in voelie oor kole hy loop mooi

Pasop vir hierdie metode van patats gaarmaak!

Dit is uiters verslawend, dêm lekker en laat 'n patat tot sy volle reg kom.

Ek was nooit 'n patat eter nie, tot die dag wat my buurman ons oornooi en hulle sit toe in foelie gebakte (in die kole) patats voor. Ek eet toe ter wille van my gasheer en -vrou. Dit was oor, uit en verby. "I was hooked"

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Dec, 2020 @ 15:24:16 pm
Dick
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 824
Joined: 12 Feb, 2008
Experience: 30 years

ek kook spenasie/uie/aartappel vooraf en vries dit of enige pampoen

vars groente aartappel/patats of gemengde groente in foelie op die kole

altyd lekker so op en om die vuur

Diederik Strachan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Dec, 2020 @ 17:59:36 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10668
Joined: 13 Jan, 2014
Experience: 41 years

Ek eet die vark wat die groente eet.

Ek eet nie groente nie..

 

Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za